¿ªÔÆÌåÓý

Shortness of breath > AF

Hallo almal

Vir diegene wat wonder:

Brink (WAG) s¨º: kortasemigheid
Swart Pharos s¨º: kortasemrigheid
Snyman s¨º: kortasemheid

So, al drie is korrek... maar watter een verkies julle?

Samuel

Re: Client preferences - My reaksie

On 16/10/2023 22:55, Ann Hiemstra wrote:

Ann: 'aanmeld' van mediese toestande, is 'n regs tegniese term ingevolge die: ...
Ek verstaan jou redenasie, maar ek stem nie saam met die logika nie.

Wanneer 'n wet 'n woord in die wet se inleiding omskryf of definieer, dan doen hy dit nie omdat hy probeer aangee dat slegs daardie woord vir daardie doel gebruik mag word nie, maar bloot om dit duidelik te maak wat daardie woord spesifiek in daardie betrokke wet beteken.

Dus, die feit dat die een wet "aanmeld" gebruik beteken nie dat slegs "aanmeld" (vir notifiable disease) in tekste buite die wet korrek in Afrikaans is nie. Dit beteken ook nie dat "rapporteer" buite die wet noodwendig iets anders beteken nie.

Boonop is die definisies wat bo-aan wette verskyn, nie definisies wat 'n mens veilig buite die wet kan gebruik nie. Wette definieer die terme spesifiek binne die teks van daardie betrokke wet. Dit is waarom verskillende wette soms 'n identiese term gebruik om verskillende dinge te bedoel ('n mens sien dit dikwels in ekonomiese of finansi?le wette), want die terme word bo-aan elke wet definieer (m.a.w. daar word vir die leser ges¨º hoe hy daardie term in daardie spesifieke wet se teks moet verstaan).

Vir my beteken "rapporteer" en "aanmeld" dieselfde ding (ook vir "notifiable disease"). Geen van die tekste wat jy aanhaal, dui daarop dat "rapporteerbare" verkeerd is of dat slegs "aanmeldbare" korrek is vir "notifiable disease" nie. Wat my betref dui geen van jou bronne aan dat "aanmeld" 'n regs-tegniese term is nie.

µþ²â²µ±ð²õ¨º:

Dis wel goed vir vertalers om te weet dat "aanmeldbare" die term is wat in die wet gebruik word, want dit is gebruiklik om die terme te gebruik soos dit in die wet of regulasies gebruik word. Dus, "aanmeldbare" is die verkieslike term.

Groete
Samuel

Re: Client preferences - My reaksie

Dankie vir jou insette, Samuel

nl. 2.

Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet.
In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n
package insert.? Nie alle "leaflets" is voubiljette nie.? Ek sou dit as
'n fout beskou as die vertaler skryf "pasi?ntinligtingsvoubiljet" en dis
nie 'n stukkie papier wat in in boksie pas nie.
Ann: In die spesifieke geval was 'n voubiljet (packet insert) ter sprake

en "4.

Ek deel nie jou oortuiging oor die verskil tussen "aanmeld" en
"rapporteer" nie. "

Ann: 'aanmeld' van mediese toestande, is 'n regs tegniese term ingevolge die:
WET OP GESONDHEID, 1997 (WET No. 63 VAN 1977)
VERKLARING VAN MEDIESE TOESTANDE TOT AANMELDBARE MEDIESE TOESTANDE INGEVOLGE DIE
WET OP GESONDHEID, 1977 (WET No. 63 VAN 1977)

Om voorsiening te maak vir maatreels ter bevordering van
die gesondbeid van die inwoners van die Republiek; om te
dien einde voorsiening te maak vir die lewering van
gesondheidsdienste; om die pligte, bevoegdhede en
verantwoordelikhede van die verskeie owerhede wat
gesondbeidsdienste in die Republiek lewer, te omskryf;
om voorsiening te maak vir maatre?ls vir die koordinasie van
sodanige gesondheidsdienste; om voorsiening te
maak vir die instelling van 'n Nasionale Gesondheidsbeleidsraad
?en 'n Adviserende Komitee vir Gesondheidsake;
om die"VoIksgezondheidswet, 1919", te herroep; en om
vir bykomstige aangeleenthede voorsiening te maak.
(Afrikaanse teks deur die Staatspresident geteken.)
(Goedgekeur op 17 Mei 1977.)
DAAR WORD BEPAAL deur die Staatspresident, die Senaat en
die Volksraad van die RepubUek van Suid-Afrika, soos
volg:
1. In hierdie Wet, tensy uit die samehang anders blyk, Woordomskrywing.
beteken:"":' .
(i) "aanmeldbare mediese toestand" 'n mediese toestand
wat deur die Minister ingevolge die bepalings van
'artikel 45 'n aanmeldbare mediese toestand verklaar is;

Aanmeldbare mediese toestande volgens die Wet op Gesondheid:

CATEGORY 1 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -?

Category 1 notifiable medical conditions that require immediate reporting by the most rapid means availableupon diagnosis followed by a written or electronic notification to the Department of Health within 24 hours of diagnosis by health care providers, private health laboratoriesor public health laboratories

?* Food -borne disease outbreak is the occurrence of two or more cases of a similar foodborne disease resulting from the ingestion of a common food.

* *Examples of novel respiratory pathogens include novel influenza A virus and MERS coronavirus.

* ** Viral haemorrhagic fever diseases include Ebola or Marburg viruses, Lassa virus, Lujo virus, new world arena viruses, Crimean -Congo haemorrhagic fever or othernewly identified viruses causing haemorrhagic fever.

Acute flaccid paralysis

Acute rheumatic fever

Anthrax

Botulism

Cholera

Diphtheria

Enteric fever (typhoid or paratyphoid fever)

Food borne disease outbreak*

Haemolytic uraemic syndrome (HUS)

Listeriosis

Malaria

Measles

Meningococcal disease

Pertussis

Plague

Poliomyelitis

Rabies (human)

Respiratory disease caused by a novel respiratory pathogen**

Rift valley fever (human)

Smallpox

Viral haemorrhagic fever diseases***

Yellow fever

CATEGORY 2 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -?

Category 2 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to theDepartment of Health within seven (7) days of clinical or laboratory diagnosis by health care providers, private health laboratories or public health laboratories

Notifiable Medical Conditions (NMC) Disease List

NMC disease list v2_March2018 Page 2

Agricultural or stock remedy poisoning

Bilharzia (schistosomiasis)

Brucellosis

Congenital rubella syndrome

Congenital syphilis

Haemophilus influenzae type B

Hepatitis A

Hepatitis B

Hepatitis C

Hepatitis E

Lead poisoning

Legionellosis

Leprosy

Maternal death (pregnancy, childbirth and puerperium)

Mercury poisoning

Soil transmitted helminths (Ascaris Lumbricoides, Trichuris trichiuria, Ancylostoma duodenale, Necator americanus)

Tetanus

Tuberculosis: pulmonary

Tuberculosis: extra-pulmonary

Tuberculosis: multidrug-resistant (MDR-TB)

Tuberculosis: extensively drug-resistant (XDR-TB)

CATEGORY 3 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS ¨C?

Category 3 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to the Department of Health within 7 days of diagnosis by private and public health laboratories

Ceftriaxone-resistant Neisseria gonorrhoea

West Nile virus, Sindbis virus, Chikungunya virus

Dengue fever virus, other imported arboviruses of medical importance

Salmonella spp. other than S. Typhi and S. Paratyphi

Rubella virus

Shiga toxin-producing Escherichia coli

Shigella spp.

CATEGORY 4 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -

?Category 4 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to the Department of Health within 1 month of diagnosis by private and public health laboratories

Healthcare-associated infections or multidrug-resistant organisms of public health importance

¡¤ Carbapenemase-producing Enterobacteriaceae

¡¤ Vancomycin-resistant enterococci

¡¤ Staphylococcus aureus: hGISA and GISA

¡¤ Colistin-resistant Pseudomonas aeruginosa

LET WEL:
Simptome van mediese toestande veroorsaak deur medikasie wat in navorsing getoets word, verskyn NIE op hierdie lys nie.

Die hantering van AANMELDBARE mediese toestande (o.a.)? was 25 jaar lank my job :-)
Groetnis
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Fri, 13 Oct 2023 at 17:11, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 13/10/2023 10:54, Ann Hiemstra wrote:

> Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die
> 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences'
> aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.

Hierdie betrokke ene het ek nog nie te?gekom nie.? Sekere hiervan is vir
my onaanvaarbaar, sekere daarvan is aanvaarbaar hoewel my eie voorkeur
anders is, en sekere daarvan is dieselfde as my voorkeur.

1.

Re?l 7.12 van die AWS s¨º:

"Die SI-goedgekeurde simbool vir liter is ? kleinletter-l. Omdat die
kleinletter-l in tik- en drukwerk met die syfer 1 verwar kan word, kan ?
hoofletter-L of die simbool ? gebruik word."

Die aanlyn AWS gebruik sover ek kan sien deurgaans die simbool ?, wat
myns insiens nie 'n baie algemene gebruik is nie.

Ek stem nie met die AWS saam dat "die SI-goedgekeurde simbool vir liter
is ? kleinletter-l" nie.? Die jongste weergawe van die SI-spesifikasies
gee ewe veel voorkeur aan l en L.? Die rede waarom kli?nte "mL" skryf is
dus nie om die rede wat die AWS noem nie, maar omdat dit volgens die
jongste weergawe van die SI-spesifikasie is.

"The litre and the symbol, lower-case l, were adopted by the CIPM in
1879 (PV, 1879, 41). The alternative symbol, capital L, was adopted by
the 16th CGPM (1979, Resolution 6; CR, 101 and Metrologia, 1980, 16,
56-57) in order to avoid the risk of confusion between the letter l (el)
and the numeral 1 (one)."

So, die "L" is amptelik.? Bronne wat s¨º dat slegs die "l" amptelik is,
gebruik nog die 1879-weergawe van die standaard.? Dis een geval waarin
die Taalkommissie-lede letterlik nog in die oude doos is.

2.

Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet.
In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n
package insert.? Nie alle "leaflets" is voubiljette nie.? Ek sou dit as
'n fout beskou as die vertaler skryf "pasi?ntinligtingsvoubiljet" en dis
nie 'n stukkie papier wat in in boksie pas nie.

Terloops, TPT se saamgestelde reuse- kliniese woordelys s¨º dat "patient
information sheet" 'n inligtingSTUK is en nie 'n inligtingsBLAD nie.

3.

Ek verstaan dat daar 'n verskil tussen klant en kli?nt is, maar heelwat
mense beskou 'n klant as iets minder professioneels, en verkies dus
kli?nt vir hul klante, so ek verstaan waar die kli?nt (!) vandaan kom.

4.

Ek deel nie jou oortuiging oor die verskil tussen "aanmeld" en
"rapporteer" nie.

5.

Ek dink "tolvry" tussen hakies is piekfyn.? Dis hoe ek dit ook sou
gebruik het.? Ek sou nie "tolvrye nommer" of "tolvrynommer" tussen
hakies n¨¢ 'n tolvrye nommer gebruik nie.

Groete
Samuel

Re: Client preferences - My reaksie

On 13/10/2023 10:54, Ann Hiemstra wrote:

Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.
Hierdie betrokke ene het ek nog nie te?gekom nie. Sekere hiervan is vir my onaanvaarbaar, sekere daarvan is aanvaarbaar hoewel my eie voorkeur anders is, en sekere daarvan is dieselfde as my voorkeur.

1.

Re?l 7.12 van die AWS s¨º:

"Die SI-goedgekeurde simbool vir liter is ? kleinletter-l. Omdat die kleinletter-l in tik- en drukwerk met die syfer 1 verwar kan word, kan ? hoofletter-L of die simbool ? gebruik word."

Die aanlyn AWS gebruik sover ek kan sien deurgaans die simbool ?, wat myns insiens nie 'n baie algemene gebruik is nie.

Ek stem nie met die AWS saam dat "die SI-goedgekeurde simbool vir liter is ? kleinletter-l" nie. Die jongste weergawe van die SI-spesifikasies gee ewe veel voorkeur aan l en L. Die rede waarom kli?nte "mL" skryf is dus nie om die rede wat die AWS noem nie, maar omdat dit volgens die jongste weergawe van die SI-spesifikasie is.

"The litre and the symbol, lower-case l, were adopted by the CIPM in 1879 (PV, 1879, 41). The alternative symbol, capital L, was adopted by the 16th CGPM (1979, Resolution 6; CR, 101 and Metrologia, 1980, 16, 56-57) in order to avoid the risk of confusion between the letter l (el) and the numeral 1 (one)."

So, die "L" is amptelik. Bronne wat s¨º dat slegs die "l" amptelik is, gebruik nog die 1879-weergawe van die standaard. Dis een geval waarin die Taalkommissie-lede letterlik nog in die oude doos is.

2.

Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet. In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n package insert. Nie alle "leaflets" is voubiljette nie. Ek sou dit as 'n fout beskou as die vertaler skryf "pasi?ntinligtingsvoubiljet" en dis nie 'n stukkie papier wat in in boksie pas nie.

Terloops, TPT se saamgestelde reuse- kliniese woordelys s¨º dat "patient information sheet" 'n inligtingSTUK is en nie 'n inligtingsBLAD nie.

3.

Ek verstaan dat daar 'n verskil tussen klant en kli?nt is, maar heelwat mense beskou 'n klant as iets minder professioneels, en verkies dus kli?nt vir hul klante, so ek verstaan waar die kli?nt (!) vandaan kom.

4.

Ek deel nie jou oortuiging oor die verskil tussen "aanmeld" en "rapporteer" nie.

5.

Ek dink "tolvry" tussen hakies is piekfyn. Dis hoe ek dit ook sou gebruik het. Ek sou nie "tolvrye nommer" of "tolvrynommer" tussen hakies n¨¢ 'n tolvrye nommer gebruik nie.

Groete
Samuel

Re: Client preferences - My reaksie

Dankie Leona en Charl,
Oeps, ja, dit moet natuurlik 'rapporteer' wees.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Fri, 13 Oct 2023 at 11:41, Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hi Ann,

?

Ek is dit met jou roerend eens oor die punte wat jy in die Word-dok noem, maar of die kli?nt (hetsy tpt of die eindkli?nt) ter wille van ¡¯n beter vertaling van hulle protokolle gaan afwyk¡­ ek sien uit om te verneem!

?

  • Kli?nt/klant. Dis reg wat jy s¨º, maar ek sou toevoeg dat die ¡°professionele dienste¡± wat aan ¡¯n kli?nt gelewer word, nie noodwendig van iemand in die tradisionele professies is nie. Volgens WAT kan dit bv. ook ¡¯n boukontrakteur wees. Ek dink die klem in ¡°professionele dienste¡± is meer op die dienste teenoor ¡¯n produk (wat ¡¯n klant koop). Maar omdat ¡°kli?nt¡± vanwe? die konnotasie van professionaliteit spoggerigder is, gebruik baie sakeondernemings eerder ¡°kli?nt¡± vir hulle ¡°klante¡± om hulle te vlei.
  • Ek dink jy het ¡¯n tikfout: die werkwoord is ¡°rapporteer¡±; ¡°rapporteur¡± is die selfstandige naamwoord/persoon.

?

Groete

Charl Hattingh

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, October 13, 2023 10:55 AM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Client preferences - My reaksie

?

Hallo almal,

Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.

?

Ek weet nie hoe julle voel oor navolging van 'client preferences' van vertalings wat nie korrek is nie, maar hierby aangeheg is my reaksie daarop as kommentaar op die Word dok wat ek aan die project manager gestuur het. Ek het nie die foutiewe 'preferences' in die vertaling gebruik nie - en hoop regtig dat die vertaling nie in die PR 'reggemaak' is volgens die preferences nie.

?

Dit was (tot dusver) die PM se reaksie hierop:

?

'Regarding your feedback, I just also sent it to the Client and I will let you know what they say.

?

Thank you always for your help, I truly appreciate it!'

Hallo Almal

?

My stuiwer ¡­

?

Ann, ek het at male sonder tal goed reggemaak wat dikwels, maar nie altyd nie, ¡®objective errors¡¯ is, maar kry omtrent altyd ¡¯n antwoord wat s¨º ¡®Maak alles reg, dis finaal goedgekeur en die kli?nt-se-kli?nt se instuksies was om NET bv ¡°omkring¡± na ¡°selekteer¡± te verander.¡¯?? [En ¡®selekteer¡¯ maak juis my hart so seer!]?? Ek het aanvanklik elke keer verslae saamgestuur, maar dit het geen verskil gemaak nie ¨C inteendeel, dit was net ¡¯n groot klomp werk vir my, totdat ek later moed opgegee het.

?

Lekker dag verder vir julle almal

?

L

?

Kind regards

________________________________

Leona Labuschagne

Translator & Interpreter

+27 83?302 2632?????? GMT +2

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, October 13, 2023 10:55 AM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Client preferences - My reaksie

?

Hallo almal,

Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.

?

Ek weet nie hoe julle voel oor navolging van 'client preferences' van vertalings wat nie korrek is nie, maar hierby aangeheg is my reaksie daarop as kommentaar op die Word dok wat ek aan die project manager gestuur het. Ek het nie die foutiewe 'preferences' in die vertaling gebruik nie - en hoop regtig dat die vertaling nie in die PR 'reggemaak' is volgens die preferences nie.

?

Dit was (tot dusver) die PM se reaksie hierop:

?

'Regarding your feedback, I just also sent it to the Client and I will let you know what they say.

?

Thank you always for your help, I truly appreciate it!'

?

Groetnis

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

Client preferences - My reaksie

Re: Is werk skaars?

Hallo Samuel
Hier by my is daar ook stiller dae en dan weer dae met baie werk om te doen. Ek doen ook glad nie masjienvertaling nie en is glad nie be?ndruk as ek die Post Edits of PR daarvan doen nie. Ons moet vir die PMs laat weet as MTs sleg gedoen is.? Ek het al hersiening van die POs gevra as ek baie meer as die veronderstelde tyd aan PR van 'n MT moes bestee - en dis toegestaan.
Groete

On Thu, 5 Oct 2023, 19:42 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
Hi Samuel

Verlede maand was die stilste wat ek nog gehad het. Meer as die gewone kom en gaan van die gety. Dit het my gelukkig tyd gegee om op datum te kom met my admin, maar dis kommerwekkend.

'n Groot kli?nt het n¨¢ 2 dekades gevra dat ek my tarief verlaag. Ek weet nie of dit net 'n junior PM was wat my nie ken nie of 'n maatskappywye aanpassing of 'n aanduiding van afwaartse druk op tariewe in die bedryf as geheel nie. (Ek het beleefd nee ges¨º en ges¨º hoekom. Dit was op 17/9 en ek het nog nie weer van hulle gehoor nie, nie eens ontvangsbevestiging nie.)

Ek dink die groot AI-verandering kom vinniger as wat baie mense gedink het.

Groete
Charl

> -----Original Message-----
> From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
> Samuel Murray
> Sent: Thursday, October 5, 2023 6:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: [zalangmed] Is werk skaars?
>
> Hallo kollegas
>
> Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n
> droogte?
>
> Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin
> gebruik, en hulle betaal baie sleg vir masjienvertaling -- dikwels 3c per
> woord of minder.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>
>

Re: Is werk skaars?

Hi Samuel

Verlede maand was die stilste wat ek nog gehad het. Meer as die gewone kom en gaan van die gety. Dit het my gelukkig tyd gegee om op datum te kom met my admin, maar dis kommerwekkend.

'n Groot kli?nt het n¨¢ 2 dekades gevra dat ek my tarief verlaag. Ek weet nie of dit net 'n junior PM was wat my nie ken nie of 'n maatskappywye aanpassing of 'n aanduiding van afwaartse druk op tariewe in die bedryf as geheel nie. (Ek het beleefd nee ges¨º en ges¨º hoekom. Dit was op 17/9 en ek het nog nie weer van hulle gehoor nie, nie eens ontvangsbevestiging nie.)

Ek dink die groot AI-verandering kom vinniger as wat baie mense gedink het.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: Thursday, October 5, 2023 6:04 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Is werk skaars?

Hallo kollegas

Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n
droogte?

Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin
gebruik, en hulle betaal baie sleg vir masjienvertaling -- dikwels 3c per
woord of minder.

Groete
Samuel

Re: Is werk skaars?

Naand Samuel

By my stroom die werk op ¡¯n gemaklike trant in, hoewel daar soms stil tye en dan weer woeste tye is.

Ek weier om masjienvertalings te redigeer - dis uitbuiting van ons vertalers. As alle vertalers weier, sal die agentskappe wat so lekker geld uit ons maak ook ophou om te vra en vir ¨®ns vra om te vertaal, in plaas van ¡¯n masjien.

Groete
Arina

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, October 5, 2023 18:04
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Is werk skaars?

Hallo kollegas

Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n droogte?

Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin gebruik, en hulle betaal baie sleg vir masjienvertaling -- dikwels 3c per woord of minder.

Groete
Samuel

Is werk skaars?

Re: 'berading' vs 'voorligting'

¿ªÔÆÌåÓý

Stem absoluut saam (met Ann) ¨C dankie, Ann, dis ¡¯n goeie verduideliking!

Lekker week almal!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Saturday, September 30, 2023 4:17 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] 'berading' vs 'voorligting'

?

Ek PR 'n joppie waarin die vertaler die volgend pleitdooi lewer:

Berading/ Voorligting

There is a difference between berading and voorligting. Berading is counselling provided to someone to help them deal with a crisis or trauma. Voorligting is counselling provided to someone to give them information on next steps. You can confirm this in the HAT. Please do not keep changing it to berading. Berading is not correct in this context. Thanks

?My antwoord is saggies die volgende:

Note of the translator is noted, but with due respect, not agreed with. The person diagnosed with HIV is in fact dealing with a crisis or emotional trauma, and does need ¡®counselling¡¯ (= ¡®berading¡¯) not merely ¡®information¡¯ re the next steps (= ¡®voorligting¡¯).

In healthcare context ¡®(gesondheids)voorligting¡¯ is used in the context of preventative care = ¡®health education¡¯ as would be done in an antenatal clinic, or family planning clinic, etc.?

The word used in practice pertaining to a ¡®bad/sad¡¯ diagnosis as in i.a. HIV,? is ¡®berading¡¯.

x

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

'berading' vs 'voorligting'

Re: Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste

Hallo almal,
Ek het al hierdie 'vereistes' as deel van die instruksies by 'n werkstuk gekry.
Ek het 'n sterk vermoede dat die 'SAROGP' kom uit die dae nie lank nadat die SA Medisynebeheerraad ontbind en deur Suid-Afrikaanse Reguleringsoweheid vir Gesondheidsprodukte (South African Health Products Regulatory Authority, SAHPRA) vervang is nie, en dat 'SAROGP' deur 'n getroue vertaler (een van 'ons' ??) geskep is, en so deur Merck se etiekkomitee aanvaar is.
Ek kry n¨ºrens (met 'n vlugtige soektoggie, moet ek bely) 'SAROGP' opgespoor nie, en in die mediese wandelgange verwys 'almal' slegs na 'SAHPRA' - en ek weet die wandelgange is nie baie gesaghebbend nie.
Ek het in die genoemde werkstuk 'SAHPRA' gebruik en aan die PM die situasie verduidelik. Sy het onderneem om dit onder die aandag van die kli?nt/etiekkomitee te bring.
Daar is nie daarna vir my gevra om 'SAHPRA' na 'SAROGP' te verander in die werkstuk nie.
Ons hou maar dop.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Thu, 14 Sept 2023 at 11:42, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die
Merck-etiekkomitee-vereistes.? Nie vir verspreiding nie.

Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van
"SAHPRA".? En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van
medisynename ook geld vir generiese medisynename.

Groete
Samuel

==

Attachments:
merck ethics committee requirements.png: /g/zalangmed/attachment/1086/0

Re: Clear cell renal cell carcinoma

Hallo Samuel,
Ek kry ook
Die algemeenste is nierselkarsinoom en die subtipe daarvan is heldersel, wat in 75% van die gevalle voorkom. Volgens die voorspellings van Amerikaanse?...

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Thu, 14 Sept 2023 at 12:26, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:

Ek het dit as

heldersel-nierselkarsinoom (ccRCC)

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, September 14, 2023 12:20
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Clear cell renal cell carcinoma

Hallo almal

Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma".
Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel".? Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is.? Wat is julle mening?

Chat GPT s¨º:

Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells.

(en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het)

Sou skoon sel nie beter werk nie?

Groete
Samuel

Re: Clear cell renal cell carcinoma

Ek het dit as

heldersel-nierselkarsinoom (ccRCC)

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, September 14, 2023 12:20
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Clear cell renal cell carcinoma

Hallo almal

Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma".
Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel". Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is. Wat is julle mening?

Chat GPT s¨º:

Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells.

(en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het)

Sou skoon sel nie beter werk nie?

Groete
Samuel

Clear cell renal cell carcinoma

Hallo almal

Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma". Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel". Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is. Wat is julle mening?

Chat GPT s¨º:

Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells.

(en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het)

Sou skoon sel nie beter werk nie?

Groete
Samuel

Re: Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste

Hi Samuel

Dis nogal interessant, want MSD South Africa - Merck se Suid-Afrikaanse filiaal - het ¡¯n ander re?l vir SAHPRA, naamlik dat ons glad nie die naam ¨®f die afkorting moet vertaal nie. Nou sal etiekkomitees soos bv. Wits teenstrydige vertalings ontvang.

Groete

Arina

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, September 14, 2023 11:42
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste

Hallo almal

Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie.

Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename.

Groete
Samuel

==

Attachments:
merck ethics committee requirements.png: /g/zalangmed/attachment/1086/0

Re: Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste

Baie dankie, Samuel. Enigste fout daar is natuurlik dat "etiek komitee" moet wees "etiekkomitee". Ek dink ¡¯n mens kan maar daar afwyk van wat Merck s¨º.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: Thursday, September 14, 2023 11:42 AM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste

Hallo almal

Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-
vereistes. Nie vir verspreiding nie.

Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van
"SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van
medisynename ook geld vir generiese medisynename.

Groete
Samuel

==

Attachments:
merck ethics committee requirements.png:
/g/zalangmed/attachment/1086/0