¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: FW: Launch
Hallo Tony, 'n Minder direkte vertaling sou ook wees "begin loop", bv. "Begin program xxx te loop."
highlighted
Loop nou net hierdie mooi vertaling raak: Changes will be highlighted - sal gekleurmerk word Dit werk sommer ook vir highlighter - kleurmerker (of kleurmerkpen)
By Tony Moen · #66643 ·
Re: FW: Launch
Dankie, Michelle. Sal werk in die konteks. Sent: Friday, February 23, 2024 3:29 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] FW: Launch Hi, Tony. Ek kry launch button as oopmaakknoppie
By Tony Moen · #66642 ·
Re: FW: Launch
Hi, Tony. Ek kry launch button as oopmaakknoppie in die Kuberwoordeboek, so ek neem aan dat launch dan oopmaak is. Sent: Friday, February 23, 2024 3:15 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] FW:
By Michelle du Plessis · #66641 ·
FW: Launch
Hoe vertaal mens launch in 'n rekenaarkonteks soos "launching language selector"? Dis blykbaar iets wat die rekenaar op bevel doen.
By Tony Moen · #66640 ·
Re: Probleme met Pharos aanlyn
Hallo! Ek het myne nou getoets en dit werk flink! Sterkte
By Marie Smit · #66639 ·
Re: Probleme met Pharos aanlyn
Ek het sedert gisteraand al di¨¦ probleem. Gaan nou vir hulle e-pos stuur. Arina Wilson Translation and Advertising Services 021 913 1344 / 082 558 3585 South African
By Arina Wilson · #66638 ·
Probleme met Pharos aanlyn
Goeiedag Ervaar enige iemand anders dalk ook probleme met Pharos se aanlyn funksie? Myne wil nie werk nie. Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262
By Therina Van der Westhuizen · #66637 ·
Kriptiese blokraai 5
Hallo almal Wie probeer ook om die Beeld/Burger se kritiese blokraai invul wat Saterdae gepubliseer word? Ek soek iemand wat saam met my wil sukkel/probeer. Jy kan my whatsapp by 072 203
By Lynette Posthumus · #66636 ·
Re: Group membership to remain
I wish to remain a member of [email protected] Sorry I missed the mail and reply only now. Dear Elise Engelbrecht, You have been a member of one or more Groups.io email groups since Tue Feb
By Evgeny Artemov · #66635 ·
Re: elder abuse > A
Ek stem vir ¡®bejaardemishandeling¡¯. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #66634 ·
Re: elder abuse > A
bejaardemishandeling/ouemishandeling? <lynetteposthumus@...> wrote:
By Kas Smit · #66633 ·
elder abuse > A
Kan iemand hiermee help? Dit lyk my 'n mens moet dit omskryf. Of hoe? Lynette
By Lynette Posthumus · #66632 ·
Re: need-to-know basis > A
Lynette, Pharos se Dictionary of Business and Economics (2004) gee wel die volgende: need-to-know principle: beginsel van te moet weet,
By Minette Visagie · #66631 ·
Re: need-to-know basis > A
moet-weet-grondslag? <lynetteposthumus@...> wrote:
By Kas Smit · #66630 ·
need-to-know basis > A
According to the Cambridge Dictionary, a need-to-know basis means, "...you only tell [people] the facts they need to know at the time they need to know them, and nothing more." Is daar 'n
By Lynette Posthumus · #66629 ·
Re: governing law > A Dankie
Dankie vir almal se hulp. Mooi dag Lynette Sent: Monday, January 22, 2024 2:08 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] governing law > A Ek kry die volgende gebruiksvoorbeelde:
By Lynette Posthumus · #66628 ·
Re: governing law > A
Ek kry die volgende gebruiksvoorbeelde: In al drie gevalle word hiermee bedoel ¡° the law(s) that are applicable to the situation/case set out herein¡±, waarvoor ¡°toepaslike reg¡±
By Tony Moen · #66627 ·
Re: governing law > A
Sover ek weet, is dit "geldende
By Dw le Roux · #66626 ·
Re: governing law > A
Funny phrase ¡­ like, I mean, isn¡¯t governing precisely what any and every law does? Ek vermoed dat dit as opskrif beteken: die wetgewing wat op die onderstaande van toepassing is. Dat kan jy
By Tony Moen · #66625 ·