On Fri, 2 Feb 2024 at 15:03, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
Hi Ann,
?
Die tyd gaan te vinnig!
?
Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie. ¡°Ondersoekende vrae¡± is vir my op die randjie van toutologie, maar dit kan dalk ook werk.
?
My 2 sent, maar ek twyfel en sou graag hoor of daar ander idees is.
Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)?
Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?'