Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) ¨C ¡®n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ¡®n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie ¡°lekkerder¡± nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.