Is die woord ¡°beelding¡± ¡¯n erkende vertaling van imaging?
Ek kry dit in ¡¯n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument.
?
Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk).
Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts).
Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie.
En ook in Translate.com, wat nie s¨º waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van ¡°imaging¡±.