Keyboard Shortcuts
Likes
Search
EN> AF : 'probes' in vraelyste
... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Die tyd gaan te vinnig! ? Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie. ¡°Ondersoekende vrae¡± is vir my op die randjie van toutologie, maar dit kan dalk ook werk. ? My 2 sent, maar ek twyfel en sou graag hoor of daar ander idees is. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, February 2, 2024 2:47 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? ... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? ? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýOi, ek wil ook graag hoor wat dit moet wees ----- ek haaaaat daai ¡°por¡±!? Al die wysemanne, wat seg julle? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, February 2, 2024 3:03 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? Hi Ann, ? Die tyd gaan te vinnig! ? Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie. ¡°Ondersoekende vrae¡± is vir my op die randjie van toutologie, maar dit kan dalk ook werk. ? My 2 sent, maar ek twyfel en sou graag hoor of daar ander idees is. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? ... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? ? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýEn dieselfde geld vir ¡°±è°ù´Ç³¾±è³Ù¡±???? ----- seblief! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, February 2, 2024 3:03 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? Hi Ann, ? Die tyd gaan te vinnig! ? Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie. ¡°Ondersoekende vrae¡± is vir my op die randjie van toutologie, maar dit kan dalk ook werk. ? My 2 sent, maar ek twyfel en sou graag hoor of daar ander idees is. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? ... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? ? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Dankie, Charl, Ek sal 'indringende vrae' gebruik. Groete. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Fri, 2 Feb 2024 at 15:03, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Charl, ek teken dit ook so aan! Lekker week, almal! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Sunday, February 4, 2024 10:23 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? Dankie, Charl, Ek sal 'indringende vrae' gebruik. Groete. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 2 Feb 2024 at 15:03, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
On 02/02/2024 13:47, Ann Hiemstra wrote:
Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)?Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag. Samuel |
Ek dink nou net: wat van "uitbreidende vraag" of "uitbreidingsvraag" of dalk selfs "uitbreivraag"?
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, February 9, 2024 11:17 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste On 02/02/2024 13:47, Ann Hiemstra wrote: Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term virVir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag. Samuel |
Dankie vir almal se bydrae. Ek sal ?bly by Pharos se ?'probing
~ questions?indringende vrae' Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Mon, 12 Feb 2024 at 08:54, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote: Ek dink nou net:? ?wat van "uitbreidende vraag" of "uitbreidingsvraag" of dalk selfs "uitbreivraag"? |
On 09/02/2024 22:17, Samuel Murray wrote:
Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag.Skies, wat ek bedoel is dat die Engelse woord "probe" soms "prompt" beteken of bedoel. In aanlyn artikels oor onderhoudsvoeringtegnieke sien ek dikwels "probe" vir "verder uitvra", m.a.w. dis nie "indringend" nie -- jy vra bloot vir die persoon om sy antwoord effens uit te brei deur bv. te vra "kan u vir my 'n voorbeeld gee". Is dit wat julle bedoel met "indringend"? Samuel |
Hi Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Die "verder uitvra" in 'n kliniese onderhoud is gewoonlik vir die doelwit van "follow up", m.a.w. om meer inligting te kry oor 'n antwoord wat nie genoeg detail bevat om 'n behoorlike diagnostiese besluit te neem nie, en "clarification", m.a.w. waar daar teenstrydige inligting in die onderhoud aan die lig gekom het, en die klinikus moet die teenstrydige inligting oplos. Dus, die effens uitbrei is nie terloops en vir interessantheid nie, maar om dieper in te gaan om inligting te kry wat noodsaaklik is vir 'n diagnose (in die voorbeeld van 'n diagnostiese onderhoud). Ek sou dit dus "indringend" noem. Groete -----Original Message----- |