Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ¡®n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie!
?
Groete
Anita
?
?
Alida
Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is:
Hon.
is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary.
Taalgroete
Hester
?
?
Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het!
?
Groete
?
?
Ek ken net die vorm ¡°the Hon(ourable)¡± wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld.
Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik.
?
?
Hallo almal
Ek proeflees ¡®n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv.
?
His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State ¡
?
En dan later:
?
His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State ¡
?
Weet iemand dalk of daar ¡®n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.?
?
Groete en baie dankie by voorbaat
Anita
?