¿ªÔÆÌåÓý

Re: Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados


 

Hallo Samuel,
Ek werk nie met Trados nie - sal nie kan help nie, jammer.
Hoop jy kom reg.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Tue, 29 Nov 2022 at 17:17, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

'n Kli?nt van my se redigeerder het gekanselleer en hulle het iemand
nodig om die werk te kontroleer teen m?re-oggend.? Ek was die vertaler.
Die kli?nt is in Egipte en bied dus Midde-Oosterse tariewe.? Die werk is
in Trados.? Stel enigiemand belang?

Groete
Samuel






Join [email protected] to automatically receive all group messages.