Jackie, dis nie resonansbeelding mbv magnetisme nie, maar beelding dmv magnetiese resonansie.
Dus moet die as magnetieseresonansbeelding gekryf word.
?
Maar dankie vir die term.
Ken iemand miskien ¡°beelding¡± in ¡¯n ander veld as medies?
Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik.
It's not my job, it's my passion, and it shows
From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony MoenSent: Monday, 21 August 2023 13:18To: [email protected]Subject: [ZaLang] imaging
Is die woord ¡°beelding¡± ¡¯n erkende vertaling van imaging?
Ek kry dit in ¡¯n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument.
Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk).
Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts).
Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie.
En ook in Translate.com, wat nie s¨º waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van ¡°imaging¡±.