¿ªÔÆÌåÓý

Re: Inspannings angina pectoris
Dankie, Ann! Sent: 27 October 2021 14:06 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris Ja, Charl
By Charl Hattingh · #691 ·
Re: Inspannings angina pectoris
Ja, Charl
By Ann Hiemstra · #690 ·
Inspannings angina pectoris
Hallo Is "inspannings angina pectoris" exercise-induced angina pectoris? Dankie! CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST Wordweb CC 13 Queens Road,
By Charl Hattingh · #689 ·
Re: for compliance with medical and ethical standards
Ek stem saam met jou, Samuel, Die studie is goedgekeur omdat/vanwe? die feit dat dit aan mediese en etiese standaarde voldoen , dus hoe klink 'die studie is vanwe? voldoening aan mediese en etiese
By Ann Hiemstra · #688 ·
Re: for compliance with medical and ethical standards
Gits, Charl, nou't jy my heeltemal deurmekaar ... lat ek eers nog bietjie dink! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By Leona Labuschagne · #687 ·
Re: eligibility x suitability
Hi, Ek vertaal "is eligible" as "kom in aanmerking". Omdat ¡¯n mens nie eintlik ¡¯n s.nw. daarvan kan maak nie, vertaal ek "eligibility criteria" as "geskiktheidskriteria" of
By Charl Hattingh · #686 ·
Re: for compliance with medical and ethical standards
Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies. Vir my beteken "ter" dat die goedkeuring van die studie "noodsaaklik" is OM aan die mediese standaarde te KAN voldoen,
By Leona Labuschagne · #685 ·
Re: for compliance with medical and ethical standards
My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie.
By Charl Hattingh · #684 ·
eligibility x suitability
Hallo almal Tref julle onderskeid tussen eligibility en suitability? Of beskou julle dit as dieselfde ding? Ek bedoel nou in die algemeen, maar ook meer spesifiek bv. "eligibility criteria". Ek kom al
By Samuel Murray · #683 ·
for compliance with medical and ethical standards
Hallo almal Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie? The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards. Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan
By Samuel Murray · #682 ·
Re: EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study
Hm ... Lyk my 'infeksieblootstellingstudie' is die een. ?
By Ann Hiemstra · #681 ·
Re: EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study
Die Wikipedia-artikel s¨º die alternatiewe term hiervoor is "controlled human infection trial". Dalk iets vir jou? Samuel
By Samuel Murray · #680 ·
EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study
Hallo almal, Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study', as 'uitdaagstudie'? *¡°Human challenge trials are trials in which participants are intentionally
By Ann Hiemstra · #679 ·
Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??
Broei ekke ook al paar dae oor hierdie een ... Ek het ook al 'makker- dianostiese toetse ' te?gekom en half mak geword daarvoor - soos mens mos algaande aan vertalings van woorde gewoond raak of dalk
By Ann Hiemstra · #678 ·
Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??
Ek het "makker- diagnostiese toets" dit al 'n hele aantal keer so sien vertaal gewees. Ek is eintlik al gewoond aan "makker" vir "companion" in di¨¦ konteks. Dis duidelik 'n taamlik direkte vertaling,
By Samuel Murray · #677 ·
Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??
Eish, Charl, jy is ¡¯n ster!! Baie dankie! Gaan dit beslis ¡°Diagnostiese toets vir medikasiekeuse¡± maak. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #676 ·
Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??
Hi Leona Companion Diagnostic Test: A test used to help match a patient to a specific drug or therapy. For example, a companion diagnostic test may identify whether a patient¡¯s tumor has a specific
By Charl Hattingh · #675 ·
Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??
Hallo Almal Het enige van julle 'n kloe wat Companion diagnostic tests beteken? Ek QM 'n stuk waarin dit as "makkerdiagnostiese toetse" vertaal is, maar omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het
By Leona Labuschagne · #674 ·
Re: En>AF : croscarmellose
Ek sien in die Engels word al twee volgordes gebruik. Wikipedia: ¡°sodium croscarmellose¡±. So natriumkruiskarmellose is ook reg, sou ek s¨º. Sent: 14 October 2021 09:47 To: [email protected]
By Charl Hattingh · #673 ·
Re: En>AF : croscarmellose
Skuus, twee vir natriumkruiskarmellose. [email protected]> wrote:
By Salom¨¦ Smith · #672 ·