¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Haai Tony! Dankie, ou p¨ºl. Dit is maar presies met "dat" (onder andere) wat ek wou weet. :-) Met Nederlands en veral Duits in die anamnese kan mens nou nooit seker wees nie. Groetenis ekke
By Evgeny Artemov · #66544 ·
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
1 is reg. As mens die ¡°dat¡± uithaal, is 3 reg: Ek weet dit moet/kan gemaak word. Groetnis! Tony Sent: Thursday, September 21, 2023 3:45 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Woordorde in 'n
By Tony Moen · #66543 ·
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Hi Evgeny, Volgens my is dit die eerste sin. Wat s¨º die ander? Vriendelike groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa)
By Anne Marais · #66542 ·
Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Hallo almal. In watter van die sinne hieronder is die woordorde korrek? (Het dit nie in Donaldson se grammatika geving nie.) 1 Ek weet dat dit gemaak moet/kan word. 2 Ek weet dat dit gemaak word
By Evgeny Artemov · #66541 ·
Re: imaging
Jackie, dis nie resonansbeelding mbv magnetisme nie, maar beelding dmv magnetiese resonansie. Dus moet die as magnetieseresonansbeelding gekryf word. Maar dankie vir die term. Ken iemand miskien
By Tony Moen · #66540 ·
Re: imaging
Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik. It's not my job, it's my passion, and it shows Sent: Monday, 21 August 2023 13:18 To: [email protected] Subject: [ZaLang] imaging Is
By Jackie Viljoen · #66539 ·
imaging
Is die woord ¡°beelding¡± ¡¯n erkende vertaling van imaging? Ek kry dit in ¡¯n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument. Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation =
By Tony Moen · #66538 ·
Re: UIF
Thanks for that helpful information, Tony. Cheers, David
By David Connor <ausityahoo@...> · #66537 ·
Re: UIF
David, just as a matter of interest: It¡¯s becoming increasingly common to find English acronyms and abbreviations such as UIF and PAYE in Afrikaans texts. So if you run into the POPI Act (Protection
By Tony Moen · #66536 ·
Re: UIF
Thanks, Leona, Arina and Gerda. Best wishes from David
By David Connor <ausityahoo@...> · #66535 ·
Re: Editing work
Hallo Lynette Ek stel beslis belang! Tesisredigering (in Engels) is al reeds veertig jaar lank my stokperdjie en my passie. Ek help oorwerkte en oorspanne studente sooo graag! Ek het al ongeveer 350
By Marthie Nel · #66534 ·
Editing work
Hallo almal Ek het 'n rukkie terug gevra of iemand belangstel in English editing van tesisse. Daar was 'n dame wat op 'n plaas bly wat my gekontak het. Kan sy my asb. weer kontak. Dankie Lynette
By Lynette Posthumus · #66533 ·
Re: UIF
Unemployment Insurance Fund L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, August 4, 2023 10:25 AM
By Leona Labuschagne · #66532 ·
Re: UIF
Hi David UIF = Unemployment Insurance Fund Afrikaans: WVF = Werkloosheidsversekeringsfonds Regards Arina Arina Wilson Translation and Advertising Services 021 913 1344 / 082 558 3585 South African
By Arina Wilson · #66531 ·
Re: UIF
Hi David It is the Unemployment Insurance Fund. Regards Gerda wrote:
By [email protected] · #66530 ·
Re: UIF
Hi, on a Rustenburg physiotherapist's betalingsadvies I see the following: 25% PAYE afgetrek op versoek. Geen UIF afgetrek nie - onafhanklike praktisyn. The only thing I need to know is what UIF
By David Connor <ausityahoo@...> · #66529 ·
Re: underplate > A
Ek het hom gekry: dienbord Dit help as 'n mens dit twee woorde skryf ...
By Lynette Posthumus · #66528 ·
Re: underplate > A
Ja, Samuel. Dis 'n groter bord, waarop kos nie geskep word nie, wat onder die bord waaruit jy eet geplaas word. Ek het eers gedink dis net vir die mooi, maar hulle het 'n doel. Lynette
By Lynette Posthumus · #66527 ·
Re: underplate > A
Nederlands gebruik onderbord. Is dit wat die konteks aandui? It's not my job, it's my passion, and it shows From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via
By Jackie Viljoen · #66526 ·
Re: underplate > A
Is dit 'n soort bord (by eetgerei)? Samuel
By Samuel Murray · #66525 ·