¿ªÔÆÌåÓý

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

Baie dankie, Charl!

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Charmaine

?

Dit mag dalk die internasionale gebruik wees, maar die Afrikaanse Woordelys en Spelre?ls is die amptelike re?ls vir gebruik in Afrikaans en volgens dit is daar nie ¡¯n spasie nie. Sien hoofstuk 7, Getalle, syfers en simbole. Ek kan ook nie dink dat ek al ooit ¡¯n spasie daar gesien het in enige groot Afrikaanse publikasie nie.

?

¡¯n Soortgelyke ding is dat die desimale punt baie algemeen internasionaal gebruik word, maar in Suid-Afrika is die desimale komma die ¡°enigste wetlik erkende desimaalteken¡± (AWS, re?l 7.4).

?

Ek hoop dit help!

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 24 May 2021 09:21
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

?

M?re almal

Ons gebruik 'n spasie tussen die syfer en die %.
Volgens The International System of Units (SI), 9th edition (2019):
The internationally recognized symbol % (percent) may be used with the SI. When it is?used, a space separates the number and the symbol %.?

Lieflike dag vir almal
Charmaine

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

Ek het nog nooit 'n spasie tussen die syfer en die % gesit nie! Shucks. Dis nuus. Ek dag dis juis 'n uitsondering omdat dit nie 'n SI-eenheid is nie.

On Mon, May 24, 2021 at 9:20 AM CharmaineS <sullivanc@...> wrote:
M?re almal

Ons gebruik 'n spasie tussen die syfer en die %.
Volgens The International System of Units (SI), 9th edition (2019):
The internationally recognized symbol % (percent) may be used with the SI. When it is?used, a space separates the number and the symbol %.?

Lieflike dag vir almal
Charmaine

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

M?re almal

Ons gebruik 'n spasie tussen die syfer en die %.
Volgens The International System of Units (SI), 9th edition (2019):
The internationally recognized symbol % (percent) may be used with the SI. When it is?used, a space separates the number and the symbol %.?

Lieflike dag vir almal
Charmaine

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

Jy's 'n staatmakerkoppeltekenfundi, dankie Charl :-)
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Fri, 14 May 2021 at 15:39, Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hi Ann

?

¡¯n Verbinding met x% en ¡¯n selfstandige naamwoord word gekoppel (¡°30%-afwyking¡±) en samestellings wat uit selfstandige naamwoorde bestaan, is een woord, soos ¡°alkohollappie¡±. Dit is dus alles een woord: 70%-alkohollappie.

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 14 May 2021 15:30
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

?

Hallo almal ... wat so stil is.

Die '70% alcohol pad'? is nou die lappie waarmee 'n inspuitplek afgevee word voordat 'n inspuiting togedien word.

My eerste inklinasie is gewoon: 70% alkohollappie (of moet die 70%-alkohollappie wees?), maar dis tog nie 'n 'alkohollappie' nie dis net met 70% alkohol deurweek.

Wat s¨º julle koppeltekenpuriste tog asb.?

Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Dankie, Wilna, ek dink ek slaan sommer nou dadelik oor na jou manier!

Lekker naweek, Almal!

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Friday, 14 May 2021 09:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Samuel, ek gebruik die ASCI-teken vir die non-breaking hyphen (alt+030), want sover ek weet verskyn die koppelteken dan in enige program reg? Ek vermy Word se kortpaaie, aangesien dit probleme gee met my Wordfast Classic TM's en glosse.

Wilna

On 14/05/2021 9:46 am, Helene van der Westhuizen wrote:
M?re Samuel

Ek gebruik die non-breaking hyphen. Dis die beste wat ons kan doen, en Ctrl + Shift + - op PC nie regtig vir my veel moeite nie. Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie. Ek sal in die toekoms 'n nota bysit. Mens kan dan seker oor die moeite van die nota redekawel, maar ek is maar geneig om te doen wat ek moet doen ¨C of dit moeite is of nie.

Groete

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Columnist ¡ñ Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer Translator Editor ¡ñ
Vertaler Redigeerder

Mobile:
+27 66 274 7714
Skype:
Email:
helenevdwesthuizen1
helene@...
Website:

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

By my verskyn die vaste koppelteken soms as ¡¯n aandagstreep, selfs in Word ¨C wat ek dan doen is om ¡¯n comment in te sit wat s¨º "not to worry, this is a hard hyphen, it just looks like a dash" of so iets.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 14 May 2021 09:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

On 14/05/2021 09:46, Helene van der Westhuizen wrote:

Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie.
Ek vermoed my opmerking het meer betrekking op skoonteks-programme soos Notepad en op teks wat op 'n webwerf ingevoer word. En ek dink dat sommige webwerwe die karaktertjie ook nie korrek sal vertoon nie, maar oor die algemeen werk ons deesdae mos met CAT tools, en ek HOOP DAREM dat 'n CAT tool die karaktertjie korrek sal omskep. Dit kan ook 'n probleem wees in 'n aanlyn CAT tool, maar dan sal die vertaler dit tog raaksien. Die risiko is dus betreklik laag.

Samuel

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo Almal
Samuel, ek tik gewoonlik ¡¯n vaste spasie en ¡¯n vaste koppelteken saam, bv. urien<vaste koppelteken><vaste spasie>en bloedmonsters ¨C of andersom waar nodig.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Helene van der Westhuizen
 
Giggel ek nou lekker, Wilna, want toe ek jou alt+030 probeer, gooi my HP vir my 'n lieflike rooi hartjie uit.

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: 14 May 2021 09:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Samuel, ek gebruik die ASCI-teken vir die non-breaking hyphen (alt+030), want sover ek weet verskyn die koppelteken dan in enige program reg? Ek vermy Word se kortpaaie, aangesien dit probleme gee met my Wordfast Classic TM's en glosse.

Wilna

On 14/05/2021 9:46 am, Helene van der Westhuizen wrote:
M?re Samuel

Ek gebruik die non-breaking hyphen. Dis die beste wat ons kan doen, en Ctrl + Shift + - op PC nie regtig vir my veel moeite nie. Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie. Ek sal in die toekoms 'n nota bysit. Mens kan dan seker oor die moeite van die nota redekawel, maar ek is maar geneig om te doen wat ek moet doen ¨C of dit moeite is of nie.

Groete

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Columnist ¡ñ Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer Translator Editor ¡ñ
Vertaler Redigeerder

Mobile:
+27 66 274 7714
Skype:
Email:
helenevdwesthuizen1
helene@...
Website:

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Helene van der Westhuizen
 
¿ªÔÆÌåÓý

O, ek verstaan nou van die skoonteks-programme. Ek het gedink webwerwe sal dalk 'n probleem h¨º, maar dit behoort tog eintlik nie so te wees nie. En ja, dankie tog vir CAT tools.

?

Ek verstom my altyd aan die detail wat jy van waar ook al haal. ?

?

Groete

Helene

?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 14 May 2021 09:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

?

On 14/05/2021 09:46, Helene van der Westhuizen wrote:

?

> Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie.

?

Ek vermoed my opmerking het meer betrekking op skoonteks-programme soos Notepad en op teks wat op 'n webwerf ingevoer word.? En ek dink dat sommige webwerwe die karaktertjie ook nie korrek sal vertoon nie, maar oor die algemeen werk ons deesdae mos met CAT tools, en ek HOOP DAREM dat 'n CAT tool die karaktertjie korrek sal omskep.? Dit kan ook 'n probleem wees in 'n aanlyn CAT tool, maar dan sal die vertaler dit tog raaksien.? Die risiko is dus betreklik laag.

?

Samuel

?

?

?

?

?

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Samuel, ek gebruik die ASCI-teken vir die non-breaking hyphen (alt+030), want sover ek weet verskyn die koppelteken dan in enige program reg? Ek vermy Word se kortpaaie, aangesien dit probleme gee met my Wordfast Classic TM's en glosse.

Wilna

On 14/05/2021 9:46 am, Helene van der Westhuizen wrote:
M?re Samuel

Ek gebruik die non-breaking hyphen. Dis die beste wat ons kan doen, en Ctrl + Shift + - op PC nie regtig vir my veel moeite nie. Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie. Ek sal in die toekoms 'n nota bysit. Mens kan dan seker oor die moeite van die nota redekawel, maar ek is maar geneig om te doen wat ek moet doen ¨C of dit moeite is of nie.

Groete

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Columnist ¡ñ Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer
Translator Editor ¡ñ Vertaler Redigeerder

Mobile:
+27 66 274 7714
Skype:
Email:
helenevdwesthuizen1
helene@...
Website:

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

On 14/05/2021 09:46, Helene van der Westhuizen wrote:

Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn
nie.
Ek vermoed my opmerking het meer betrekking op skoonteks-programme soos
Notepad en op teks wat op 'n webwerf ingevoer word. En ek dink dat
sommige webwerwe die karaktertjie ook nie korrek sal vertoon nie, maar
oor die algemeen werk ons deesdae mos met CAT tools, en ek HOOP DAREM
dat 'n CAT tool die karaktertjie korrek sal omskep. Dit kan ook 'n
probleem wees in 'n aanlyn CAT tool, maar dan sal die vertaler dit tog
raaksien. Die risiko is dus betreklik laag.

Samuel

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Helene van der Westhuizen
 
M?re Samuel

Ek gebruik die non-breaking hyphen. Dis die beste wat ons kan doen, en Ctrl + Shift + - op PC nie regtig vir my veel moeite nie. Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn nie. Ek sal in die toekoms 'n nota bysit. Mens kan dan seker oor die moeite van die nota redekawel, maar ek is maar geneig om te doen wat ek moet doen ¨C of dit moeite is of nie.

Groete

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Columnist ¡ñ Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer
Translator Editor ¡ñ Vertaler Redigeerder

Mobile:
+27 66 274 7714
Skype:
Email:
helenevdwesthuizen1
helene@...
Website:

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Re: metamizole sodium monohydrate

On 03/05/2021 12:00, CharmaineS wrote:

Ek moet "metamizole sodium monohydrate" vertaal.
Direk sal dit wees "metamisoolnatriummonohidraat". Ek het egter snuf in die neus oor die Engelse woordvolgorde. Sal dit eerder "natriummetamisoolmonohidraat" wees?
Jy's reg dat die metaaldeel dikwels voor die suurdeel geskryf word in Afrikaans. Ek verstaan nie 100% wat die rede vir die Engelse gewoonte is nie.

Ek sou dit ook skryf as "natriummetamisool-monohidraat".

Samuel

Re: metamizole sodium monohydrate

Hi Salom¨¦
In Afrikaans plaas ons gewoonlik die metaal wat die sout vorm (natrium/sodium in hierdie geval), voor die res van die verbinding. Die Engelse sal dit soms daarna skryf.?
Groete Charmaine

Re: metamizole sodium monohydrate

Hi Charmaine

Hoekom vertrou jy nie die spelling in die Engels nie? Dit lyk vir my of dit die naam van die medikasie is...

On Mon, May 3, 2021 at 12:00 PM CharmaineS <sullivanc@...> wrote:
Hallo almal! Hoop julle is snoesig toegewikkel.
Ek moet "metamizole sodium monohydrate" vertaal.
Direk sal dit wees "
metamisoolnatriummonohidraat". Ek het egter snuf in die neus oor die Engelse woordvolgorde. Sal dit eerder "natriummetamisoolmonohidraat" wees?

Groete
Charmaine?

metamizole sodium monohydrate