¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain


 

Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ¡¯n verhuising en baie min by rekenaar.

Kind regards/Vriendelike groete
Hester

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM
To: [email protected]
Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain

Hallo almal

Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans
lid van die groep is, lid wil bly. Die boodskap kom nie van my af nie, maar van
Groups.io. As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil
bly. As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang
aansluit.

Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap
aan die groep gestuur het of nie.

Groete
Samuel


Join [email protected] to automatically receive all group messages.