Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ¡¯n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete
Hester
> -----Original Message-----
> From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
> Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
>
> Hallo almal
>
> Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans
> lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af nie, maar van
> Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil
> bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang
> aansluit.
>
> Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap
> aan die groep gestuur het of nie.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>