Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter
¿ªÔÆÌåÓýHallo Zalangmedders! ? Ek was opgewonde om die onderstaande e-pos te ontvang, wat s¨º: ¡°die staatmaker Skryf Afrikaans van A tot Z wat onontbeerlik is vir Afrikaanse taalwerkers, bygewerk volgens die 2017-AWS,¡± is nou aanlyn beskikbaar. Ek het jare lank met die wyle outeur saamgewerk in Die Burger se nagkantoor en het baie respek vir haar werk. Ek gebruik die gids baie dikwels. ? Groete Charl ? From: Pharos <pharos@...>
Sent: 30 March 2021 14:37 To: charl@... Subject: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter ? Skryf Afrikaans van A tot Z
?
? |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Zalangmed se wie's wie?
¿ªÔÆÌåÓýAaaa, die soort bek wat moet j¨ºm kry!? ??: - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Saturday, 27 March 2021 08:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Zalangmed se wie's wie? ? Ek was nog altyd hier, julle -- ek hou net my mond, dan bly hy heel! ? On 26/03/2021 9:37 pm, Leona Labuschagne wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Zalangmed se wie's wie?
¿ªÔÆÌåÓýEk was nog altyd hier, julle -- ek hou net my mond, dan bly hy heel!
On 26/03/2021 9:37 pm, Leona
Labuschagne wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Zalangmed se wie's wie?
¿ªÔÆÌåÓýEk stem, Ann ?...???? Welkom terug, Wilna!? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 26 March 2021 21:12 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Zalangmed se wie's wie? ? Hallo Almal! So met die dankies vir Samuel se woordelyste saam, het daar 'n paar name van mense uitgespring wat ek nog nie 'ken' nie, en 'n paar van mense wat ek goed ken, maar nie geweet het op die groep is nie (Hallo Wilna :-) !) ? Wonder ek toe so by my selwers: kan Zanlangmedders nie ook 'n keertjie 'n Zoomvergadering hou (ons is immers nou al 'n jaar in HIERDIE DING) en ons mekaar te sien kan kry en net hoor waar slaap almal as hulle by hulle huise is (en nie so in die cyber rondswerf nie) en wie van katte hou en wie van honde, en-so-voorts ? Ek nomineer vir Samuel as die Zoommaster. Julle? S¨º net wanneer. Andersins dalk net 'n lys met almal se name en waar hulle hulself op Moeder Aarde bevind? ? Lekker naweek. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Zalangmed se wie's wie?
Hallo Almal! So met die dankies vir Samuel se woordelyste saam, het daar 'n paar name van mense uitgespring wat ek nog nie 'ken' nie, en 'n paar van mense wat ek goed ken, maar nie geweet het op die groep is nie (Hallo Wilna :-) !) Wonder ek toe so by my selwers: kan Zanlangmedders nie ook 'n keertjie 'n Zoomvergadering hou (ons is immers nou al 'n jaar in HIERDIE DING) en ons mekaar te sien kan kry en net hoor waar slaap almal as hulle by hulle huise is (en nie so in die cyber rondswerf nie) en wie van katte hou en wie van honde, en-so-voorts ? Ek nomineer vir Samuel as die Zoommaster. Julle? S¨º net wanneer. Andersins dalk net 'n lys met almal se name en waar hulle hulself op Moeder Aarde bevind? Lekker naweek. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Woordelyste opgelaai
Van my ook groot dankie, Samuel. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 26 Mar 2021 at 20:43, M Botha <bomthati@...> wrote: Baie dankie, Samuel, dis van groot waarde. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Woordelyste opgelaai
Helene van der Westhuizen
Dankie, Samuel.
toggle quoted message
Show quoted text
Baie handig. -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg Sent: 25 March 2021 10:22 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Woordelyste opgelaai Dankie, Samuel! On 25/03/2021 9:39 am, Samuel Murray wrote: Hallo almal-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Woordelyste opgelaai
Dankie, Samuel!
toggle quoted message
Show quoted text
On 25/03/2021 9:39 am, Samuel Murray wrote:
Hallo almal --
Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Woordelyste opgelaai
Dis baie gaaf, dankie Samuel!
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 25 March 2021 09:40 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Woordelyste opgelaai Hallo almal Ek het scans van 'n aantal woordelyste na die groep opgelaai: /g/zalangmed/files/woordelyste Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Woordelyste opgelaai
Ai, Samuel, dankie ...
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, 25 March 2021 09:40 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Woordelyste opgelaai Hallo almal Ek het scans van 'n aantal woordelyste na die groep opgelaai: /g/zalangmed/files/woordelyste Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Woordelyste opgelaai
Hallo almal
Ek het scans van 'n aantal woordelyste na die groep opgelaai: /g/zalangmed/files/woordelyste Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN>AF : bempedoic acid ??
Hallo Samuel, Dankie vir jou moeite hiermee. Ek het nie die Chemiewoordeboek nie. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 23 Mar 2021 at 11:28, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 16/03/2021 20:10, Ann Hiemstra wrote: |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN>AF : bempedoic acid ??
On 16/03/2021 20:10, Ann Hiemstra wrote:
Ek kry verskillende variasies vir die AF vir 'bempedoic acid' . Pharos het nie 'n mening nie...Die Chemiewoordeboek het hom: bempedo?suur. Ek het 'n vinnige soektog deur die Chemiewoordeboek gedoen vir soortgelyke terme (let op: dis gescan en daarom is van die re?l afgekap/onvoltooid). Aangeheg. Die Chemiewoordeboek is aanlyn in die vorm van Sciwoord.co.za, maar ek sien hy bevat hom nie. Sciwoord.co.za is 'n mooi projek maar hy's ongelukkig nie baie nuttig nie -- hy vind nie alle terme nie, en 'n mens kan nie binne-in 'n woord soek nie (ek het in my gescande weergawe byvoorbeeld vir "oic" gesoek). Wie hier op die lys het nie die Chemiewoordeboek nie? Samuel |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
EN>AF : bempedoic acid ??
Hallo almal, Ek kry verskillende variasies vir die AF vir 'bempedoic acid' . Die 'reeds goedgekeurde' studietitel lui: ' ...
studie om die effek van bempedo?suur te assesseer ...' Pharos het nie 'n mening nie, en drie oorspronklik Afrikaanse artikels wat ek kon opspoor, spel dit?
'Bempedo?ensuur ... om cholesterol te verlaag? 'n Splinternuwe middel vir die verlaging van cholesterol kan binnekort vir pasi?nte beskikbaar wees.' Waar sou die 'goedgekeurde' spelling vandaan kom, dink julle? Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF : trial vs study = proef/studie?
Dankie, Salom¨¦! Ek onthou nou dit was die vorige keer jy wat die opnerking gemaak het. X On Mon, 15 Mar 2021, 21:37 Salom¨¦ Smith, <salome@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF : trial vs study = proef/studie?
Hi Ann Die agentskap vir wie ek gereeld werk doen, gebruik uitsluitlik studie, behalwe as die kli?nt aandring op trial = proef, vir wat dit werd is. On Mon, Mar 15, 2021 at 10:02 AM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
EN> AF : trial vs study = proef/studie?
Hallo almal! Hoop julle Maandag is nie te blou nie :-) As ek dit nie mis het nie het ons iewers al gepraat oor die inkonsekwente gebruik van 'trial' en 'study' in een bronteksdokument?? En dat dit dan verkieslik is om in alle gevalle dan slegs 'studie' en nie 'proef' nie, te gebruik? Hoor graag julle mening. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: TERM: over-the-counter
Baie interessant, dankie Samuel. Ek het altyd "oor-die-toonbank" en "nievoorskrif" as sinoniem gebruik. (Eintlik is die puristiese vertaling "toonbankmedisyne".) Maar ek dink ek sal voortaan net "nievoorskrif" gebruik.
toggle quoted message
Show quoted text
Groete -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 12 March 2021 10:39 To: [email protected] Subject: [zalangmed] TERM: over-the-counter Hallo almal Ek vertaal gewoonlik "over-the-counter" as "nievoorskrif", maar 'n medevertaler weet my te vertel dat daar in Suid-Afrika 'n verskil is tussen di¨¦ twee. 'n Vinnige gegoogle beaam dit 'n bietjie: in Suid-Afrika is skedule 1 medisyne "nievoorskrif en nie-van-agter-die-toonbank", en skedule 2 en 3 medisyne is "nievoorskrif maar van-agter-die-toonbank". Egter, in die VSA word die term "over-the-counter" gebruik vir alle nievoorskrif-medisyne. Die term beteken nie in die VSA dat dit slegs van agter die toonbank verkoop mag word nie. En my brontekste is deurgaans van VSA-oorsprong (al word die Engelse tekste kwansuis deur Suid-Afrikaanse etiekkomitees goedgekeur). (My [beperkte] ervaring met Suid-Afrikaans etiekkomitee-goedgekeurde Engelse tekste is dat hulle slegs baie basies veranderinge aan die Amerikaanse tekste aanbring en heelwat Amerikanismes in die teks laat oorbly, selfs al beteken die Amerikaanse uitdrukkings iets anders as wat dit in Suid-Afrika beteken... maar dis 'n heel ander diskussie.) My kommer is dat "oor-die-toonbank" vir 'n Suid-Afrikaanse leser (wat die verskil ken) sal kommunikeer dat die teks spesifiek 'n skedule 2 of 3 medisyne bedoel (terwyl die tekste juis skedule 1, 2 en 3 medisyne bedoel). Ek hou van die feit dat "nievoorskrif" so breed is dat dit al drie skedules 1, 2 en 3 dek, en ek vind dit dus 'n beter vertaling vir die Amerikaanse "over-the-counter". 'n Mens moet jou byvra of Suid-Afrikaanse gebruikers (en veral aptekers) die woord "nievoorskrif" interpreteer as SLEGS skedule 1 medisyne, en of die aptekers sal dink dat skedule 2 en 3 medisyne NIE "nievoorskrif" is nie. Hoe gebruik julle die terme en wat is julle mening hieroor? Samuel Nog iets: in Nederland word dit wat in Suid-Afrika skedule 2 genoem word, eenvoudig in die winkelrakke van kruidierswarewinkels verkoop, MAAR die kassier is verplig om vir jou te vra of jy enige advies nodig het (en as jy "nee" s¨º, moet hulle verpligtend 'n rympie ops¨º van dat jy nie moet vergeet om die voubiljet te lees nie). By dit wat in Suid-Afrika skedule 1 medisyne is, hoef die kassier niks te vra nie. Daar is ook 'n aantal produkte wat dalk dit is wat in Suid-Afrika skedule 3 sou wees ??? wat jy slegs by 'n apteek kan koop, maar wat wel in die apteek se winkelrak is (in die wagruimte waar klante sit en wag) (jy moet egter jou naam en adres gee wanneer jy dit na die toonbank neem om daarvoor te betaal). |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: TERM: over-the-counter
Sjoe, Samuel, dis ¡¯n bekvol! Ek sien uit om te hoor wat ons slim kollegas s¨º.
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, 12 March 2021 10:39 To: [email protected] Subject: [zalangmed] TERM: over-the-counter Hallo almal Ek vertaal gewoonlik "over-the-counter" as "nievoorskrif", maar 'n medevertaler weet my te vertel dat daar in Suid-Afrika 'n verskil is tussen di¨¦ twee. 'n Vinnige gegoogle beaam dit 'n bietjie: in Suid-Afrika is skedule 1 medisyne "nievoorskrif en nie-van-agter-die-toonbank", en skedule 2 en 3 medisyne is "nievoorskrif maar van-agter-die-toonbank". Egter, in die VSA word die term "over-the-counter" gebruik vir alle nievoorskrif-medisyne. Die term beteken nie in die VSA dat dit slegs van agter die toonbank verkoop mag word nie. En my brontekste is deurgaans van VSA-oorsprong (al word die Engelse tekste kwansuis deur Suid-Afrikaanse etiekkomitees goedgekeur). (My [beperkte] ervaring met Suid-Afrikaans etiekkomitee-goedgekeurde Engelse tekste is dat hulle slegs baie basies veranderinge aan die Amerikaanse tekste aanbring en heelwat Amerikanismes in die teks laat oorbly, selfs al beteken die Amerikaanse uitdrukkings iets anders as wat dit in Suid-Afrika beteken... maar dis 'n heel ander diskussie.) My kommer is dat "oor-die-toonbank" vir 'n Suid-Afrikaanse leser (wat die verskil ken) sal kommunikeer dat die teks spesifiek 'n skedule 2 of 3 medisyne bedoel (terwyl die tekste juis skedule 1, 2 en 3 medisyne bedoel). Ek hou van die feit dat "nievoorskrif" so breed is dat dit al drie skedules 1, 2 en 3 dek, en ek vind dit dus 'n beter vertaling vir die Amerikaanse "over-the-counter". 'n Mens moet jou byvra of Suid-Afrikaanse gebruikers (en veral aptekers) die woord "nievoorskrif" interpreteer as SLEGS skedule 1 medisyne, en of die aptekers sal dink dat skedule 2 en 3 medisyne NIE "nievoorskrif" is nie. Hoe gebruik julle die terme en wat is julle mening hieroor? Samuel Nog iets: in Nederland word dit wat in Suid-Afrika skedule 2 genoem word, eenvoudig in die winkelrakke van kruidierswarewinkels verkoop, MAAR die kassier is verplig om vir jou te vra of jy enige advies nodig het (en as jy "nee" s¨º, moet hulle verpligtend 'n rympie ops¨º van dat jy nie moet vergeet om die voubiljet te lees nie). By dit wat in Suid-Afrika skedule 1 medisyne is, hoef die kassier niks te vra nie. Daar is ook 'n aantal produkte wat dalk dit is wat in Suid-Afrika skedule 3 sou wees ??? wat jy slegs by 'n apteek kan koop, maar wat wel in die apteek se winkelrak is (in die wagruimte waar klante sit en wag) (jy moet egter jou naam en adres gee wanneer jy dit na die toonbank neem om daarvoor te betaal). |