¿ªÔÆÌåÓýOi, ek wil ook graag hoor wat dit moet wees ----- ek haaaaat daai ¡°por¡±!? Al die wysemanne, wat seg julle? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, February 2, 2024 3:03 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? Hi Ann, ? Die tyd gaan te vinnig! ? Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie. ¡°Ondersoekende vrae¡± is vir my op die randjie van toutologie, maar dit kan dalk ook werk. ? My 2 sent, maar ek twyfel en sou graag hoor of daar ander idees is. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? ... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? ? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |