Hallo Leona
Hoop jy het reggekom. Die manier waarop Abobe Acrobat Reader homself gedra, is in die hoofkieslys heel bo langs File onder Edit > Preferences (of Ctrl + K) > Commenting > Verwyder die regmerkie in die 5de blokkie van bo af (as dit vir jou gemerk is). Dit sal die Comments-paneel aan die regterkant toehou wanneer iemand die PDF oopmaak. Ek sal voorstel jy doen dit wel NIE, want die meeste mense besef nie hulle moet wel daardie paneel oopmaak om kommentaar te sien nie.?
Ek gebruik (en betaal) vir ABBYY FineReader vir PDF-omskakeling, veral omdat ek met soveel geskandeerde PDF's te doen kry:?
'n Gratis diens wat nie te erg vrot is nie:?
Hier is ook 'n skakel na die enigste gids/instruksies wat jy ooit sal benodig vir hoe om kommentaar in PDF aan te dui (veral die eerste 2 blaaie):?
--
Groetnis | Ta muchly
?
Laetitia
?
?
|
Laetitia Sullivan
?
Afrikaans & English | Dutch > English
Sworn & Legal | IT | Non-fiction
?
hello@... | +27 (0)84?511 5079
|
|
?
Kry jou GRATIS hoofstuk: