Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
no-gift policy
开云体育Wat dink julle van “geengeskenkbeleid” as vertaling van “no-gift policy”? Ek kry nie in WAT enige “geen-”-verbindings nie, wel op Google “geen-geskenk-beleid” en het “geen-geskenkbeleid voor my. Die koppeltekens lyk vir my onnodig. ? |
||
Algemene transkripsietariewe
Goeie dag almal Weet enige iemand dalk wat is die algemene?transkripsietariewe? SAFREA se nuutste verslag sê tussen R1,50 en R2,50 per woord, maar dit is aansienlik meer as wat 'n vinnige Google-soektog oplewer. Ek onthou iets soos R13 per oudiominuut - is dit ongeveer in lyn met wat julle vra? Ek sal enige insette baie waardeer! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 |
||
Re: Spy Wednesday in Afrikaans
开云体育Ek moet sê dis die eerste keer dat ek van Spy Wednesday hoor, en ek is redelik vertroud met die Anglikaanse en Roomse raamwerk vir die Lydenstyd. Ek moes dit eers gaan naslaan. Die dag is bekend as Heilige Woensdag/Holy Wednesday en minder algemeen as Spy Wednesday. ? Ek kry die volgende nuttige besprekings: en ? Omdat jou teikengroep Afrikaanslesers is, en selfs die gereformeerde kerke deesdae tradisies soos Aswoensdag gebruik, is dit dalk die moeite werd om navraag te doen by ’n teologiese fakulteit waar Teologie nog in Afrikaans aangebied word. ? Ek sou voorstel Spioenwoensdag. Kyk Hierna: en (minder goeie voorbeeld: ? ? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Monday, February 20, 2023 12:30 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Spy Wednesday in Afrikaans ? Goeie dag ? Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy Wednesday"? Pharos het nie almal nie. ? Dankie by voorbaat! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 |
||
Re: Spy Wednesday in Afrikaans
On 20/02/2023 11:29, Therina Van der Westhuizen wrote:
Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy Wednesday"? Pharos het nie almal nie.Vir Spy Wednesday sou ek "Verraaierswoensdag" voorstel. Samuel |
||
Spy Wednesday in Afrikaans
Goeie dag Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy Wednesday"? Pharos het nie almal nie. Dankie by voorbaat! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 |
||
Re: Tab
开云体育Ek ook. Dankie, Charl. ? Later het ek bedink dat woorde wat in ’n program voorkom wat waarskynlik nie in die teikentaal beskikbaar sal wees nie, liefs nie vertaal moet word nie. Dus: Gaan na die “Home”-oortjie en kies “Callme”, of so iets. Dit sal werk as die gebruiksinstruksies byvoorbeeld in Tibetaans is, maar die program in Amerikaans… As die Tibetaanse woord vir Home gebruik sou word, gaan die arme gebruiker dit mos nie sien nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Friday, 10 February 2023 15:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Tab ? Ek hou van Charl se voorstel. ? On Fri, 10 Feb 2023, 15:21 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
||
Re: Tab
Ek hou van Charl se voorstel. On Fri, 10 Feb 2023, 15:21 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
||
Re: Tab
Ons-oortjie? On Fri, 10 Feb 2023, 14:58 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
||
Re: Tab
开云体育Ek gebruik gewoonlik “Meer oor”. Dus “Meer oor”-oortjie. “meerooroortjie” sou ook tegnies regwees, maar dis te veel van ’n oogknoper! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 February 2023 14:58 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Tab ? Ek neem aan dat as “tab” met “oortjie” vertaal word, dan: History tab = Geskiedenisoortjie Home tab = Tuisoortjie ? Wat maak mens nou met “About” oortjie? Die oortjie “About us” sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net “About”. Oor-oortjie?? |
||
Tab
开云体育Ek neem aan dat as “tab” met “oortjie” vertaal word, dan: History tab = Geskiedenisoortjie Home tab = Tuisoortjie ? Wat maak mens nou met “About” oortjie? Die oortjie “About us” sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net “About”. Oor-oortjie?? |
||
D A N K I E !
开云体育Goeiem?re Samuel, Hester, Charl en Laetitia BAIE dankie vir julle hulp gister, julle is staatmakers, en ek waardeer dit! L??? : - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
开云体育Ta muchly (: - ) ?!)? vir jou ook, Laetitia, dis so gaaf van jou om my te help!? Ek sal jou voorstelle probeer sodra ek weer ‘n tydjie het en vir jou laat weet hoe dit gaan. ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Laetitia Sullivan
Sent: 30 January 2023 16:40 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep ? Hallo Leona Groetnis | Ta muchly ? Laetitia ?
? Kry jou GRATIS hoofstuk: |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Leona
Hoop jy het reggekom. Die manier waarop Abobe Acrobat Reader homself gedra, is in die hoofkieslys heel bo langs File onder Edit > Preferences (of Ctrl + K) > Commenting > Verwyder die regmerkie in die 5de blokkie van bo af (as dit vir jou gemerk is). Dit sal die Comments-paneel aan die regterkant toehou wanneer iemand die PDF oopmaak. Ek sal voorstel jy doen dit wel NIE, want die meeste mense besef nie hulle moet wel daardie paneel oopmaak om kommentaar te sien nie.? Ek gebruik (en betaal) vir ABBYY FineReader vir PDF-omskakeling, veral omdat ek met soveel geskandeerde PDF's te doen kry:? 'n Gratis diens wat nie te erg vrot is nie:? Hier is ook 'n skakel na die enigste gids/instruksies wat jy ooit sal benodig vir hoe om kommentaar in PDF aan te dui (veral die eerste 2 blaaie):? -- Groetnis | Ta muchly ? Laetitia ?
? Kry jou GRATIS hoofstuk: |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Dankie, Hester, dis goeie raad, wat ek beslis gaan volg!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt Sent: 30 January 2023 12:03 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep Leona Net ’n opmerking oor sticky notes. Hulle, het Laetitia ons geleer, is ’n onding. Hulle "float" en bly nie by die ding waaroor jy wil kommentaar lewer nie. Daarom is Adobe se kommentaarkolom die aangewese weg wat jou van waansin weglei. Ek gebruik oor PDF-Xchange Viewer, wat makliker as Adobe is. Skryf vir my ’n e-pos as jy belang stele n verder wil gesels. Kind regards/Vriendelike groete Hester -----Original Message-----nie. Acrobat Reader se huidige naam is gewoon "Acrobat", en hy is welmaar ek weet nie of hy alles sal kan doen wat jy wil doen nie: |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Leona
toggle quoted message
Show quoted text
Net ’n opmerking oor sticky notes. Hulle, het Laetitia ons geleer, is ’n onding. Hulle "float" en bly nie by die ding waaroor jy wil kommentaar lewer nie. Daarom is Adobe se kommentaarkolom die aangewese weg wat jou van waansin weglei. Ek gebruik oor PDF-Xchange Viewer, wat makliker as Adobe is. Skryf vir my ’n e-pos as jy belang stele n verder wil gesels. Kind regards/Vriendelike groete Hester -----Original Message-----maar ek weet nie of hy alles sal kan doen wat jy wil doen nie: |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
开云体育Baie dankie, Hester, Charl en Samuel ?… ek waardeer julle só! Gaan nou jou skakel hier onder probeer, Hester, en sal julle laat weet ?… __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 30 January 2023 11:14 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep ? Hallo Leona Laetitia Sullivan het ’n ruk gelede ’n uitstekende webinar vir lede van die Professional Editors’ Guild aangebied. Is jy lid van PEG? Ek het haar goed als gestoor. Jy moet die volgende skakel gebruik om Adobe weer terug te kry. Dis wel die gratis weergawe en jy kan dokumente daarmee redigeer. As jy belang stel sal ek haar vra of ek haar materiaal mag aanstuur, Please download and install the latest version of Adobe Acrobat Reader DC: Sterkte!! ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Almal My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat sê mens kan die dokument ‘edit’, ‘convert’ ensovoorts – en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ‘free trial of 7 days’ of ‘buy now’ is nie … is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Baie dankie, Samuel -- al wat ek gewoonlik van Adobe gebruik is
toggle quoted message
Show quoted text
PDF-omskakeling en Comments (eintlik stick-it notes) waar nodig. Dankie ook vir jou ander e-pos, eat ek aan jou direk beantwoord. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 30 January 2023 10:54 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep On 30/01/2023 08:35, Leona Labuschagne wrote: My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat sê mens kanEk weet nie wat dit veroorsaak nie. ...nou kry ek niks om af te laai wat nie ‘free trial of 7 days’ ofAdobe Acrobat Reader was nog altyd die gratis ene, en dan was daar ander Adobe-programme waarmee jy PDF's kon redigeer, wat nie gratis was nie. Acrobat Reader se huidige naam is gewoon "Acrobat", en hy is wel gratis, maar ek weet nie of hy alles sal kan doen wat jy wil doen nie: Samuel |
||
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
开云体育Hallo Leona Laetitia Sullivan het ’n ruk gelede ’n uitstekende webinar vir lede van die Professional Editors’ Guild aangebied. Is jy lid van PEG? Ek het haar goed als gestoor. Jy moet die volgende skakel gebruik om Adobe weer terug te kry. Dis wel die gratis weergawe en jy kan dokumente daarmee redigeer. As jy belang stel sal ek haar vra of ek haar materiaal mag aanstuur, Please download and install the latest version of Adobe Acrobat Reader DC: Sterkte!! ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, January 30, 2023 9:35 AM To: [email protected]; [email protected] Subject: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep ? Hallo Almal My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat sê mens kan die dokument ‘edit’, ‘convert’ ensovoorts – en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ‘free trial of 7 days’ of ‘buy now’ is nie … is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
||
On 30 Jan 2023, at 10:54, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
?On 30/01/2023 08:35, Leona Labuschagne wrote:My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat sê mens kan die dokument ‘edit’, ‘convert’ ensovoorts – en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak.
Ek weet nie wat dit veroorsaak nie....nou kry ek niks om af te laai wat nie ‘free trial of 7 days’ of ‘buy now’ is nie … is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk??
Adobe Acrobat Reader was nog altyd die gratis ene, en dan was daar ander Adobe-programme waarmee jy PDF's kon redigeer, wat nie gratis was nie. Acrobat Reader se huidige naam is gewoon "Acrobat", en hy is wel gratis, maar ek weet nie of hy alles sal kan doen wat jy wil doen nie:
https://get.adobe.com/reader/
Samuel