¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Nog nie Vrydag nie
An error of obeliskian proportions! Sent: Thursday, 15 September 2022 15:23 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Nog nie Vrydag nie Hallo almal Ek het my erg verkneukel aan wat ek in
By Tony Moen · #66324 ·
Re: Nog nie Vrydag nie
Dankie Lynette, jy¡¯t my dag gemaak! : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #66323 ·
Re: slipped disk, OTC
a slipped disc 'n verskuifde werwel ALDUS Afrikaans-Engels/English-Afrikaans Dictionary
By Lynette Posthumus · #66322 ·
Nog nie Vrydag nie
Hallo almal Ek het my erg verkneukel aan wat ek in ¡®n vraestel sien. Indicated with an asterix * ? Geniet hom! Groete Lynette
By Lynette Posthumus · #66321 ·
Re: dumping > A
Dit is ook in die WAT.
By Minette Visagie · #66320 ·
Re: slipped disk, OTC
Wat van skyfverskuiwing? Die konteks sal tog s¨º waarmeer jy te doen het. Kas Sent from Mail for Windows Sent: Wednesday, 14 September 2022 11:46 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang]
By Kas Smit · #66319 ·
Re: dumping > A
Lynette, dumping in Afr. uitgespreek ken ek al baie lank. Die ¡®n figuurlike gebruik, nie soos die een buite die dorp nie. Ek het dit ook al in die media gesien. Sent from Mail for Windows
By Kas Smit · #66318 ·
Re: slipped disk, OTC
Daardie Rompel klink vir my nogal bruikbaar... dankie!
By Tony Moen · #66317 ·
Re: dumping > A
Watter beswaar kon daar nou teen "storting" gewees het??
By Tony Moen · #66316 ·
Re: slipped disk, OTC
Rompel se verpleegsterswoordeboek s¨º: slipped disc, (werwel)kraakbeenverskuiwing Ja, ek verkies dit ook: nievoorskrifmedisyne. Ek het al toonbankmedisyne te?gekom. Samuel
By Samuel Murray · #66315 ·
Re: dumping > A
Jy moet hom net op sy Afrikaans uitspreek: d???mping. HAT5 het hom ook: dump, gedump. Samuel
By Samuel Murray · #66314 ·
slipped disk, OTC
Brink en Snyman het nie "slipped disc" nie. Wat is dit in Afrikaans? Werwelskyfbreuk? Kan mens OTC (over the counter medicine) as nievoorskrifmedisyne vertaal, of is daar iets korters?
By Tony Moen · #66313 ·
dumping > A
Kyk wat sien ek in "The New Business Dictionary": dumping dumping dumping (eg of goods) Is julle braaf genoeg om dumping in Afrikaans te gebruik?
By Lynette Posthumus · #66312 ·
Re: IT-terme
Ja, dit het by my ook opgeborrel¡­ Sent: Monday, 12 September 2022 16:55 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] IT-terme Dankie vir interessante notas, Samuel en Tony.
By Tony Moen · #66311 ·
Re: IT-terme
Ja, ek kon ook nie so iets kry nie (maar ek het nie lank gesoek nie). Jou punt dat ¡¯n puntenerige nasiener jou reputasie in die bedryf nadelig kan be?nvloed het natuurlik meriete. In sommige
By Tony Moen · #66310 ·
Re: IT-terme
Volgens Lee bl 2: ¡°Feitlik altyd na -eur, -ing, -er (as die woord op -er ¡¯n mens aandui, bv skildersesel maar skilderkuns, wewersgilde maar wewervo?l)¡± Vir die meervoud sou ek inderdaad ook
By Tony Moen · #66309 ·
Re: IT-terme
Dis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word. Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n
By Samuel Murray · #66308 ·
Re: IT-terme
Op ¡¯n ander noot, kan ¡°gebruikers-ID¡± nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud ¡°gebruiker-ID¡± ¨C nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID¡¯s¡± wees? Ek is nou heeltemal
By Leona Labuschagne · #66307 ·
Re: IT-terme
Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse. Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse
By Tony Moen · #66306 ·
Re: IT-terme
Ek lees en neem ter harte - dankie!
By Minette Visagie · #66305 ·