羲堁极郤

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

IT-terme

羲堁极郤

Kry die volgende in die konteks van *n mediese studie:

?

Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?

User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)

Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer?

Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?

?

?

羲堁极郤

Hallo Tony

Weet nie hoe reg dit is nie, maar ek sou s那:

?

  1. Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug??? -------------------- Skep nuwe wagwoord
  2. User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)--------------------------------gebruiker-ID
  3. Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer? 每每每每每每每每每每每 ken hom nie 每每 raaiskoot: gasheerbediener??
  4. Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?? 每每每每每每 gaan na Instellings op u toestel

?

LEKKER WEEK, ZALANGERS!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, 09 September 2022 11:26
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] IT-terme

Hi Tony en Leona,

  1. Ek sal gaan vir &herstel wagwoord*. Dit wil nie s那 hy was stukkend nie 每 mens praat immers van &iemand in sy vorige pos herstel*.
  2. Ek gebruik &gebruiker-ID*. Ek hou nie van die verbindings-s voor &n koppelteken nie.
  3. Wat die &host* betref, weet ek nie mooi wat dit is nie. As dit iets is soos die inisieerder van bv. &n Teams-vergadering sou ek praat van &gasheer*. Rekenaarterme wemel van metafore.
  4. Wat die &Settings* betref, sal ek net praat van &stellings*; &instellingsveld* is na my smaak te omslagtig.

My stuiwer in die armebeurs, maar baie stuiwers maak vol!

Geniet julle week as julle kan,

Kas

?

?

Sent from for Windows

?

From: Leona Labuschagne
Sent: Monday, 12 September 2022 10:40
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Hallo Tony

Weet nie hoe reg dit is nie, maar ek sou s那:

?

  1. Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug??? -------------------- Skep nuwe wagwoord
  2. User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)--------------------------------gebruiker-ID
  3. Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer? 每每每每每每每每每每每 ken hom nie 每每 raaiskoot: gasheerbediener??
  4. Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?? 每每每每每每 gaan na Instellings op u toestel

?

LEKKER WEEK, ZALANGERS!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, 09 September 2022 11:26
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] IT-terme

?

Kry die volgende in die konteks van *n mediese studie:

?

Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?

User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)

Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer?

Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?

?

?

?

Tony
Aangesien die armbeurs nog omgestuur word, hier is my stuiwertjie:?

Die WAV gee die volgende vir reset button:
herstelknoppies?(rekenaar)?Knoppie wat gedruk word om vorige opdragte en veranderinge ongedaan te maak sodat alles weer is soos dit oorspronklik was.
?
Ek stem dus vir herstel wagwoord.

Ek sal die verbindings-s in gebruikers-ID gebruik. AWS het verbindings-s opgeneem. Pharos gee slegs die vol vorm gebruikersidentifikasie.?

Vir settings lyk my is bloot instellings in orde. Ek sien wel die samestelling internetstellings in die Tweetalige Skoolwoordeboek in Pharos. As stellings nie verwarring met 'statements' kan veroorsaak mie, is dit seker in orde.

Host blyk maar gasheer te wees. Ek sien nie iets anders nie.?

Groetnis

On Fri, 09 Sep 2022, 13:10 Tony Moen, <transed@...> wrote:

On 09/09/2022 11:25, Tony Moen wrote:

Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?
User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)
Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer?
Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?
My voorkeure is:

- stel wagwoord terug
- ek hou van die vorm sonder die "s"
- in di谷 geval dink ek gasheer
- gewoon instellings

Samuel

羲堁极郤

Dankie vir al die stuiwers!

?

Dit is interessant dat hulle verskillende kleure het.

?

Wat herstel en terugstel betref: Mens sou kon s那 §herstel§ beteken heelmaak. Maar *n wagwoord is nie herstelbaar nie. As hy nie werk nie, gooi jy hom weg. Wat jy eintlik doen is: kies *n nuwe wagwoord.

(Dit help om te onthou mens vertaal idees/gedagtes, nie (net) woorden nie.)

Aan die ander kant doen die reset-knoppie in *n rekenaar presies wat die WAV s那. Maak jou gemors (onwettige bevel, bevrore skerm#) ongedaan deur die van voor af te begin met die oorspronklike stellings.

En om gou nog Sam se stuiwer te erken, wat nou net aangekom het: Ek ken terugstel net vanuit die masjineringsbedryf. Op *n freesbank (ou modelle, nie CNC/CAD0 nie) kan jy die dwarsslee met die beitel in heen en weer skuif vir verskillende bewerkings, en terugstel beteken jy skuif die slee terug na die beginpunt (zeroing).

Maar mens kan dit wel vir ※nuwe wagwoord§ oorweeg. Prewel dit net lank genoeg.

?

Wat die verbindings-s betref: lyk asof hy op *n uitgerekte siekbed l那. Toe ek dekades gelede die eerste keer ※werkwinkel§ hoor was ek vas oortuig dis *n spelfout. Nou is daar steeds meer gevalle waar die -s opsioneel of weg is. Maar na my mening spreek mens mos wel die -s uit (veral na -ing- woorde), en dat daar in die geskrewe vorm *n koppelteken staan het niks met die uitspraak te doen nie.

?

In Alewyn Lee se handleidingkie is daar heelwat gevalle van opsionele -s*e.

?

En die host kan wat my betref ook maar gasheer wees. Al sou iemand hier of daar iets brom van male chauvinist pigs en ※gasmens§ voorstel (that*s a lot of gas/hot air!).

As diere ook gashere/-vroue vir parasiete kan wees, kan *n boks vol elektronika seker ook daardie naam kry.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 12 September 2022 12:15
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Tony

Aangesien die armbeurs nog omgestuur word, hier is my stuiwertjie:?

?

Die WAV gee die volgende vir reset button:

herstelknoppies?(rekenaar)?Knoppie wat gedruk word om vorige opdragte en veranderinge ongedaan te maak sodat alles weer is soos dit oorspronklik was.

?

Ek stem dus vir herstel wagwoord.

?

Ek sal die verbindings-s in gebruikers-ID gebruik. AWS het verbindings-s opgeneem. Pharos gee slegs die vol vorm gebruikersidentifikasie.?

?

Vir settings lyk my is bloot instellings in orde. Ek sien wel die samestelling internetstellings in die Tweetalige Skoolwoordeboek in Pharos. As stellings nie verwarring met 'statements' kan veroorsaak mie, is dit seker in orde.

?

Host blyk maar gasheer te wees. Ek sien nie iets anders nie.?

?

Groetnis

?

?

On Fri, 09 Sep 2022, 13:10 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Kry die volgende in die konteks van *n mediese studie:

?

Reset Password? - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?

User ID 每 gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)

Host: waiting for host to join; the host has ended the meeting 每 (l那er)bediener? gasheer?

Go to the Settings on your device 每 gaan na die instellingsveld op u toestel (of net: stellings/instellings?

?

?

Dankie vir interessante notas, Samuel en Tony.?

Gasmens/gaspersoon klink vir my te veel na die een wat my gasvoorraad moet hanteer!?

On Mon, 12 Sep 2022, 16:38 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:?

Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n芍 'n verbindingsklank nie.

On Mon, 12 Sep 2022, 16:55 Minette Visagie via , <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Aha!!

Sent: Monday, 12 September 2022 16:59

On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:

Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:

Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken n芍 'n verbindingsklank wil toepas of nie.

Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink.

In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is).

Samuel

Selfde geld vir my 每 dankie, Samuel.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 12 September 2022 19:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:

Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:

Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan
daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n芍 'n verbindingsklank nie.
Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken n芍 'n verbindingsklank wil toepas of nie.

Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink.

In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is).

Samuel

Ek lees en neem ter harte - dankie!

On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
Selfde geld vir my 每 dankie, Samuel.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 12 September 2022 19:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:

> Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:
>
> Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan
> daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n芍 'n verbindingsklank nie.

Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.

Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees.

Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie?

?

Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid.

Hy geld ewe min vir *n geval soos ※Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-※

(A. Lee, bl 18).

?

As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Tuesday, 13 September 2022 09:00

Op *n ander noot, kan ※gebruikers-ID§ nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud ※gebruiker-ID§ 每 nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID*s§ wees? Ek is nou heeltemal deurmekaar.? Sou dit nie beter wees om te s那 ※Gebruiker se ID§ of ID van verbruiker§ nie?

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:02

On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote:

Dis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word.

Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s.

Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie).

Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie.

Samuel

羲堁极郤

Volgens Lee bl 2: ※Feitlik altyd na -eur, -ing, -er (as die woord op -er *n mens aandui, bv skildersesel maar skilderkuns, wewersgilde maar wewervo?l)§

?

Vir die meervoud sou ek inderdaad ook gebruikers-ID*s verwag.

Die konteks sal na alle waarskynlikheid enige onsekerheid uit die weg ruim:

※Gebruikers moet hul gebruikers-ID*s veilig hou§

※sleutel jou gebruikers-ID in§

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:58
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Op *n ander noot, kan ※gebruikers-ID§ nie dalk verkeerd gelees word as meervoud met enkelvoud ※gebruiker-ID§ 每 nee, meervoud moet dan seker gebruikers-ID*s§ wees? Ek is nou heeltemal deurmekaar.? Sou dit nie beter wees om te s那 ※Gebruiker se ID§ of ID van verbruiker§ nie?

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, 13 September 2022 10:02
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.

Die re?l kom daarop neer dat korttermynversekerings-polisse verkeerd gespel sou wees.

Vanselfsprekend, as mens die -s beskou as die gom tussen twee woorde. Waarvoor die gom as die dele nie teen mekaar gedruk word nie?

?

Myns insiens dek hierdie re?l nie die gebruik van die voegsel-s nie, maar van die koppelteken in die konteks van leesbaarheid.

Hy geld ewe min vir *n geval soos ※Woorde wat die voegsel-s neem word soos volg aangedui: aandags-※

(A. Lee, bl 18).

?

As mens dan die -s in gebruikers-ID wil afskiet, moet mens die regte kanon kies. En re?l 15.5(b) is nie.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Tuesday, 13 September 2022 09:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

?

Ek lees en neem ter harte - dankie!

?

On Tue, 13 Sept 2022 at 08:58, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Selfde geld vir my 每 dankie, Samuel.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 12 September 2022 19:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

On 12/09/2022 16:58, Minette Visagie wrote:

> Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:
>
> Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan
> daar in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n芍 'n verbindingsklank nie.

Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken n芍 'n verbindingsklank wil toepas of nie.

Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser geleentheid te gee om te kan aandui dat jy 'n spelre?l oortree het nie OF om te skryf op 'n manier wat vir die leser natuurlik klink.

In my soort vertaalwerk is wat die proefleser dink belangriker as wat die leser dink (want my kli?nt praat nie Afrikaans nie en die vraag of my kli?nt my in die toekoms nog gaan werk gee hang af van of die proefleser foute in my werk kan vind wat werklike foute is).

Samuel

Ja, ek kon ook nie so iets kry nie (maar ek het nie lank gesoek nie).

Jou punt dat *n puntenerige nasiener jou reputasie in die bedryf nadelig kan be?nvloed het natuurlik meriete. In sommige opdragte word egter wel voorsiening gemaak dat die vertaler op die nasiener se veranderings kommentaar kan lewer, en dan sou mens so 'n defekte nasienersopinie kan weerl那. Sophia se mening is na my mening goeie gesag.

Nigtans bly dit *n netelige kwessie. In sommige gevalle het ek al die standpunt ingeneem dat ek alle redelike sorg aan die dag gel那 het in die gelewerde werk, maar dat ek geen verantwoordelikheid aanvaar vir wat die opdraggewer daarna met die teks aanvang nie. Dit was in die geval waar ek onsinnige tergugvoer van die opdraggewer gekry het, en dit kan ook toepaslike wees waar iemand jou werk agterna grafies verwerk en woorde verkeerd afbreek.

Mens kan soortgelyke vrywaringstellings op talle produkte kry (gom, verf ens.) - "ons produk is goed, maar ons het geen beheer oor wat die koper daarmee aanvang nie, dus waarborg ons niks".

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Tuesday, 13 September 2022 11:02
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme

On 13/09/2022 10:02, Tony Moen wrote:

Ek neem aan dat die betrokke AWS-re?l 15.5(b) is, wat gaan oor
leesbaarheid en lang samestellings, soos kortermynverskeringspolisse.
Dis re?l 12.5 in die 2017 AWS, en jy's reg, daardie re?l geld spesifiek vir lang woorde wat opgebreek word.

Dit is egter ook die enigste re?l in die hele AWS wat ek kon kry wat gaan oor 'n koppelteken en 'n verbinding-s.

Re?l 15.5 gaan slegs oor samestellings waarvan die afkorting in die eerste lid staan (bv. "IK-toets" en nie "toets-IK" nie).

Die AWS spreek hom nie sover ek kan sien glad nie uit oor samestellings met afkortings waarin die afkorting in die tweede lid staan nie.

Samuel

羲堁极郤

Ja, dit het by my ook opgeborrel#

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 12 September 2022 16:55