¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Motorhome


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ek stem saam, Tony, en ek dink ek gaan ons beskeie kampvoertuig nou so noem!

Ons s¡¯n is maar net ¡®n ou Cruiser waarin ons ook kan slaap.

?

Sent from for Windows

?

From: Tony Moen
Sent: Friday, 19 January 2024 10:47
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Maar dis ¡¯n pragtige woord vir die akkommodasie van ¡¯n swerwer oor die einders met ¡¯n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Friday, January 19, 2024 10:15 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

?

?

On Fri, 19 Jan 2024, 09:50 Bosman, Retha, <bosmanretha@...> wrote:

Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?.

?

Sent from for Windows

?

From: Kas Smit
Sent: Friday, 19 January 2024 09:12
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Wat van swerfpondok?

?

On Fri, 19 Jan 2024, 09:07 Elna Roos, <elnaroos9@...> wrote:

Baie dankie Tony?

?

On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote:

In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel.

Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ¡¯n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog.

Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal).

Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep¡­

?

Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Thursday, January 18, 2024 12:17 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) ¨C ¡®n huis waarin jy ry , en sommer bly ook In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ¡®n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie ¡°lekkerder¡± nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Vit my s¨º motorwoonwa die ding reg.

?

On Thu, 18 Jan 2024, 10:41 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:

On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

> ¡®n Goeie woord is ¡°ryhuis¡± (of dan motorwoonwa).

Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.

Samuel

?

?

Virus-free.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.