¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
no-gift policy
Wat dink julle van "geengeskenkbeleid" as vertaling van "no-gift policy"? Ek kry nie in WAT enige "geen-"-verbindings nie, wel op Google "geen-geskenk-beleid" en het "geen-geskenkbeleid voor my. Die
By Tony Moen · #66484 ·
Algemene transkripsietariewe
Goeie dag almal Weet enige iemand dalk wat is die algemene transkripsietariewe? SAFREA se nuutste verslag s¨º tussen R1,50 en R2,50 per woord, maar dit is aansienlik meer as wat 'n vinnige
By Therina Van der Westhuizen · #66483 ·
Re: Spy Wednesday in Afrikaans
Ek moet s¨º dis die eerste keer dat ek van Spy Wednesday hoor, en ek is redelik vertroud met die Anglikaanse en Roomse raamwerk vir die Lydenstyd. Ek moes dit eers gaan naslaan. Die dag is bekend as
By Hester van der Walt · #66482 ·
Re: Spy Wednesday in Afrikaans
Vir Spy Wednesday sou ek "Verraaierswoensdag" voorstel. Samuel
By Samuel Murray · #66481 ·
Spy Wednesday in Afrikaans
Goeie dag Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy
By Therina Van der Westhuizen · #66480 ·
Re: Tab
Ek ook. Dankie, Charl. Later het ek bedink dat woorde wat in ¡¯n program voorkom wat waarskynlik nie in die teikentaal beskikbaar sal wees nie, liefs nie vertaal moet word nie. Dus: Gaan na die
By Tony Moen · #66479 ·
Re: Tab
Ek hou van Charl se voorstel.
By Minette Visagie · #66478 ·
Re: Tab
Ons-oortjie?
By Minette Visagie · #66477 ·
Re: Tab
Ek gebruik gewoonlik "Meer oor". Dus "Meer oor"-oortjie. "meerooroortjie" sou ook tegnies regwees, maar dis te veel van 'n oogknoper! Sent: 10 February 2023 14:58 To: [email protected] Subject:
By Charl Hattingh · #66476 ·
Tab
Ek neem aan dat as "tab" met "oortjie" vertaal word, dan: History tab = Geskiedenisoortjie Home tab = Tuisoortjie Wat maak mens nou met "About" oortjie? Die oortjie "About us" sou die Oor
By Tony Moen · #66475 ·
D A N K I E !
Goeiem?re Samuel, Hester, Charl en Laetitia BAIE dankie vir julle hulp gister, julle is staatmakers, en ek waardeer dit! L : - )
By Leona Labuschagne · #66474 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Ta muchly (: - ) !) vir jou ook, Laetitia, dis so gaaf van jou om my te help! Ek sal jou voorstelle probeer sodra ek weer ¡®n tydjie het en vir jou laat weet hoe dit gaan.
By Leona Labuschagne · #66473 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Leona Hoop jy het reggekom. Die manier waarop Abobe Acrobat Reader homself gedra, is in die hoofkieslys heel bo langs File onder Edit > Preferences (of Ctrl + K) > Commenting > Verwyder die
By Laetitia Sullivan · #66472 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Dankie, Hester, dis goeie raad, wat ek beslis gaan volg! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632???
By Leona Labuschagne · #66471 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Leona Net ¡¯n opmerking oor sticky notes. Hulle, het Laetitia ons geleer, is ¡¯n onding. Hulle "float" en bly nie by die ding waaroor jy wil kommentaar lewer nie. Daarom is Adobe se kommentaarkolom
By Hester van der Walt · #66470 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Baie dankie, Hester, Charl en Samuel ¡­ ek waardeer julle s¨®! Gaan nou jou skakel hier onder probeer, Hester, en sal julle laat weet
By Leona Labuschagne · #66469 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Baie dankie, Samuel -- al wat ek gewoonlik van Adobe gebruik is PDF-omskakeling en Comments (eintlik stick-it notes) waar nodig. Dankie ook vir jou ander e-pos, eat ek aan jou direk beantwoord.
By Leona Labuschagne · #66468 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Leona Laetitia Sullivan het ¡¯n ruk gelede ¡¯n uitstekende webinar vir lede van die Professional Editors¡¯ Guild aangebied. Is jy lid van PEG? Ek het haar goed als gestoor. Jy moet die
By Hester van der Walt · #66467 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Download Adobe Acrobat Reader DC get.adobe.comEk gebruik Adobe Acrobat Reader DC. Dis gratis en jy kan die kommentaarfunksie gebruik... Tik op Comments regs, dan kan jy sigbare redigeringsmerke maak.
By Charl Hattingh · #66466 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Ek weet nie wat dit veroorsaak nie. Adobe Acrobat Reader was nog altyd die gratis ene, en dan was daar ander Adobe-programme waarmee jy PDF's kon redigeer, wat nie gratis was nie. Acrobat Reader se
By Samuel Murray · #66465 ·