¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: FW: HELP ASB
Well, if you feel that¡¯s another week gone ¨C good riddance! ¨C then join this person, who probably felt the same: There was a young person from Perth Who was born on the day of his birth. He was
By Tony Moen · #66095 ·
Re: FW: HELP ASB
Slim! Dankie, Stella. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 14:17 To:
By Leona Labuschagne · #66094 ·
Re: FW: HELP ASB
¡®n Besonder maklike manier om di¨¦ twee woorde te onderskei is: For sure = vir seker Assure of insure = verseker From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne Sent:
By Stella · #66093 ·
Re: FW: HELP ASB
Eish, w¨¢nneer het iemand dan nou weer vir ons ¡¯n ou Vrydaggrappie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By Leona Labuschagne · #66092 ·
Re: FW: HELP ASB
Dankie, Jackie, jy¡¯s ook ¡¯n liefie! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 09:08
By Leona Labuschagne · #66091 ·
Re: FW: HELP ASB
Charl, jou liefie - baie dankie! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 25 March 2022 09:12 To:
By Leona Labuschagne · #66090 ·
Re: FW: HELP ASB
Hi Leona, * Virseker bestaan net as ¡¯n spelfout * Uit die WAT: vir seker Baie beslis of ongetwyfeld: Die w¨ºreld word baie droog, en net in daardie rigting sal hulle vir seker water kry (J.J. v.d.
By Charl Hattingh · #66089 ·
Re: FW: HELP ASB
Kyk bl. 226 in Skryf Afr A¨CZ (2011-uitgawe): Vir seker = dieselfde as sekerlik Verseker = iemand verseker van iets OF Eiendom verseker Virseker = gebruik slegs as jy ¡¯n spelfout benodig Jackie
By Jackie Viljoen · #66088 ·
FW: HELP ASB
Hallo Almal ¡¯n Kli?nt skryf vir my Daar is alweer ¡®n weddenskap in die PE kantoor! Ons het ¡®n taalkundige met baie ervaring nodig om te help¡­.daarom klop ons aan jou deur! Hoe sal jy die
By Leona Labuschagne · #66087 ·
Re: Social and ethics committee
Ek sou nie maatskaplike koppel nie (dis ? byvoeglike naamwoord) maar wel etiek + komitee (albei s.nw.). Dus = maatskaplike en etiekkomitee. Jackie Viljoen It's not my job, it's my passion, and it
By Jackie Viljoen · #66086 ·
Social and ethics committee
Kollegas, hoe sou julle social and ethics committee vertaal? Dis net een komitee, dus sou ek reken maatskaplike-en-etiekkomitee. Wat dink julle? Groete, Elna
By Elna Coetser <ecoetser@...> · #66085 ·
night auditor> A
Hallo Hester, Ek het net die antwoord op haar vraag gekry. Maar terwyl ek op die lyn is, weet iemand waarmee night auditor vertaal word? Dis iemand wat tussen 23:00 en 7:00 by groot hotelle se
By Lynette Posthumus · #66084 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Lynette Hierdie e-pos van jou het na die groep toe deurgekom. Maar ek het al voorheen van jou ZaLang e-posse in my junk mail gekry - het ek gesien as ek dit gaan skoonmaak het. From:
By Anita Van Zyl · #66083 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Lynette Ek kan jou sien. Kry jy die groepboodskappe, bv Anita se navraag van vanoggend? Groete <https://www.editors.org.za/> Sent: Wednesday, March 23, 2022 2:01 PM To: [email protected] Subject:
By Hester van der Walt · #66082 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette Sent: 23 March 2022 01:12 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids
By Lynette Posthumus · #66081 ·
Re: Hoofletters of kleinletters?
Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte!
By Hester van der Walt · #66080 ·
Hoofletters of kleinletters?
Hallo almal Ek proeflees op die oomblik 'n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die
By Anita Van Zyl · #66079 ·
Re: The Hon.
Ek het nie ¡®n antwoord nie, maar dit lyk nie vir my of ek meer op die lys is nie. Sent: 18 March 2022 07:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. Ek ken net die vorm ¡°the
By Lynette Posthumus · #66078 ·
Re: The Hon.
En nou het ons ook sekerheid ?. Dankie!
By Minette Visagie · #66077 ·
Re: The Hon.
Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ¡®n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie! Groete
By Anita Van Zyl · #66076 ·