¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep


 

Baie dankie, Samuel -- al wat ek gewoonlik van Adobe gebruik is
PDF-omskakeling en Comments (eintlik stick-it notes) waar nodig.
Dankie ook vir jou ander e-pos, eat ek aan jou direk beantwoord.


___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 30 January 2023 10:54
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

On 30/01/2023 08:35, Leona Labuschagne wrote:

My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan
die dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self
ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet
klik om die kolom toe te maak.
Ek weet nie wat dit veroorsaak nie.

...nou kry ek niks om af te laai wat nie ¡®free trial of 7 days¡¯ of
¡®buy now¡¯ is nie ¡­ is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie
binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk??
Adobe Acrobat Reader was nog altyd die gratis ene, en dan was daar ander
Adobe-programme waarmee jy PDF's kon redigeer, wat nie gratis was nie.
Acrobat Reader se huidige naam is gewoon "Acrobat", en hy is wel gratis,
maar ek weet nie of hy alles sal kan doen wat jy wil doen nie:



Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.