¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Tab


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ek ook. Dankie, Charl.

?

Later het ek bedink dat woorde wat in ¡¯n program voorkom wat waarskynlik nie in die teikentaal beskikbaar sal wees nie, liefs nie vertaal moet word nie. Dus: Gaan na die ¡°Home¡±-oortjie en kies ¡°Callme¡±, of so iets.

Dit sal werk as die gebruiksinstruksies byvoorbeeld in Tibetaans is, maar die program in Amerikaans¡­

As die Tibetaanse woord vir Home gebruik sou word, gaan die arme gebruiker dit mos nie sien nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Friday, 10 February 2023 15:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Tab

?

Ek hou van Charl se voorstel.

?

On Fri, 10 Feb 2023, 15:21 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Ek gebruik gewoonlik ¡°Meer oor¡±. Dus ¡°Meer oor¡±-oortjie. ¡°meerooroortjie¡± sou ook tegnies regwees, maar dis te veel van ¡¯n oogknoper!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 February 2023 14:58
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Tab

?

Ek neem aan dat as ¡°tab¡± met ¡°oortjie¡± vertaal word, dan:

History tab = Geskiedenisoortjie

Home tab = Tuisoortjie

?

Wat maak mens nou met ¡°About¡± oortjie?

Die oortjie ¡°About us¡± sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net ¡°About¡±.

Oor-oortjie??

Join [email protected] to automatically receive all group messages.