Ek gebruik gewoonlik ¡°Meer oor¡±. Dus ¡°Meer oor¡±-oortjie. ¡°meerooroortjie¡± sou ook tegnies regwees, maar dis te veel van ¡¯n oogknoper!
?
Ek neem aan dat as ¡°tab¡± met ¡°oortjie¡± vertaal word, dan:
History tab = Geskiedenisoortjie
Home tab = Tuisoortjie
Wat maak mens nou met ¡°About¡± oortjie?
Die oortjie ¡°About us¡± sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net ¡°About¡±.
Oor-oortjie??