Group should remain
Leoni
Tel 074-296-3390 | Whatsapp 074-296-3390
--
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com
By
leoni@...
·
#66624
·
|
Re: governing law > A
Die heersende reg, sou ek s¨º?
Arina Wilson
Translation and Advertising Services
021 913 1344 / 082 558 3585
South African Translators¡¯ Institute Accreditation
By
Arina Wilson
·
#66623
·
|
Re: governing law > A
beheerreg?
wrote:
By
Kas Smit
·
#66622
·
|
governing law > A
Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law
nie.
Dit 'n opskrif.
Beherende reg?
Regsgewende reg?
Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66621
·
|
Re: Zalang membership
I would also like to remain in the group. (Just saying. I had not been asked either.)
Kind regards / Vriendelike groete,
Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66620
·
|
Re: Motorhome
En dit pas, as ek so mag s¨º, nog by jou van ook.
Bosman se swerf- (of bos-)pondok.
Pas maar die Cruiser mooi op ¨C daar is nie meer baie daarvan oor nie.
As mens jou voertuig lank genoeg
By
Tony Moen
·
#66619
·
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo
Ek het ook nie die boodskap ontvang nie, maar wil lid bly.
Groete Elna
wrote:
By
Elna Roos
·
#66618
·
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Ek ook, asseblief (ek het wel die oorspronklike boodskap gekry en daarop
geantwoord).
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083
By
Leona Labuschagne
·
#66617
·
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Ek wi ook lid bly, dankie.
Kas Smit
wrote:
By
Kas Smit
·
#66616
·
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo
Ek wil ook graag lid bly hoewel ek nie die oorspronklike boodskap gekry het nie.
Sent from Outlook for Android<https://aka.ms/AAb9ysg>
________________________________
Sent: Friday, January 19,
By
Marcelle Steinmetz
·
#66615
·
|
Re: Motorhome
Ek stem saam, Tony, en ek dink ek gaan ons beskeie kampvoertuig nou so noem!
Ons s¡¯n is maar net ¡®n ou Cruiser waarin ons ook kan slaap.
Sent from Mail for Windows
Sent: Friday, 19 January
By
Bosman, Retha
·
#66614
·
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ¡¯n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete
Hester
By
Hester van der Walt
·
#66613
·
|
Re: Motorhome
Maar dis ¡¯n pragtige woord vir die akkommodasie van ¡¯n swerwer oor die einders met ¡¯n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte!
Sent: Friday, January 19, 2024 10:15 AM
To:
By
Tony Moen
·
#66612
·
|
Re: Motorhome
?
By
Kas Smit
·
#66611
·
|
Re: Motorhome
Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?.
Sent from Mail for Windows
Sent: Friday, 19 January 2024 09:12
To: [email protected]
Subject: Re:
By
Bosman, Retha
·
#66610
·
|
Re: Motorhome
Wat van swerfpondok?
By
Kas Smit
·
#66609
·
|
Re: Motorhome
Baie dankie Tony
By
Elna Roos
·
#66608
·
|
Re: Motorhome
In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel.
Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ¡¯n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog.
Hoewel Jurgens se model
By
Tony Moen
·
#66607
·
|
Re: Motorhome
Baie dankie vir al die voorstelle. Ek gaan ryhuis voorstel omdat dit in die
tydskrifte gebruik word/is. En dan ook motorwoonwa
wrote:
By
Elna Roos
·
#66606
·
|
Re: Motorhome
Ek hou van ryhuis
*[image: cid:image006.png@...]**Please consider the
environment before printing this email. *
By
Jaco Breytenbach
·
#66605
·
|