On 14/05/2021 09:46, Helene van der Westhuizen wrote:
Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg verskyn
nie.
Ek vermoed my opmerking het meer betrekking op skoonteks-programme soos
Notepad en op teks wat op 'n webwerf ingevoer word. En ek dink dat
sommige webwerwe die karaktertjie ook nie korrek sal vertoon nie, maar
oor die algemeen werk ons deesdae mos met CAT tools, en ek HOOP DAREM
dat 'n CAT tool die karaktertjie korrek sal omskep. Dit kan ook 'n
probleem wees in 'n aanlyn CAT tool, maar dan sal die vertaler dit tog
raaksien. Die risiko is dus betreklik laag.
Samuel