¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek


 

Haai Tony!
Dankie, ou p¨ºl. Dit is maar presies met "dat" (onder andere) wat ek wou weet. :-)
Met Nederlands en veral Duits in die anamnese kan mens nou nooit seker wees nie.
Groetenis
ekke
21.09.2023, 20:21, "Tony Moen" <transed@...>:

1 is reg.

As mens die ¡°dat¡± uithaal, is 3 reg:

Ek weet dit moet/kan gemaak word.

Groetnis!

Tony

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.