Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Alweer koppeltekens ...
Dankie vir julle insette Charl en Samuel. Dit bly 'n tameletjie, n¨¨. My gevoel is om die 'naam' van die knoppie in aanhalingstekens te plaas:
"Verlaat sonder om te stoor"-knoppie, dan kan daar geen verwarring wees nie, maar ek hoor vir Charl wat 'probeer om die aanhalingstekens te vermy omdat dit hinderlik raak as daar te veel aanhalingstekens is', EN dan stoei dit veral in die "Screen shots" wat 'n mens 'presies' soos die bronteks moet laat lyk en die PM's vrae oor aanhalingstekens wat nie in die bronteks is nie, het. Dit sal my hinder, en ek dink verwarrend wees, as die naam van die knoppie as een woord, sonder 'n hoofletter geskryf word, (al is hoofletters vir woorde wat nie eiename is nie, in die middel van sinne, eintlik mos Afrikaanse doodsonde?) =
volgendeknoppie. Hoe dan gemaak met: verlaatsonderomtestoorknoppie?
Ek sal my by die Pukke skaar en reken op die intelligensie van die leser, veral omdat die hoofletter in die middel van die sin dan aandui dat dit nie die woord in 'gewone' konteks is nie, bv. Tik op die Verlaat sonder om te stoor-knoppie.
Die saam uitpluisery help my altyd, dankie :-) Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 17 Jan 2023 at 16:25, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 17/01/2023 07:38, Charl Hattingh wrote: |
||
Re: Alweer koppeltekens ...
On 17/01/2023 07:38, Charl Hattingh wrote:
Ek maak die knoppies eenvoudig ¡°volgendeknoppie¡±, ¡°stuurknoppie¡±, ¡°b¨ºreknoppie¡±, ens.Ek gebruik altyd 'n koppelteken, maar ek gebruik wel 'n kleinletter as die knoppie se naam en die knoppie se funksie dieselfde is. Byvoorbeeld as die stuur-knoppie se naam "Dien in" is, dan is dit die stuur-knoppie maar dit is ook die "Dien in"-knoppie (en omdat stuur en indien in di¨¦ konteks dieselfde beteken, is dit ook die indien-knoppie). Veral as 'n knoppie nie 'n naam het nie. Bv.: Moenie jou blaaier se vorentoe- en agtertoe-knoppies gebruik nie. (want die blaaierknoppies het gewoonlik nie teks op hulle nie) Samuel |
||
Re: Alweer koppeltekens ...
On 16/01/2023 16:09, Ann Hiemstra wrote:
'Standaardteks vir Verlaat sonder om te stoor-knoppie' OF 'Standaardteks vir Verlaat-sonder-om-te-stoor-knoppie 'Die huidige Microsoft-span en PUKKE se voorkeur is dat wanneer die kieslys, knoppie of dialoog se naam uit meerdere name bestaan, om eenvoudig 'n koppelteken te gebruik en dit aan die gebruiker se intelligensie oor te laat om te weet waar die naamdeel begin en eindig. My voorkeur is om dit spesifiek aan te dui met aanhalingstekens (of vetdruk of skuinsdruk). As 'n naam uit net ¨¦¨¦n woord bestaan, is die aanhalingstekens nie nodig nie. Byvoorbeeld: Druk die Volgende-knoppie om voort te gaan, of druk die "Gaan terug"-knoppie om terug te gaan. (maar jy sou ook "Volgende"-knoppie kon gebruik as die inkonsekwentheid jou pla.) Dus, met jou voorbeeld: Standaardteks vir "Verlaat sonder om te stoor"-knoppie. Standaardteks vir "Volgende bladsy"-knoppie. Samuel |
||
Re: Alweer koppeltekens ...
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Ek maak die knoppies eenvoudig ¡°volgendeknoppie¡±, ¡°stuurknoppie¡±, ¡°b¨ºreknoppie¡±, ens. As dit ¡°volgende knoppie¡± is, beteken dit iets anders: die volgende knoppie wat jy gaan gebruik/te?kom. Ek probeer die aanhalingstekens te vermy omdat dit hinderlik raak as daar te veel aanhalingstekens is, m.a.w. waar ek kan, vermy ek ¡°volgende¡±-knoppie. Ek het nog nooit gesien dat hulle ¡°bladsy¡± by die term insluit nie, maar ek sou dit dan ¡°volgendebladsyknoppie¡± of ¡°volgendebladsy-knoppie¡± maak. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 16 January 2023 17:10 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Alweer koppeltekens ... ? Hallo almal, Se?nwense vir julle almal in 2023 - wat alweer melkbaard begin kry! Die meeste van julle is seker bekend met die inligting wat studiedeelnemers op elektronies toestelle moet invoer. Hoe gemaak met hierdie 'knoppies' asb.? 'Standaardteks vir Verlaat sonder om te stoor-knoppie' OF 'Standaardteks vir Verlaat-sonder-om-te-stoor-knoppie ' EN Standaardteks vir Volgende bladsy-knoppie OF Standaardteks vir Volgende-bladsy-knoppie Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||
Alweer koppeltekens ...
Hallo almal, Se?nwense vir julle almal in 2023 - wat alweer melkbaard begin kry! Die meeste van julle is seker bekend met die inligting wat studiedeelnemers op elektronies toestelle moet invoer. Hoe gemaak met hierdie 'knoppies' asb.? 'Standaardteks vir Verlaat sonder om te stoor-knoppie' OF 'Standaardteks vir Verlaat-sonder-om-te-stoor-knoppie ' EN Standaardteks vir Volgende bladsy-knoppie OF Standaardteks vir Volgende-bladsy-knoppie Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||
Re: Squamous cell carcinoma
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Helene.? Lekker aand, almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen ? En natuurlik sonder die hoofletter. Skies ? Covid-kop ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io
Sent: 28 December 2022 14:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma ? Sover ek weet Karsinoom met i. Nou weer gecheck in WAT. ? Groete ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dankie, Helene. Net seker maak: is dit karsenoom of karsinoom? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen ? Stem saam met Ann. ? Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie. ? Het al ¡®n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
||
Re: Squamous cell carcinoma
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýEn natuurlik sonder die hoofletter. Skies ? Covid-kop ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io
Sent: 28 December 2022 14:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma ? Sover ek weet Karsinoom met i. Nou weer gecheck in WAT. ? Groete ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dankie, Helene. Net seker maak: is dit karsenoom of karsinoom? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen ? Stem saam met Ann. ? Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie. ? Het al ¡®n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
||
Re: Squamous cell carcinoma
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýSover ek weet Karsinoom met i. Nou weer gecheck in WAT. ? Groete ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 28 December 2022 13:49 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma ? Dankie, Helene. Net seker maak: is dit karsenoom of karsinoom? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen ? Stem saam met Ann. ? Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie. ? Het al ¡®n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
||
Re: Squamous cell carcinoma
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Helene. Net seker maak: is dit karsenoom of karsinoom? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen ? Stem saam met Ann. ? Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie. ? Het al ¡®n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 December 2022 21:09 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma ? Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
||
Re: Squamous cell carcinoma
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýStem saam met Ann. ? Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie. ? Het al ¡®n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie. ? Groete ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 December 2022 21:09 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma ? Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
||
Squamous cell carcinoma
viz Pharos
plaveiselkarsinoom:??squamous cell carcinoma.?(L.?squama?skub + G.?karkinos?krap + -oma?tumor)?'n Maligne neoplasma wat uit plaveiselepiteel (keratinosiete van die stratum spinosum in die epidermis) ontstaan ...
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Tue, 27 Dec 2022 at 22:07 Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma To: <[email protected]> Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Hallo almal, Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Nee, Arina, ek dink hulle is dieselfde -- maar ek dink die koppelteken sit op die verkeerde plek -- Daar is tog nie so iets soos 'n selkarsinoom nie?
toggle quoted message
Show quoted text
Wat s¨º die ander wysaards? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Arina Wilson Gestuur: 27 December 2022 14:12 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma Volgens Pharos kry mens squamous carcinoma = plaveiselkarsinoom en squamous cell carcinoma = plaveisel-selkarsinoom Dus twee verskillende dinge? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Tuesday, December 27, 2022 13:54 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma Hi Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ¡¯n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ¡¯n oorbodige detail. Groete Charl -----Original Message----- |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Mmm, dankie Charl, dit maak sin ¡ sal bietjie dink. Lekker slaap, almal : - )
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Charl Hattingh Gestuur: 27 December 2022 13:54 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma Hi Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ¡¯n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ¡¯n oorbodige detail. Groete Charl -----Original Message----- |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Volgens Pharos kry mens
toggle quoted message
Show quoted text
squamous carcinoma = plaveiselkarsinoom en squamous cell carcinoma = plaveisel-selkarsinoom Dus twee verskillende dinge? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Tuesday, December 27, 2022 13:54 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma Hi Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ¡¯n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ¡¯n oorbodige detail. Groete Charl -----Original Message----- |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Hi
toggle quoted message
Show quoted text
Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ¡¯n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ¡¯n oorbodige detail. Groete Charl -----Original Message----- |
||
Re: Squamous cell carcinoma
Hi Samuel
Ek gebruik die tweede, en beskou die eerste as 'n fout omdat "-sel-" makeer. Of is die idee dat dit plavei-sel-karsinoom moet wees? Indien wel, dink ek dit te verwarrend sou wees. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray Gestuur: 27 December 2022 11:19 Aan: [email protected] Onderwerp: [zalangmed] Squamous cell carcinoma Hallo almal Watter een verkies/gebruik julle? plaveiselkarsinoom plaveiselselkarsinoom Di¨¦ van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as 'n fout? Groete Samuel |
||
Re: estimands??
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Salom¨¦. Dank Vader dit word nie vertaal nie, dis net ¡¯n ENZA locali(z/s)ation! L??? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Salom¨¦ Smith ? Hi Leona ? Dit lyk my estimand is 'n statistiekterm, maar ek kry nie nou 'n vertaling iewers nie. ? An estimand is a parameter which is to be estimated in a statistical analysis. The terms is used to more clearly distinguish the target of inference from the function to obtain this parameter and the specific value obtained from a given data set ? ? ? ? On Wed, 21 Dec 2022 at 07:22, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Re: estimands??
Hi Leona Dit lyk my estimand is 'n statistiekterm, maar ek kry nie nou 'n vertaling iewers nie. An estimand is a parameter which is to be estimated in a statistical analysis. The terms is used to more clearly distinguish the target of inference from the function to obtain this parameter and the specific value obtained from a given data set On Wed, 21 Dec 2022 at 07:22, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|