¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Hoofletters of kleinletters?


 

¿ªÔÆÌåÓý

Is ek nog op hierdie groep?

Dankie

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 23 March 2022 01:12 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters?

?

Hallo Anita

Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is:

Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik.

Ky kook my opm by jou vrae.

Sterkte!

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, March 23, 2022 11:50 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters?

?

Hallo almal

?

Ek proeflees op die oomblik ¡®n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel!

?

Ek draai nou vas met die volgende:

?

President Salva Kiir ¨C hier is dit altyd ¡®n hoofletter want dit is sy title KORREK

Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER

En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced ¡­?

?

Ek voel dat President in die middel van ¡®n sin slegs ¡®n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak?

?

En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ¡®n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ¡®n hoofletter gespel word nie.

?

Enige hulp word opreg waardeer!

Groete

Anita

?

Virus-free.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.