¿ªÔÆÌåÓý

Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek


 

Hallo Almal
Samuel, ek tik gewoonlik ¡¯n vaste spasie en ¡¯n vaste koppelteken saam, bv. urien<vaste koppelteken><vaste spasie>en bloedmonsters ¨C of andersom waar nodig.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 14 May 2021 09:34
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Keer dat koppeltekens verkeerd breek

Hallo almal

Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n re?l.

Ek kom dikwels egter twee ander oplossings te?:

Die eerste oplossing wat sommige vertalers het is om altyd 'n sagte re?lbreuk voor 'n afstandskoppelteken te sit, sodat dit altyd op 'n nuwe re?l is. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat dit soms maak dat 'n enkele re?l baie min woorde bevat.

Die tweede oplossing wat ek al hoe meer te?kom, is om 'n non-breaking hyphen te gebruik. Die nadeel van di¨¦ oplossing is dat die karaktertjie in sommige programme nie korrek verskyn nie (hoewel dit in 'n Word of PDF gewoonlik korrek vertoon). Dit is ook meer moeite om dit te tik.

Wat dink julle van di¨¦ oplossings, en watter taktiek gebruik julle?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.