On 02/02/2024 13:47, Ann Hiemstra wrote:
Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)?
Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag.
Samuel