Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
estimands??
开云体育Hallo Julle ? “罢丑别 estimands requested as per ICH guidelines [3] for all objectives are listed in:” ? Bestaan daar ’n woord soos “estimands” (en wat beteken dit) of is dit ’n tikfout?? ? Asseblief ?…? Lekker dag vir julle! ? L??? : - ) ? ? ?
? ? ? |
||
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Ek stem saam met Samuel.
Lekker dag, almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray Gestuur: 07 December 2022 21:15 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [zalangmed] EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend On 07/12/2022 06:53, Ann Hiemstra wrote: Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument 'n vertalerEk het ook al dié kommentaar te?gekom. My mening is dat iets "lewensgevaarlik" is om te doen (om van 'n ho? gebou af te spring), maar as iets jou lewe bedreig (bv. 'n terminale siekte), dan is dit lewensbedreigend. Samuel |
||
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
On 07/12/2022 06:53, Ann Hiemstra wrote:
Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.Ek het ook al dié kommentaar te?gekom. My mening is dat iets "lewensgevaarlik" is om te doen (om van 'n ho? gebou af te spring), maar as iets jou lewe bedreig (bv. 'n terminale siekte), dan is dit lewensbedreigend. Samuel |
||
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
开云体育M?re almal My mening oor hierdie kwessie: ek kry lewensgevaarlik en
lewensbedreigend in die WAT, hoewel lewensbedreigend net twee keer
voorkom en nie sy eie lemma het nie, en lewensgevaarlik in sy
lemma ook op siektes dui. Ek dink dis 'n kwessie van ses van een
en halfdosyn van die ander. My kli?nte verkies lewensbedreigend en ek het daarom in die
gewoonte gekom om dit in farmaseutiese/mediese tekste te gebruik
en dit word so in my glosse aangedui. As ek terugdink (donkiejare
-- dus kan ek verkeerd wees), dink ek ek het self 'n groot bohaai
daaroor opgeskop, maar moes later bes gee, soos oor so baie
farmaseutiese voorkeure. Ann, ek sal dus nie lewensgevaarlik noodwendig verander nie - - dit hang myns insiens van die kli?nt se voorkeur af. Groete Wilna On 07/12/2022 08:19, Charl Hattingh
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
开云体育Hi Ann ? As jy sê “Pharos”, watter van hulle woordeboeke bedoel jy? Dit lyk my dit kom uit hulle Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe. Dit is nie ’n baie goeie woordeboek nie en bevat foute. Myns insiens moet ’n mens hom met ’n knippie sout neem. ? Ek is ook (op universiteit en as joernalis by Die Burger) geleer dat “lewensbedreigend” ’n anglisisme is en dat “lewensgevaarlik” idiomatiese Afrikaans is. Ek neem ook dit met ’n knippie sout, aangesien ek kort ná die oerknal op universiteit was en my Afrikaans klaarblyklik uit die oude doos is. By En by Die Burget het ons in die subkantoor altyd gepraat van “Burgerismes” – voorskrifte uit Die Burger se stylgids wat nie in die wêreld buite Naspers gevolg word nie. Nogtans is “lewensgevaarlik” my voorkeur (maar ek dink nie ek het al daarop aangedring nie). ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 December 2022 07:53 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend ? Hallo almal Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees. Kyk asb wat sê Pharos : 1. abruptio placentae:*?abruptio placentae.?(L. ab weg van + ruptura breking)?Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand . Dit kan?lewensbedreigend?vir beide die moeder en die fetus wees. 2. aggressief:??aggressive.? In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n?lewensbedreigende siekte te probeer bekamp. 3. Akute aanval van?lewensbedreigende ?hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ... 4. Aneurisme ...? Ruptuur daarvan veroorsaak o.a.?lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone. 5. arritmie : bv. ventrikulêre tagikardie en ventrikulêre fibrillasie. Albei is?lewensbedreigend?en moet dringend hanteer word. ? Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-) Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Wat sou jy dan sê is die verskil, Ann? Ek is al HARD oor die vingers getik oor "lewensbedreigend" (in eksterne LQI of wat ook al) so ek moes leer om dit nie meer te gebruik nie. Nou sien ek wraggies dis ook in 'n paar woordeboeke op Viva. Gmff. On Wed, 7 Dec 2022 at 07:51, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
||
EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Hallo almal Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees. Kyk asb wat sê Pharos :
1.
abruptio placentae:*?abruptio placentae.?(L. ab weg van + ruptura breking)?Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand .
Dit kan?lewensbedreigend?vir beide die moeder en die fetus wees. 2.
aggressief:??aggressive.?
In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n?lewensbedreigende siekte te probeer bekamp. 3.
Akute aanval van?lewensbedreigende ?hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ... 4. Aneurisme ...?
Ruptuur daarvan veroorsaak o.a.?lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone. 5. arritmie :
bv. ventrikulêre tagikardie en ventrikulêre fibrillasie. Albei is?lewensbedreigend?en moet dringend hanteer word. Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-) Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||
Re: Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados
Hallo Samuel, Ek werk nie met Trados nie - sal nie kan help nie, jammer. Hoop jy kom reg. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 29 Nov 2022 at 17:17, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
||
Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados
Hallo almal
'n Kli?nt van my se redigeerder het gekanselleer en hulle het iemand nodig om die werk te kontroleer teen m?re-oggend. Ek was die vertaler. Die kli?nt is in Egipte en bied dus Midde-Oosterse tariewe. Die werk is in Trados. Stel enigiemand belang? Groete Samuel |
||
Re: Cartridge
Hallo Charmain, Ek het weer diep gaan soek in Pharos en ek hou van "insulienhouer"? n.a.v.
cartridge?/ inkhouertjie?
?want dit is mos eintlik wat die 'cartridge' van die insulienpen is :-) Ek gaan dit voortaan so gebruik. Ja,
"insulien aspart" word vertaal met "aspartinsulien". Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 24 Nov 2022 at 09:53, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 24/11/2022 07:56, Charmaine Sullivan wrote: |
||
Re: Cartridge
On 24/11/2022 07:56, Charmaine Sullivan wrote:
Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of Alt F die antwoord is nie.Die soekblokkie is regs bo op hierdie bladsy: /g/zalangmed/topics Maar dit dek slegs boodskappe wat ná November 2019 gepos is. Wat is julle aanbeveling vir die vertaling van "cartridge" waar dit dui op 'n glasbuisie wat 'n voorraad insulien bevat, wat dan in 'n insulienpen gelaai word? Sahpra het aanbeveel dat ons "patroon" heroorweeg, hulle voel nie gemaklik daarmee nie.Patroon klink vir my baie vreemd. Ek gebruik "kasset". Samuel |
||
Re: Cartridge
开云体育Houer? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: Thursday, 24 November 2022 08:56 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Cartridge ? Hallo Almal |
||
Cartridge
Hallo Almal
Ek wil so al onthou ons het al "cartridge" bespreek op die groep. Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of Alt F die antwoord is nie. Wat is julle aanbeveling vir die vertaling van "cartridge" waar dit dui op 'n glasbuisie wat 'n voorraad insulien bevat, wat dan in 'n insulienpen gelaai word? Sahpra het aanbeveel dat ons "patroon" heroorweeg, hulle voel nie gemaklik daarmee nie. "Glass cartridge with a grey plunger?and a flanged cap?with a sealing disk, containing 3 mL of XX." Ann, ek onthou jy is die boffin met insulien. Sal "insulien aspart" dan vertaal word met "aspartinsulien"? Groete? Charmaine |
||
Re: "called XXX"
Helene van der Westhuizen
开云体育Hallo ? Ek kyk of ek nou hier kan antwoord, want my navrae gister het nie deurgekom nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 15 November 2022 07:42 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] "called XXX" ? Baie dankie vir julle insette, Ann en Samuel. Ek sal dit bepeins. Wat die konsekwentheid betref, ek probeer die bron letterlik volg waar verskillende vertalings vir my om ’t ewe is, maar in gevalle waar daar nie ’n spesifieke versoek is om konsekwentheid met ander reeds vertaalde dokumente te behou nie, is ek geneig om my voorkeur te volg. Ek vind in meeste gevalle by die BT kyk die rekonsilieerder of die essensie eerder as die letter van die bron weergegee word. Gewoonlik as die kli?nt terugkom met ’n verskil tussen BT en bron en ’n mens het ’n goeie argument waarom jy iets op ’n bepaalde manier vertaal het, is hulle tevrede daarmee. ? Lekker werk! Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Charl en Leona, (almal is so stil die afgelope tyd ?) Ek hoor wat julle sê van al wat leef se verstaan/weet van Disprin as medisyne. Ek vermoed sterk dat die spesifieke 'lyn'/section' in die bronteks een is wat herhaaldelik in dokumente van hierdie aard gebruik word ('n 'proforma' is) - daarom die 'called XXX',? en dat die 'XXX' dan telkens in brontekste net met die naam van die medisyne waaroor die betrokke dokument handel, vervang word. Dit kan dan ook/sal waarskynlik nie in alle gevalle 'n middel wees wat so bekend soos Disprin is nie. Om dan die? 'genaamd' uit te laat, sal die blikbreine se koppe deurmekaar maak en dan 'n 'consistency' probleem skep. Ek verkies om dit as 'genaamd Disprin' te hou. ? Wat jou ertjie met 'sal' betref, Leona, het ek ook nie 'n probleem om dit so te behou nie, aangesien die ingeligtetoestemmngsvorm inderdaad die voornemende studiedeelnemer inlig oor wat in die studie 'sal' (en ek hoor jou 'gaan') gebeur. Om? bv.? "Blood will be taken " as "bloed word geneem" te vertaal, sit mens weer met die elledige 'consistency'. Die 'Back translation', as die job tot daar kom, is dan mos nou weer 'Blood is taken' :-( Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 14 Nov 2022 at 13:21, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Re: "called XXX"
开云体育Baie dankie vir julle insette, Ann en Samuel. Ek sal dit bepeins. Wat die konsekwentheid betref, ek probeer die bron letterlik volg waar verskillende vertalings vir my om ’t ewe is, maar in gevalle waar daar nie ’n spesifieke versoek is om konsekwentheid met ander reeds vertaalde dokumente te behou nie, is ek geneig om my voorkeur te volg. Ek vind in meeste gevalle by die BT kyk die rekonsilieerder of die essensie eerder as die letter van die bron weergegee word. Gewoonlik as die kli?nt terugkom met ’n verskil tussen BT en bron en ’n mens het ’n goeie argument waarom jy iets op ’n bepaalde manier vertaal het, is hulle tevrede daarmee. ? Lekker werk! Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 14 November 2022 16:52 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] "called XXX" ? Hallo Charl en Leona, (almal is so stil die afgelope tyd ?) Ek hoor wat julle sê van al wat leef se verstaan/weet van Disprin as medisyne. Ek vermoed sterk dat die spesifieke 'lyn'/section' in die bronteks een is wat herhaaldelik in dokumente van hierdie aard gebruik word ('n 'proforma' is) - daarom die 'called XXX',? en dat die 'XXX' dan telkens in brontekste net met die naam van die medisyne waaroor die betrokke dokument handel, vervang word. Dit kan dan ook/sal waarskynlik nie in alle gevalle 'n middel wees wat so bekend soos Disprin is nie. Om dan die? 'genaamd' uit te laat, sal die blikbreine se koppe deurmekaar maak en dan 'n 'consistency' probleem skep. Ek verkies om dit as 'genaamd Disprin' te hou. ? Wat jou ertjie met 'sal' betref, Leona, het ek ook nie 'n probleem om dit so te behou nie, aangesien die ingeligtetoestemmngsvorm inderdaad die voornemende studiedeelnemer inlig oor wat in die studie 'sal' (en ek hoor jou 'gaan') gebeur. Om? bv.? "Blood will be taken " as "bloed word geneem" te vertaal, sit mens weer met die elledige 'consistency'. Die 'Back translation', as die job tot daar kom, is dan mos nou weer 'Blood is taken' :-( Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 14 Nov 2022 at 13:21, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Re: "called XXX"
On 14/11/2022 06:43, Leona Labuschagne wrote:
Van die os op die jas – daardie “sal” maak my mal. ?“Die medikasie Disprin word toegedien” werk vir my in baie gevalle goed – of beter.Ek stem saam dat die teenwoordige toekomstige tyd in Afrikaans dikwels idiomatieser klink. Om die gewone toekomstige tyd te gebruik, is egter nie verkeerd of onidiomaties nie. Samuel |
||
Re: "called XXX"
Hallo Charl
Ek is ten gunste van "genaamd" as dit die sin makliker laat lees. Ek verstaan egter dat verskillende vertalers verskillende menings het oor maklik lees. (Ek het onlangs 'n teks moes nasien waarin die vertaler BYNA GEEN komma gebruik het nie, ook nie in lang sinne nie en ook nie tussen werkwoorde nie. Ek raai die vertaler meen dat kommas die teks "onderbreek" en dus moeiliker leesbaar maak, maar vir my was die teks juis minder leesbaar.) Soms is "genaamd" en "genoem" egter onnodig. Vanoggend het ek 'n sin hier wat vertaal is as "Die monster word gestuur na maatskappye wat XXX en YYY genoem word", wat ek verander het na "Die monster word gestuur na die maatskappye XXX en YYY". "Die medikasie Disprin sal toegedien word"...Tog lees dié sin wat één medikasie bevat, vir my makliker met "genaamd" daarin. :-) As daar twee medikasies was, sou dit wel vir my gewerk het. Samuel |
||
Re: "called XXX"
Hallo Charl en Leona, (almal is so stil die afgelope tyd ?) Ek hoor wat julle sê van al wat leef se verstaan/weet van Disprin as medisyne. Ek vermoed sterk dat die spesifieke 'lyn'/section' in die bronteks een is wat herhaaldelik in dokumente van hierdie aard gebruik word ('n 'proforma' is) - daarom die 'called XXX',? en dat die 'XXX' dan telkens in brontekste net met die naam van die medisyne waaroor die betrokke dokument handel, vervang word. Dit kan dan ook/sal waarskynlik nie in alle gevalle 'n middel wees wat so bekend soos Disprin is nie. Om dan die? 'genaamd' uit te laat, sal die blikbreine se koppe deurmekaar maak en dan 'n 'consistency' probleem skep. Ek verkies om dit as 'genaamd Disprin' te hou. Wat jou ertjie met 'sal' betref, Leona, het ek ook nie 'n probleem om dit so te behou nie, aangesien die ingeligtetoestemmngsvorm inderdaad die voornemende studiedeelnemer inlig oor wat in die studie 'sal' (en ek hoor jou 'gaan') gebeur. Om? bv.? "Blood will be taken " as "bloed word geneem" te vertaal, sit mens weer met die elledige 'consistency'. Die 'Back translation', as die job tot daar kom, is dan mos nou weer 'Blood is taken' :-( Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Mon, 14 Nov 2022 at 13:21, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Re: "called XXX"
开云体育Dankie, Charl. ??Die toekomstige tyd in hierdie konteks is vir my te naby aan die Engels, en lomp, en in die meeste gevalle onnodig/oorbodig. ?(Ek verander “sal” ook soms na “gaan”, wat vir my meer Afrikaans klink, maar dis natuurlik ook toekomstige tyd. ?Maar dis beslis ’n goeie plan om soos jy sê op te let en te kyk wat waar die beste pas. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 14 November 2022 12:39 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] "called XXX" ? Dankie, Leona! Goeie punt oor die “sal”. Ek het dit nog nooit eintlik opgemerk nie, maar nou dat jy daarvan praat gaan ek oplet en kyk waar wat beter pas. Wat is rasionaal daaragter? Dat dit minder nadruklik is en meer omvattend van die teenwoordige en die toekomstige? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Ek stem saam met jou, Charl. “Die medikasie Disprin sal toegedien word” is die beste. Daar gaan niks van die betekenis verlore nie, en selfs ’n elf- of twaalfjarige behoort dit te verstaan. Van die os op die jas – daardie “sal” maak my mal. ?“Die medikasie Disprin word toegedien” werk vir my in baie gevalle goed – of beter. Lekker week, Almal – wees so slim en so fluks soos altyd. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Almal ? Soos julle weet, kry ’n mense dikwels bronne soos “A medication called Disprin will be administered”. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis ’n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as “’n medikasie genaamd Disprin…” of “’n medikasie wat Disprin genoem word” of “’n medikasie bekend as Disprin”. Ek sou egter verkies om bloot te sê: “Die medikasie Disprin sal toegedien word”, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met ’n kind gepraat word. ? Ek hoor graag wat julle dink! ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |