Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media
Hallo almal Ek vind dit handig. Groete ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via groups.io <hiemstra.ann@...> Date: Sat, 07 May 2022, 08:17 Subject: [zalangmed]
By
Ann Hiemstra
·
#866
·
|
Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media
https://maroelamedia.co.za/afrikaans/taalgebruik/taalgebruik-albei-beide-sowel-as/
By
Ann Hiemstra
·
#865
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Die spons is deel van die wondbedekking, en dis die geperforeerde laag daaronder wat kleefvry is. Dan is die afstandskoppelteken al wat oorbly? Kleefvrye- spons wondbedekking al wat oorbly, want
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#864
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
As jy meen dat dit die spons is wat kleefvry is (en nie die wondbedekking nie), dan is daardie spelling korrek. Samuel
By
Samuel Murray
·
#863
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
As ek reg verstaan, is dit 'n nieklewende wondbedekking wat spons bevat, en nie 'n wondbedekking wat nieklewende spons bevat nie. Volgens Helene se beskrywing is die nieklewende deel nie die spons
By
Samuel Murray
·
#862
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Daar is darem hierdie uitredding: Re?l 12.5 As die lengte van ? saamgestelde woord lees bemoeilik, kan ? koppelteken tussen die samestellende dele gebruik word.
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#861
·
|
FW: Spelling Conundrum
Nee, Helene se soektog s¨º volgens Re?l 15.27 : Indien ? woordgroep van byvoeglike naamwoord of telwoord plus selfstandige naamwoord wat op sigself nie gekoppel word nie, in ? samestelling optree
By
Ann Hiemstra
·
#860
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Helene, Do foam dressings stick? Soft silicone dressings are coated with a hydrophobic soft silicone layer that is tacky to touch. These dressings *do not stick to the moist wound bed, but will adhere
By
Ann Hiemstra
·
#859
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Opvolgvraag: sou mens dit steeds skuim noem, of sou jy dit na spons verander? Ek vra na aanlyding van die trefwoord in die WAT - poliuteraanskuim. 'wound dressing consisting of hydrophilic, absorbent,
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#858
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Hallo Samuel Indien dit die geval is, lyk dit vir my dat daar drie lae wondbedekking is, en nie twee, soos wat dit vir my gelyk het aan die begin nie. Die volgende maak dan meer sin. Soos wat dit aan
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#857
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Hallo Helene Ek sou die "foam" vertaal as "spons", want dit is wat dit in di¨¦ geval is (dis nie skuim nie, maar spons). Vir my verwys die Afrikaanse woord "skuim" eksklusief na 'n soort halfvloeibare
By
Samuel Murray
·
#856
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Helene, OU AWS Re?l 12.28 s¨º: Die morfeme eks-, nie-, non-, en oud- in samestellings en afleidings word sonder 'n koppleteken vas aan die ander deel van die woord geskryf Nuwe AWS *Re?l 12.27*
By
Ann Hiemstra
·
#855
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Hallo Ann Non Adhesive Foam dressing ¨C net so. Die stuk gaan oor ¡®n sekere handelsnaam se nie-klewende skuimwond(be)dekking, wat dit is, hoe dit werk, moets en moenies, ens. Wat my ook pla is die
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#854
·
|
Re: FW: Spelling Conundrum
Hallo Helene Ek sal graag wil weet waarvan jou woord die vertaling is? Wat staan in die bronteks? helenevdwesthuizen@...> wrote:
By
Ann Hiemstra
·
#853
·
|
FW: Spelling Conundrum
Goeiem?re, kollegas Weet nie of iemand dalk by hul rekenaars sit nie. Sou julle skuimwonddekking een word of twee of gekoppel skryf? Of liewer verduidelik? Die begrip is ¡®n wonddekking van skuim,
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#852
·
|
Re: FW: Exudate
Dankie Samuel
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#851
·
|
Re: FW: Exudate
Ek het al "eksudaat" in vertalings te?gekom. Samuel
By
Samuel Murray
·
#850
·
|
Re: FW: Exudate
Hallo Helene, 'eksudaat' is die regte woord (waar weefselvog 'uitsypel'. 'afskeiding word in 'n ander konteks gebruik. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#849
·
|
FW: Exudate
Goeie m?re almal Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal of met afskeiding? Baie dankie Helene
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#848
·
|
Re: [ZaLang] WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel
By
Samuel Murray
·
#847
·
|