? ? ? Leoni Tel 074-296-3390? | Whatsapp 074-296-3390 ?? ?
|
Die heersende reg, sou ek sê? ? ? ? ??? Arina Wilson
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators’ Institute Accreditation ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus Sent: Monday, January 22, 2024 07:58 To: [email protected]Subject: [ZaLang] governing law > A ? Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie. Dit ‘n opskrif. ? Beherende reg? Regsgewende reg? ? Lynette ? ?
|
|
Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie. Dit ‘n opskrif. ? Beherende reg? Regsgewende reg? ? Lynette ? ?
|
I would also like to remain in the group. (Just saying. I had not been asked either.) Kind regards / Vriendelike groete,
Elsabé Birkenmayer 0823721939
toggle quoted message
Show quoted text
On 17 Jan 2024, at 20:54, Leona Labuschagne < leona@...> wrote: Ditto from me, Tony! L?????? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? Tony, please reconsider a bout of depression. We all love you to bits ? ? ? Were all you good people responding to that question from ? If you did, I do hope I will receive it too. At present I’m feeling overlooked, disregarded and of no consequence, and am considering a bout of depression.
|
En dit pas, as ek so mag sê, nog by jou van ook. Bosman se swerf- (of bos-)pondok. ? Pas maar die Cruiser mooi op – daar is nie meer baie daarvan oor nie. ? As mens jou voertuig lank genoeg hou, gaan hy deur verskillende fases: 3-7 jaar: loop hy darem nog? 7 – 10 jaar: Wanneer vervang jy hom? 10 – 15 jaar: Kry jy darem nog parte? (Niemand wat so iets vra sal “onderdele” sê nie) 15 + 20 jaar: Hy lyk darem nog goed vir sy jare 20 – 30 jaar: Al meer dikwels vra iemand: Wil jy hom nie verkoop nie? ? As jy lank genoeg wag, kan jy hom waarskynlik vir meer (syferwaarde, nie koopkrag nie!) verkoop as wat jy daarvoor betaal het. ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Bosman, Retha Sent: Friday, January 19, 2024 11:43 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome? Ek stem saam, Tony, en ek dink ek gaan ons beskeie kampvoertuig nou so noem! Ons s’n is maar net ‘n ou Cruiser waarin ons ook kan slaap. ? Sent from for Windows ? ? Maar dis ’n pragtige woord vir die akkommodasie van ’n swerwer oor die einders met ’n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte! ? ? ? Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?. ? Sent from for Windows ? ? ? ? On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo? Ek het ook nie die boodskap ontvang nie, maar wil lid bly. Groete Elna?
toggle quoted message
Show quoted text
Hallo
Ek wil ook graag lid bly hoewel ek nie die oorspronklike boodskap gekry het nie.
Sent from
Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ’n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete
Hester
> -----Original Message-----
> From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
> Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
>
> Hallo almal
>
> Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans
> lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af nie, maar van
> Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil
> bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang
> aansluit.
>
> Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap
> aan die groep gestuur het of nie.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Ek ook, asseblief ?(ek het wel die oorspronklike boodskap gekry en daarop geantwoord). ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marcelle Steinmetz Sent: Friday, January 19, 2024 1:44 PM To: [email protected] Subject: Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain? Ek wil ook graag lid bly hoewel ek nie die oorspronklike boodskap gekry het nie.
Hallo Samuel Ek wil ook graag lid bly, baie dankie. Is midde-in ’n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete Hester
> -----Original Message----- > From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray > Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM > To: [email protected] > Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain > > Hallo almal > > Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans > lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af nie, maar van > Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil > bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang > aansluit. > > Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap > aan die groep gestuur het of nie. > > Groete > Samuel > > >
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Ek wi ook lid bly, dankie. Kas Smit
toggle quoted message
Show quoted text
Hallo
Ek wil ook graag lid bly hoewel ek nie die oorspronklike boodskap gekry het nie.
Sent from
Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ’n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete
Hester
> -----Original Message-----
> From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
> Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
>
> Hallo almal
>
> Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans
> lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af nie, maar van
> Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil
> bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang
> aansluit.
>
> Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap
> aan die groep gestuur het of nie.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo
Ek wil ook graag lid bly hoewel ek nie die oorspronklike boodskap gekry het nie.
Sent from
toggle quoted message
Show quoted text
Hallo Samuel
Ek wil ook graag lid bly, baie dankie.
Is midde-in ’n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete
Hester
> -----Original Message-----
> From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
> Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
>
> Hallo almal
>
> Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans
> lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af nie, maar van
> Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil
> bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang
> aansluit.
>
> Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap
> aan die groep gestuur het of nie.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>
|
Ek stem saam, Tony, en ek dink ek gaan ons beskeie kampvoertuig nou so noem! Ons s’n is maar net ‘n ou Cruiser waarin ons ook kan slaap. ? Sent from for Windows ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: Tony MoenSent: Friday, 19 January 2024 10:47 To: [email protected]Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Maar dis ’n pragtige woord vir die akkommodasie van ’n swerwer oor die einders met ’n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte! ? ? ? Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?. ? Sent from for Windows ? ? ? ? On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo Samuel Ek wil ook graag lid bly, baie dankie. Is midde-in ’n verhuising en baie min by rekenaar.
Kind regards/Vriendelike groete Hester
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, January 17, 2024 4:04 PM To: [email protected] Subject: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
Hallo almal
Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans lid van die groep is, lid wil bly. Die boodskap kom nie van my af nie, maar van Groups.io. As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil bly. As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang aansluit.
Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap aan die groep gestuur het of nie.
Groete Samuel
|
Maar dis ’n pragtige woord vir die akkommodasie van ’n swerwer oor die einders met ’n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte! ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit Sent: Friday, January 19, 2024 10:15 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome? ? Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?. ? Sent from for Windows ? ? ? ? On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
toggle quoted message
Show quoted text
Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?. ? Sent from for Windows ? ? ? ? On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?. ? Sent from for Windows ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: Kas SmitSent: Friday, 19 January 2024 09:12 To: [email protected]Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? ? ? On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
toggle quoted message
Show quoted text
Baie dankie Tony?
On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, < transed@...> wrote: In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel. Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog. Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal). Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep… ? Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word. ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock Sent: Thursday, January 18, 2024 12:17 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|
Baie dankie vir al die voorstelle. Ek gaan ryhuis voorstel omdat dit in die tydskrifte gebruik word/is. En dan ook motorwoonwa
toggle quoted message
Show quoted text
Motorwoning, dalk? Ek vind die woord net in die Tesourus en die WAT.?
Ek sien ook motorwoonwa in die WAT.
Groete Minette Goeie more?
Wat is die korrekte vertaling vir motorhome? Ons gebruik mos woonwa vir 'n karavaan. Groete? Elna?
On Wed, 17 Jan 2024, 18:50 Tony Moen, < transed@...> wrote: Yes, I would think that is proof positive that you are recorded up there as of even date. But not that you’ll continue to enjoy this exalted status after an unspecified date. ? ? ? Can I assume that if I've received every single one of these e-mails today, I'm still part of the group? Blessings for the new year! Chrissie
-- Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-?
|
Ek hou van ryhuis
Please consider the environment before printing this email.??
toggle quoted message
Show quoted text
On Thu, Jan 18, 2024 at 2:49?PM Celeste Fritze < cfritze@...> wrote: Die gebruik van “huisieswa” is ook al lank ingeburger. ? ? Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Motorhome ? Vit my sê motorwoonwa die ding reg. ? On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:
> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.
Samuel
|