¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek


 

Hi Evgeny,

Volgens my is dit die eerste sin. Wat s¨º die ander?

Vriendelike groete,
Anne


--
Anne Marais
Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)
Member of SATI, PEG and SAFREA
+27795469055
GMT+2

???


On Thu, 21 Sep 2023, 15:44 Evgeny Artemov, <eartemov@...> wrote:
Hallo almal.
In watter van die sinne hieronder is die woordorde korrek? (Het dit nie in Donaldson se grammatika geving nie.)
?
1 Ek weet dat dit gemaak moet/kan word.
2 Ek weet dat dit gemaak word moet/kan.
3 Ek weet dat dit moet/kan gemaak word.
4 Ek weet dat dit moet/kan word gemaak.

Baie dankie by voorbaat en groete.
Evgeny
?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.