Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Haai Tony! Dankie, ou pêl. Dit is maar presies met "dat" (onder andere) wat ek wou weet. :-) Met Nederlands en veral Duits in die anamnese kan mens nou nooit seker wees nie. Groetenis ekke 21.09.2023, 20:21, "Tony Moen" <transed@...>:
|
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
开云体育1 is reg. As mens die “dat” uithaal, is 3 reg: Ek weet dit moet/kan gemaak word. Groetnis! Tony ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Evgeny Artemov
Sent: Thursday, September 21, 2023 3:45 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek ? Hallo almal. ? 1 Ek weet dat dit gemaak moet/kan word. 2 Ek weet dat dit gemaak word moet/kan. 3 Ek weet dat dit moet/kan gemaak word. 4 Ek weet dat dit moet/kan word gemaak.
? |
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Hi Evgeny, Volgens my is dit die eerste sin. Wat sê die ander? Vriendelike groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ??? On Thu, 21 Sep 2023, 15:44 Evgeny Artemov, <eartemov@...> wrote:
|
Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Hallo almal. In watter van die sinne hieronder is die woordorde korrek? (Het dit nie in Donaldson se grammatika geving nie.) ? 1 Ek weet dat dit gemaak moet/kan word. 2 Ek weet dat dit gemaak word moet/kan. 3 Ek weet dat dit moet/kan gemaak word. 4 Ek weet dat dit moet/kan word gemaak. Baie dankie by voorbaat en groete. Evgeny ? |
Re: imaging
开云体育Jackie, dis nie resonansbeelding mbv magnetisme nie, maar beelding dmv magnetiese resonansie. Dus moet die as magnetieseresonansbeelding gekryf word. ? Maar dankie vir die term. ? Ken iemand miskien “beelding” in ’n ander veld as medies? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Monday, August 21, 2023 1:46 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] imaging ? Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Is die woord “beelding” ’n erkende vertaling van imaging? Ek kry dit in ’n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument. ? Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk). ? Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts). Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie. En ook in Translate.com, wat nie sê waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van “imaging”. ? ? |
Re: imaging
开云体育Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 21 August 2023 13:18 To: [email protected] Subject: [ZaLang] imaging ? Is die woord “beelding” ’n erkende vertaling van imaging? Ek kry dit in ’n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument. ? Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk). ? Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts). Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie. En ook in Translate.com, wat nie sê waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van “imaging”. ? ? |
imaging
开云体育Is die woord “beelding” ’n erkende vertaling van imaging? Ek kry dit in ’n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument. ? Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk). ? Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts). Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie. En ook in Translate.com, wat nie sê waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van “imaging”. ? ? |
Re: UIF
开云体育David, just as a matter of interest: It’s becoming increasingly common to find English acronyms and abbreviations such as UIF and PAYE in Afrikaans texts. So if you run into the POPI Act (Protection of personal information) or CCMA (Commission for Reconciliation, Mediation and Arbitration) in Afrikaans texts, it’s either because the writer couldn’t be bothered to look up the Afrikaans terms, thought that they were Afrikaans already, believed abbreviations shouldn’t be translated at all or that readers would not recognise the Afrikaans names and/or abbreviations (Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, WBPI; Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, KBVA). ? Acts such as POPI and other names and titles that form easily pronounced acronyms in English tend to remain untranslated in spoken language and consequently in writing as well. ? So sometimes googling will deliver a hit. ? Tony ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Friday, August 4, 2023 10:43 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] UIF ? Unemployment Insurance Fund ? L??? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of David Connor ? Hi, |
Re: Editing work
Hallo Lynette Ek stel beslis belang! Tesisredigering (in Engels) is al reeds veertig jaar lank my stokperdjie en my passie. Ek help oorwerkte en oorspanne studente sooo graag! Ek het al ongeveer 350 tesisse (beide Meesters- en doktorale verhandelinge) geredigeer, hoofsaaklik vir die Fakulteit Opvoedkunde aan NMU hier in Port Elizabeth (Gqeberha),? maar het ook al talle Ekonomiestudente en studente in die Politieke Wetenskappe gehelp. Ook talle dosente met akademiese artikels. Ek het so vier jaar gelede baie traag ophou redigeer toe my werkspligte as Hooftaalbeampte van die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit en Redaktrise van die Personeel- en Gemeenskapstydskrif my lewe oorspoel het.? Nou, pas afgetree, wil ek weer my geliefde tesisse aanpak, en het nou veel meer tyd om dit te doen. Skakel my gerus by 082 780 3108.? Groete Marthie Nel On Fri, 04 Aug 2023, 11:00 Lynette Posthumus, <lynette@...> wrote:
|
Editing work
开云体育Hallo almal ? Ek het ‘n rukkie terug gevra of iemand belangstel in English editing van tesisse. ? Daar was ‘n dame wat op ‘n plaas bly wat my gekontak het. Kan sy my asb. weer kontak. ? Dankie Lynette |
Re: UIF
开云体育Unemployment Insurance Fund ? L??? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of David Connor
Sent: Friday, August 4, 2023 10:25 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] UIF ? Hi, |
Re: UIF
开云体育Hi David ? UIF = Unemployment Insurance Fund Afrikaans: WVF = Werkloosheidsversekeringsfonds ? Regards ? Arina ? ?
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators’ Institute Accreditation ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of David Connor
Sent: Friday, August 4, 2023 10:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] UIF ? Hi, |
Re: UIF
Hi David It is the Unemployment Insurance Fund. Regards Gerda On Fri, 4 Aug 2023 at 10:24, David Connor <ausityahoo@...> wrote: Hi, |
Re: underplate > A
Ek het hom gekry: dienbord
toggle quoted message
Show quoted text
Dit help as 'n mens dit twee woorde skryf ... -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, July 28, 2023 1:31 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] underplate > A On 28/07/2023 13:14, Lynette Posthumus via groups.io wrote: Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my.Is dit 'n soort bord (by eetgerei)? Samuel |
Re: underplate > A
Ja, Samuel.
toggle quoted message
Show quoted text
Dis 'n groter bord, waarop kos nie geskep word nie, wat onder die bord waaruit jy eet geplaas word. Ek het eers gedink dis net vir die mooi, maar hulle het 'n doel. Lynette -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, July 28, 2023 1:31 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] underplate > A On 28/07/2023 13:14, Lynette Posthumus via groups.io wrote: Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my.Is dit 'n soort bord (by eetgerei)? Samuel |
Re: underplate > A
开云体育Nederlands gebruik onderbord. Is dit wat die konteks aandui? ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Friday, 28 July 2023 13:14 To: [email protected] Subject: [ZaLang] underplate > A ? Hallo almal ? Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my. ? Wie kan help asb.? ? Lynette |