Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Vacutainer-buis
Dankie, almal! Op die ou einde het ek vakuumbuis gebruik, omdat vacutainer in die teks in elk geval nie in hoofletters was nie. As monsterneming beter is, hoe vertaal julle dan iets soos specimen collection bag? Dit gaan alles oor monsters wat geneem, gesentrifugeer en dan verpak en dan na die laboratorium versend moet word. On Mon, Apr 19, 2021 at 4:21 PM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Vacutainer-buis
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Ann. Ek verkies ook ¡°monsterneming¡±. ? Wat die hoofletter betref: Dit is ¡¯n verskynsel (in Engels ook), dat wanneer ¡¯n handelsmerk gegeneriseer word, dit mettertyd sy hoofletter kan verloor. ¡¯n Voorbeeld is ¡°Aspirin¡±, wat meer as ¡¯n honderd jaar gelede ¡¯n handelsnaam was, en nou ¡¯n generiese soortnaam met kleinletter is. Of ¡°Luer-Lok¡± ? v ¡°Luer lock¡±. Of Xerox/xerox. Dit is gewoonlik ¡¯n langsame proses en vir baie jare sal ¡¯n mens al twee vorme, bokas en onderkas, sien. Dan kan ¡¯n mens maar eie diskresie gebruik. ? Ek sou in die geval van ¡°Vacutainer¡± bokas gebruik as dit duidelik is dat die spesifieke buis onder die handelsmerk is, maar ek is seker daar is baie verskillende fabrikate buiten die maatskappy wat Vacutainer maak. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 19 April 2021 16:05 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Vacutainer-buis ? Ek hou ook gewoonlik by ¡®monsterneming¡¯. Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Ai, baie jammer dat ek nou eers antwoord, Salom¨¦. Dit het woes gegaan hier by my die afgelope paar dae. Jou slag is nou seker al gelewer? Charl is reg, Vacutainer dis 'n handelsmerk? (hoekom nie hoofletter 'V' nie?) en agterna in hakies '(vakuumbuis)'. ? Terloops, Salom¨¦, die woord 'monsterneming' word 'in die gange'? gebruik (nie 'monsterinsameling' nie). Mens samel seker eintlik geld/fondse/goed in om baie daarvan in om vir 'n spesifieke doel te kan h¨º. Ook nie 'monsterversameling' nie. Na my mening versamel 'n versamelaar bv. se?ls of munte of wat ook al sodat die bv. uitgestal kan word. Ander menings? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 16 Apr 2021 at 10:30, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Vacutainer-buis
¿ªÔÆÌåÓýEk hou ook gewoonlik by ¡®monsterneming¡¯. Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 19 April 2021 15:35 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Vacutainer-buis ? Ai, baie jammer dat ek nou eers antwoord, Salom¨¦. Dit het woes gegaan hier by my die afgelope paar dae. Jou slag is nou seker al gelewer? Charl is reg, Vacutainer dis 'n handelsmerk? (hoekom nie hoofletter 'V' nie?) en agterna in hakies '(vakuumbuis)'. ? Terloops, Salom¨¦, die woord 'monsterneming' word 'in die gange'? gebruik (nie 'monsterinsameling' nie). Mens samel seker eintlik geld/fondse/goed in om baie daarvan in om vir 'n spesifieke doel te kan h¨º. Ook nie 'monsterversameling' nie. Na my mening versamel 'n versamelaar bv. se?ls of munte of wat ook al sodat die bv. uitgestal kan word. Ander menings? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 16 Apr 2021 at 10:30, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Vacutainer-buis
Ai, baie jammer dat ek nou eers antwoord, Salom¨¦. Dit het woes gegaan hier by my die afgelope paar dae. Jou slag is nou seker al gelewer? Charl is reg, Vacutainer dis 'n handelsmerk? (hoekom nie hoofletter 'V' nie?) en agterna in hakies '(vakuumbuis)'. Terloops, Salom¨¦, die woord 'monsterneming' word 'in die gange'? gebruik (nie 'monsterinsameling' nie). Mens samel seker eintlik geld/fondse/goed in om baie daarvan in om vir 'n spesifieke doel
te kan h¨º. Ook nie 'monsterversameling' nie. Na my mening versamel 'n versamelaar bv. se?ls of munte of wat ook al sodat die bv. uitgestal kan word. Ander menings? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 16 Apr 2021 at 10:30, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Vacutainer-buis
¿ªÔÆÌåÓýHi Salom¨¦ ? ¡°Vacutainer¡± is ¡¯n handelsmerk, maar dit work seker generies gebruik soos ¡°Tippex¡±, al is dit deur ¡¯n ander vervaardiger gemaak. Ek dink ¡¯n mens sou dus ¡°vacutainer¡± (onderkas) kon gebruik, moontlik met ¡°(vakuumbuis)¡± agterna, of slegs ¡°vakuumbuis¡±. Maar ek is nie 100% seker hieroor nie ¨C wonder wat s¨º dr. Ann? ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: 16 April 2021 10:02 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vacutainer-buis ? Hallo almal ? Het iemand dalk al vacutainer vertaal? Dis 'n tipe?buis vir monsterinsameling. ? Eenvoudig vakuumbuis? Is dit beskrywend/spesifiek genoeg? ? ? |
Re: EN>AF : flu-like symptoms
On 06/04/2021 11:39, Ann Hiemstra wrote:
Ek kom in vertaalstukke die woord 'griepsoortige simptome' vir 'flu-like symtoms' te?.My voorkeur l¨º by "agtige". Ek kan nie onmiddellik s¨º of "soortige" verkeerd is nie, maar dit klink 'n bietjie kunsmatig puristies. Samuel |
Re: EN>AF : flu-like symptoms
¿ªÔÆÌåÓýEk gebruik ook ¡®griepagtige¡¯. ? Lekker dag, Almal! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, 06 April 2021 11:50 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : flu-like symptoms ? Hi Ann ? Ek het nog nie van ¡°griepsoortige¡± gehoor nie en gebruik altyd ¡°griepagtige¡±. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Ek vertrou julle het 'n gese?nde Pase gehad :-) Ek kom in vertaalstukke die woord 'griepsoortige simptome' vir 'flu-like symtoms' te?. Het enigiemand beswaar as ons dit as 'griepagtige simptome' vertaal? Viz Pharos: ma?la?ri?a-ag?tig?[=tige]?1?Waar malaria voorkom, vol malaria.?2?Wat ooreenkoms vertoon met malaria. cholera-agtig:?choleriform;?choleraic.?Met die voorkoms van cholera. ? '-soortig' sal wel gebruik word vir 'alike' in EN = ²¹¡¤±ôike?adj.?eenders,?eners,?gelyk(soortig) OF ~soorvreemdsoortigheid?1?strangeness,?oddness;?2?heterogeneousness;?¡úvreemdsoortig ? Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN>AF : flu-like symptoms
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek het nog nie van ¡°griepsoortige¡± gehoor nie en gebruik altyd ¡°griepagtige¡±. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 06 April 2021 11:39 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : flu-like symptoms ? Hallo almal, Ek vertrou julle het 'n gese?nde Pase gehad :-) Ek kom in vertaalstukke die woord 'griepsoortige simptome' vir 'flu-like symtoms' te?. Het enigiemand beswaar as ons dit as 'griepagtige simptome' vertaal? Viz Pharos: ma?la?ri?a-ag?tig?[=tige]?1?Waar malaria voorkom, vol malaria.?2?Wat ooreenkoms vertoon met malaria. cholera-agtig:?choleriform;?choleraic.?Met die voorkoms van cholera. ? '-soortig' sal wel gebruik word vir 'alike' in EN = ²¹¡¤±ôike?adj.?eenders,?eners,?gelyk(soortig) OF ~soorvreemdsoortigheid?1?strangeness,?oddness;?2?heterogeneousness;?¡úvreemdsoortig ? Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN>AF : flu-like symptoms
Hallo almal, Ek vertrou julle het 'n gese?nde Pase gehad :-) Ek kom in vertaalstukke die woord 'griepsoortige simptome' vir 'flu-like symtoms' te?. Het enigiemand beswaar as ons dit as 'griepagtige simptome' vertaal? Viz Pharos: ma?la?ri?a-ag?tig?[=tige]?1?Waar malaria voorkom, vol malaria.?2?Wat ooreenkoms vertoon met malaria. cholera-agtig:?choleriform;?choleraic.?Met die voorkoms van cholera. '-soortig' sal wel gebruik word vir 'alike' in EN = ²¹¡¤±ôike?adj.?eenders,?eners,?gelyk(soortig) OF ~soorvreemdsoortigheid?1?strangeness,?oddness;?2?heterogeneousness;?¡úvreemdsoortig
Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: TERM: in person
Terug by 'in persoon' (bv. as 'in person clinic visit' , in te?stelling met 'home/disance visit' = afstandsbesoek - as die besoek nie by 'n mens se huis (tuisbesoek) of by die kliniek self geskied nie) Ek het (bietjie te?sinnig) 'in-persoon-besoek'? eerder as 'in lewende lywe'? (te outyds/langdradig? ) begin aanvaar. Toe nou weer al die moontlike opsies in Pharos opgesoek en kry :
in persoon, persoonlik, self;
in?eie?~?a?in person?b?in one's own person;
Nou klink 'in eie persoon' vir my na 'n goeie opsie en verdwaal ons nie in die 'fisieke/fisiese'? nie. 'n Verdere probleem met 'fisieke/fisiese' is ook dat in die mediese gangtaal word die algemene ondersoek wat die dokter op die pasi?nt uitvoer, 'n 'fisiese ondersoek' genoem. Sommige van julle sal daaroor wil verskil :-) Ek trap deesdae daar om deur by 'liggaamlike ondersoek'
te bly. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 31 Mar 2021 at 09:00, Samuel Murray <leuce@...> wrote: Hallo almal |
Re: TERM: in person
Dankie vir al die info, Samuel, dis nuttig. Daarom dat ek nie "fisies" verander as ek dit te?kom nie. Volgende debat: hoeveel engeltjies kan ¡¯n mens op ¡¯n speldekop inpas? ;-)
toggle quoted message
Show quoted text
Groete -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 31 March 2021 09:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] TERM: in person On 31/03/2021 09:19, Charl Hattingh wrote: Ek sou skryf "fisiek" wanneer dit oor die liggaam gaan en nie oorNee, dis 'n goeie onderskeid om te maak, hoewel dit by die toepassing van die re?l kan lol. Jou liggaam is immers fisies teenwoordig. Dit gaan by 'n "in person"-besoek vir my dus nie om die fisiologiese/anatomiese aspek nie maar om die fisika-aspek van die situasie. My selfoon l¨º fisies op my lessenaar, en op dieselfde manier sit ek ook fisies by my rekenaar, hoewel dit my "liggaam" is wat by my rekenaar sit. Samuel == Hier is wat my stylgidse daaroor s¨º: Korrekte woord Fisiek beteken "liggaamlik": 'n Mens moet sowel fisiek as geestelik gesond wees; sy fisieke vermo?/onvermo?; Haar fisieke toestand is sleg. In hierdie betekenis wissel dit algemeen met fisies: harde fisieke/fisiese oefening; fisiek/fisies ongeskik wees. Hier moet fisies verkieslik nie gebruik word nie. Fisies slaan op die natuur en die fisika: fisiese chemie; fisiese prosesse in die klimaat; fisiese metodes. SAAZ Fisiek slaan op 'n mens se liggaam (die teenoorgestelde van geestelik) en fisies op die fisika of die natuur. SARA [In die voorwoord:] Wat bo staan, is 'n poging om met 'n klein aantal voorbeelde die huidige gebruik weer te gee, maar kan nie as voorskrifte beskou word nie. Die taal verkeer hier in 'n oorgangstadium, soos ge?llustreer word deur WAT se behandeling van fisies/fisiek. By fisies s¨º hy: "selde ook fisiek"; by fisiek s¨º hy: "dikwels ook fisies". Daar is meer onsekerhede: in ons woordeboeke staan net "logisties", maar wie kan by 'n woord met so 'n lae gebruiksfrekwensie s¨º dat "logistiek" onbestaanbaar is? Die betekenisverskil is ook nie altyd so klaarblyklik as tussen "krities" en "kritiek" nie. (Selfs hier verskil bronne oor kritiese en kritieke temperatuur.) 2002 AWS fisiek (liggaamlik), -e fisies (liggaamlik; natuurlik), -e 2009 AWS fisiek of fisies (liggaamlik), -e 14.47 fisies (natuurl?k), -e |
Re: TERM: in person
On 31/03/2021 09:19, Charl Hattingh wrote:
Ek sou skryf "fisiek" wanneer dit oor die liggaam gaan enNee, dis 'n goeie onderskeid om te maak, hoewel dit by die toepassing van die re?l kan lol. Jou liggaam is immers fisies teenwoordig. Dit gaan by 'n "in person"-besoek vir my dus nie om die fisiologiese/anatomiese aspek nie maar om die fisika-aspek van die situasie. My selfoon l¨º fisies op my lessenaar, en op dieselfde manier sit ek ook fisies by my rekenaar, hoewel dit my "liggaam" is wat by my rekenaar sit. Samuel == Hier is wat my stylgidse daaroor s¨º: Korrekte woord Fisiek beteken "liggaamlik": 'n Mens moet sowel fisiek as geestelik gesond wees; sy fisieke vermo?/onvermo?; Haar fisieke toestand is sleg. In hierdie betekenis wissel dit algemeen met fisies: harde fisieke/fisiese oefening; fisiek/fisies ongeskik wees. Hier moet fisies verkieslik nie gebruik word nie. Fisies slaan op die natuur en die fisika: fisiese chemie; fisiese prosesse in die klimaat; fisiese metodes. SAAZ Fisiek slaan op 'n mens se liggaam (die teenoorgestelde van geestelik) en fisies op die fisika of die natuur. SARA [In die voorwoord:] Wat bo staan, is 'n poging om met 'n klein aantal voorbeelde die huidige gebruik weer te gee, maar kan nie as voorskrifte beskou word nie. Die taal verkeer hier in 'n oorgangstadium, soos ge?llustreer word deur WAT se behandeling van fisies/fisiek. By fisies s¨º hy: "selde ook fisiek"; by fisiek s¨º hy: "dikwels ook fisies". Daar is meer onsekerhede: in ons woordeboeke staan net "logisties", maar wie kan by 'n woord met so 'n lae gebruiksfrekwensie s¨º dat "logistiek" onbestaanbaar is? Die betekenisverskil is ook nie altyd so klaarblyklik as tussen "krities" en "kritiek" nie. (Selfs hier verskil bronne oor kritiese en kritieke temperatuur.) 2002 AWS fisiek (liggaamlik), -e fisies (liggaamlik; natuurlik), -e 2009 AWS fisiek of fisies (liggaamlik), -e 14.47 fisies (natuurl?k), -e |
Re: TERM: in person
Hi
toggle quoted message
Show quoted text
Klink goed vir my - minder abstrak en meer verstaanbaar as in persoon. Ek sou skryf "fisiek" wanneer dit oor die liggaam gaan en nie oor fisika nie, maar ek is seker nog die laaste persoon op die planeet wat hierdie onderskeid tref! Groete Charl -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 31 March 2021 08:59 To: [email protected] Subject: [zalangmed] TERM: in person Hallo almal Wat vind julle van "fisies teenwoordig" vir "in person"? En dan ook "die besoek is fisies teenwoordig" (klink 'n klein bietjie vreemd) en "die besoek vind fisies teenwoordig plaas". Samuel |
Re: FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter
Dankie, Samuel. Dalk is daar tog ¡¯n paar goed in wat ek al vergeet het!
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 30 March 2021 15:53 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter On 30/03/2021 15:45, Charl Hattingh wrote: Dankie, Samuel. Hoe nuttig is die Afrikaansgids andersins? Dit het virNoudat ek daarna kyk, lyk dit inderdaad of dit dalk op leerlinge gemik is. Die inleiding s¨º: == Taalgebruikers kan soms soos erdwurms wees. Hierdie interessante diertjies is mos dubbelslagtig ¨C tegelyk mannetjies en wyfies. Taalgebruikers het ook so ¡¯n dubbelslagtige vermo?: Hulle kan ¡¯n taal vlot gebruik en dit selfs kreatief beheers, sonder om ¡¯n uitgebreide kennis van die grammatika daarvan te h¨º. Sommige taalgebruikers kan die taal uitstekend gebruik ¨¦n terselfdertyd grondige kennis daarvan h¨º. ¡¯n Mens het nie uitgesproke taalkennis nodig om ¡¯n taal te gebruik nie, maar kennis van ¡¯n taal kan jou beslis help om dit beter te gebruik, asook om taalgebruik en taalprodukte te kan bespreek. Dus: hoe dubbelslagtiger as taalgebruiker ¨¦n taalkenner, hoe produktiewer die taalgebruiker! Die leerplanne by onderwys- en opleidingsinstansies vereis meestal dat leerders en studente die taal wat hulle bestudeer, kan gebruik. Leerders en studente moet egter ook ¡¯n sekere kennis van die taal opbou. Dit is waar hierdie boek handig te pas kom. Gewone taalgebruikers, wat die taal reeds gemaklik gebruik, wil dikwels net vinnig ¡¯n taalfeit naslaan. Hulle wil hul miskien vergewis van hoe om iets in die taal korrek of beter te gebruik, of hulle wil iets nuuts oor die taal leer. Miskien wil hulle ¡¯n boek oor taal net enige plek oopslaan om die lekkerte van taal te geniet. Die Pharos Afrikaansgids is met die oog op al hierdie soort behoeftes saamgestel. Binne die taalwetenskaplike verdeling tussen ¡¯n voorskriftelike, re?lgeori?nteerde (preskriptiewe) taalbenadering en ¡¯n beskrywende, sosiolinguistiese (deskriptiewe) taalbenadering val die klem in hierdie gids meer op eersgenoemde, maar laasgenoemde word nie ge?gnoreer nie. ? Deel A in die Pharos Afrikaansgids bevat naslaanlyste met taalkonvensies, taalstrukture en taalinhoude, byvoorbeeld woorde wat dikwels spelling-probleme oplewer, intensiewe vorme, vergelykings, stylfigure en idiome. In hierdie deel is daar ook bladsyverwysings na Deel B, waar die taalre?ls kortliks verduidelik word. ? Hoewel Deel A nie alle moontlike woorde kan bevat nie, bied dit genoeg voorbeelde waaruit die korrekte skryfwyse van ander, soortgelyke gevalle afgelei kan word. Vandaar kan die leser na Deel B gaan vir verdere verduidelikings. ? Deel A sluit ook voorbeelde uit ander vari?teite van Afrikaans as net Standaardafrikaans in ¨C waar nodig is dit so aangedui, byvoorbeeld waar die woord of woordgroep meestal deur ¡¯n spesifieke spraak- of geografiese gemeenskap gebruik word. ? Deel B is ¡¯n naslaangedeelte wat Deel A aanvul. Hier word gefokus op taalkennis vanuit die oogpunt en behoeftes van die gebruiker se praktiese vrae. Hierdie gedeelte is daarom ook volgens tipiese gebruikersvrae gestruktureer. ? Deel B verduidelik belangrike en algemene taalkonvensies en taalstrukture aan die hand van eenvoudige definisies en enkele voorbeelde. In Deel B verskyn kruisverwysings na die uitgebreide lyste in Deel A, vir meer voorbeelde. ? Deel C bevat verdere nuttige inligting wat nie in Deel A en Deel B ingesluit is nie. Dit dek kortliks aspekte oor sinsleer, byvoorbeeld skryftekens, sinsoorte, lydende en bedrywende vorm, direkte en indirekte rede, woordorde in sinne, en die konstruksie van paragrawe. Daar word ook ¡¯n kort oorsig oor kritiese taalbewustheid gegee, en laastens word kortliks na tekstipes gekyk. ¡¯n Unieke bydrae tot hierdie gids is eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelre?ls. Vir meer gevorderde en uitgebreide inligting oor spelling en skryfwyses behoort gebruikers die volledige Afrikaanse woordelys en spelre?ls van 2017 te raadpleeg. Hoewel die Pharos Afrikaansgids baie inligting bevat, moes daar ook perke aan die omvang gestel word. Dit is gedoen aan die hand van die Departement van Basiese Onderwys se amptelike Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsdokumente (KABV) vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal vir graad 7 tot graad 12. Die Pharos Afrikaansgids dek al die belangrike taalsake wat oor leerders se pad kom, hoewel dit nie ¡¯n omvattende taalnaslaanboek is nie. Verder is hierdie boek ook ¡¯n praktiese, alledaagse gids vir studente en ander taalgebruikers wat kopkrap oor taalsake, of wat soms hul eie praat- en skryfwerk wil verryk met ¡¯n gepaste woord en uitdrukking. == Samuel |
Re: FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter
On 30/03/2021 15:45, Charl Hattingh wrote:
Dankie, Samuel. Hoe nuttig is die Afrikaansgids andersins? Dit hetNoudat ek daarna kyk, lyk dit inderdaad of dit dalk op leerlinge gemik is. Die inleiding s¨º: == Taalgebruikers kan soms soos erdwurms wees. Hierdie interessante diertjies is mos dubbelslagtig ¨C tegelyk mannetjies en wyfies. Taalgebruikers het ook so ¡¯n dubbelslagtige vermo?: Hulle kan ¡¯n taal vlot gebruik en dit selfs kreatief beheers, sonder om ¡¯n uitgebreide kennis van die grammatika daarvan te h¨º. Sommige taalgebruikers kan die taal uitstekend gebruik ¨¦n terselfdertyd grondige kennis daarvan h¨º. ¡¯n Mens het nie uitgesproke taalkennis nodig om ¡¯n taal te gebruik nie, maar kennis van ¡¯n taal kan jou beslis help om dit beter te gebruik, asook om taalgebruik en taalprodukte te kan bespreek. Dus: hoe dubbelslagtiger as taalgebruiker ¨¦n taalkenner, hoe produktiewer die taalgebruiker! Die leerplanne by onderwys- en opleidingsinstansies vereis meestal dat leerders en studente die taal wat hulle bestudeer, kan gebruik. Leerders en studente moet egter ook ¡¯n sekere kennis van die taal opbou. Dit is waar hierdie boek handig te pas kom. Gewone taalgebruikers, wat die taal reeds gemaklik gebruik, wil dikwels net vinnig ¡¯n taalfeit naslaan. Hulle wil hul miskien vergewis van hoe om iets in die taal korrek of beter te gebruik, of hulle wil iets nuuts oor die taal leer. Miskien wil hulle ¡¯n boek oor taal net enige plek oopslaan om die lekkerte van taal te geniet. Die Pharos Afrikaansgids is met die oog op al hierdie soort behoeftes saamgestel. Binne die taalwetenskaplike verdeling tussen ¡¯n voorskriftelike, re?lgeori?nteerde (preskriptiewe) taalbenadering en ¡¯n beskrywende, sosiolinguistiese (deskriptiewe) taalbenadering val die klem in hierdie gids meer op eersgenoemde, maar laasgenoemde word nie ge?gnoreer nie. ? Deel A in die Pharos Afrikaansgids bevat naslaanlyste met taalkonvensies, taalstrukture en taalinhoude, byvoorbeeld woorde wat dikwels spelling-probleme oplewer, intensiewe vorme, vergelykings, stylfigure en idiome. In hierdie deel is daar ook bladsyverwysings na Deel B, waar die taalre?ls kortliks verduidelik word. ? Hoewel Deel A nie alle moontlike woorde kan bevat nie, bied dit genoeg voorbeelde waaruit die korrekte skryfwyse van ander, soortgelyke gevalle afgelei kan word. Vandaar kan die leser na Deel B gaan vir verdere verduidelikings. ? Deel A sluit ook voorbeelde uit ander vari?teite van Afrikaans as net Standaardafrikaans in ¨C waar nodig is dit so aangedui, byvoorbeeld waar die woord of woordgroep meestal deur ¡¯n spesifieke spraak- of geografiese gemeenskap gebruik word. ? Deel B is ¡¯n naslaangedeelte wat Deel A aanvul. Hier word gefokus op taalkennis vanuit die oogpunt en behoeftes van die gebruiker se praktiese vrae. Hierdie gedeelte is daarom ook volgens tipiese gebruikersvrae gestruktureer. ? Deel B verduidelik belangrike en algemene taalkonvensies en taalstrukture aan die hand van eenvoudige definisies en enkele voorbeelde. In Deel B verskyn kruisverwysings na die uitgebreide lyste in Deel A, vir meer voorbeelde. ? Deel C bevat verdere nuttige inligting wat nie in Deel A en Deel B ingesluit is nie. Dit dek kortliks aspekte oor sinsleer, byvoorbeeld skryftekens, sinsoorte, lydende en bedrywende vorm, direkte en indirekte rede, woordorde in sinne, en die konstruksie van paragrawe. Daar word ook ¡¯n kort oorsig oor kritiese taalbewustheid gegee, en laastens word kortliks na tekstipes gekyk. ¡¯n Unieke bydrae tot hierdie gids is eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelre?ls. Vir meer gevorderde en uitgebreide inligting oor spelling en skryfwyses behoort gebruikers die volledige Afrikaanse woordelys en spelre?ls van 2017 te raadpleeg. Hoewel die Pharos Afrikaansgids baie inligting bevat, moes daar ook perke aan die omvang gestel word. Dit is gedoen aan die hand van die Departement van Basiese Onderwys se amptelike Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsdokumente (KABV) vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal vir graad 7 tot graad 12. Die Pharos Afrikaansgids dek al die belangrike taalsake wat oor leerders se pad kom, hoewel dit nie ¡¯n omvattende taalnaslaanboek is nie. Verder is hierdie boek ook ¡¯n praktiese, alledaagse gids vir studente en ander taalgebruikers wat kopkrap oor taalsake, of wat soms hul eie praat- en skryfwerk wil verryk met ¡¯n gepaste woord en uitdrukking. == Samuel |
Re: FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter
Dankie, Samuel. Hoe nuttig is die Afrikaansgids andersins? Dit het vir my uit die beskrywing geklink of dit meer op skoliere... uhm, "leerders", gerig is?
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 30 March 2021 15:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter On 30/03/2021 14:41, Charl Hattingh wrote: Ek was opgewonde om die onderstaande e-pos te ontvang, wat s¨º: ¡°dieJa, ek het ook toe ek onlangs my intekening verleng het, die opsie gekies om hom te kry. Dit is ongelukkig, sover ek kan sien, nie deursoekbaar nie. 'n Mens sal dit maar van die webwerf af moet kopieer na 'n l¨ºer op jou rekenaar... Ek het ook op die Afrikaansgids ingeteken, omdat ek al 'n hele paar vertalers te?gekom het wat aanneem dat alle Afrikaanse vertalers oor 'n eksemplaar beskik. Samuel |
Re: FW: Pharos-Aanlyn nuusbrief / PharosOnline Newsletter
On 30/03/2021 14:41, Charl Hattingh wrote:
Ek was opgewonde om die onderstaande e-pos te ontvang, wat s¨º: ¡°die staatmaker /*Skryf Afrikaans van A tot Z*/wat onontbeerlik is vir Afrikaanse taalwerkers, bygewerk volgens die 2017-AWS,¡± is nou aanlyn beskikbaar.Ja, ek het ook toe ek onlangs my intekening verleng het, die opsie gekies om hom te kry. Dit is ongelukkig, sover ek kan sien, nie deursoekbaar nie. 'n Mens sal dit maar van die webwerf af moet kopieer na 'n l¨ºer op jou rekenaar... Ek het ook op die Afrikaansgids ingeteken, omdat ek al 'n hele paar vertalers te?gekom het wat aanneem dat alle Afrikaanse vertalers oor 'n eksemplaar beskik. Samuel |