开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

underplate > A

开云体育

Hallo almal

?

Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my.

?

Wie kan help asb.?

?

Lynette

Re: tethered download > A

Hou baie van letterliker!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, July 21, 2023 9:50 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] tethered download > A

On 16/07/2023 11:43, Lynette Posthumus via groups.io wrote:

A tethered download is?a digital file that is delivered electronically
to a computer or other device to reside there on a limited basis.
Volgens 'n google-soektog word tethered downloads ook soms temporary
downloads genoem. Dit is wanneer die lêer dusdanig afgelaai word dat dit na
'n bepaalde tyd outomaties uitgevee word of na 'n bepaalde tyd nie meer
bekyk kan word nie. Die lêer word uiteraard in 'n spesiale program
afgelaai. Bv. as jy 'n fliek-app het, dan laai dit die fliek na die app toe
af, en jy kan die fliek 3 keer kyk, en dan hou die app op om vir jou die
fliek te wys. Of as jy 'n biblioteek-app het, dan laai dit die boek na die
app toe af, en na 2 weke dan verwyder die app vanself die boek van jou
toestel af.

Tydelike aflaai behoort te werk. As jou kli?nt 'n letterliker vertaling wil
hê, wat van gekluisterde aflaai?

Samuel

Re: tethered download > A

Dankie Samuel, waardeer jou antwoord.
Groete

A tethered download is?a digital file that is delivered electronically to a computer or other device to reside there on a limited basis.
Volgens 'n google-soektog word tethered downloads ook soms temporary downloads genoem. Dit is wanneer die lêer dusdanig afgelaai word dat dit na 'n bepaalde tyd outomaties uitgevee word of na 'n bepaalde tyd nie meer bekyk kan word nie. Die lêer word uiteraard in 'n spesiale program afgelaai. Bv. as jy 'n fliek-app het, dan laai dit die fliek na die app toe af, en jy kan die fliek 3 keer kyk, en dan hou die app op om vir jou die fliek te wys. Of as jy 'n biblioteek-app het, dan laai dit die boek na die app toe af, en na 2 weke dan verwyder die app vanself die boek van jou toestel af.

Tydelike aflaai behoort te werk. As jou kli?nt 'n letterliker vertaling wil hê, wat van gekluisterde aflaai?

Samuel

Re: tethered download > A

开云体育

Dankie vir jou moeite, Tony.

Hoop dit gaan goed met jou en dat jy warm en gesond bly.

?

Groot groete uit Bethal

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, July 18, 2023 12:38 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] tethered download > A

?

Hierdie kan dalk help. Die artikel gaan oor die aflaai van musiek, maar die beginsels is seker algemeen geldig. Beslis die moeit werd om te lees.

?

Limited Downloads

The consumer does not have full control over the download. Copyright owners of the work or digital service providers (DSPs) apply restrictions on how one may use the download. These restrictions can be based on time or use. Limited downloads are also referred to as “conditional” or “tethered” downloads.

?

Op grond van die definisie sou ek “tethered file” as? “voorwaardelik afgelaaide lêer” ?verwys (eerder as beperk afgelaaide lêer, want ds nie die aflaaiery wat beperk is nie maar die gebruik daarvan.

Maar hoewel “a download” in Engels maklik verstaan word as a downloaded document, kan ek nie in Afrikaans “’n aflaai” in daardie sin aanvaar nie. Dan eerder ’n agelaaide lêer.

?

Tethering is wat jy met ’n dier doen om te keer dat hy weghol. Bind hom vas/beperk sy beweegruimte.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Monday, July 17, 2023 12:16 PM

Hallo Lynette

Dit is die eerste keer dat ek die term hoor. Ek is nie seker hoe so iets ge?mplementeer sou word nie. Dit kon wees dat die lêer net deur die web-blaaier gelees kan word? Dan sal 'n Javascript programmetjie kon verhoed dat die lêer permanent afgelaai word (m.a.w. dit afvee na 'n sekere tyd). Maar ek kan nie dink hoe mens kon verhoed dat die lêer permanent gestoor word nie (as die gebruiker dit bv. kopieer of vernoem). Tensy die lêer self 'n trojaanse perd inplementeer en homself uitvee na 'n sekere tyd? Ek sou graag meer wou hoor oor wat so 'n "tethered download" eintlik is (voordat ek gemaklik sou wees dat die Afrikaanse term korrek is). Ek is in elk geval nie bewus van 'n erkende Afrikaanse term nie.

Leen-aflaai? Of miskien "tydelike aflaai"?

Groete
Chavoux

Hallo Chavoux

?

Dankie vir die inligting.

?

Groete en bly warm

tethered download > A

开云体育

Hallo almal

?

A tethered download is?a digital file that is delivered electronically to a computer or other device to reside there on a limited basis.

?

Hoe sou julle tethered download vertaal?

?

Lynette

Re: free body diagram

Dankie, Elsabé, ook vir die raad oor die woordkeuse.?

Ek is soms geneig om hardnekkig by woordeboeke te hou. Dit laat my altyd veiliger voel, maar dit frustreer ander soms (veral onderwysers!).?

Groete
Minette

On Fri, 19 May 2023, 08:43 Elsabe Birkenmayer, <elsabeb@...> wrote:
Hallo Minette

Ek stuur vir jou ‘n bladsy uit ‘n handboek aan. Hulle gebruik ander terme as die woordeboeke. Dit help nie mens gebruik die ‘regte’ woord en niemand verstaan mens nie.?

Ek hoop dit help.

Elsabé Birkenmayer
0823721939

On 18 May 2023, at 13:39, Minette Visagie <minetta.visagie@...> wrote:

Hallo Elsabe

'n Soektog het my nou na hierdie e-pos van jou gelei. Ek het ook die term "vrye kragtediagram"vin 'n teks gekry en dit dadelik na een woord verander omdat ek reken dis nie die diagram wat vry is nie, maar die kragte. Ek kry heelwat trefslae van eenwoordspellings.?

Kan jy onthou wat jou besluit toe was??

Groete
Minette

On Tue, 7 Dec 2021 at 13:04, Elsabe Birkenmayer <elsabeb@...> wrote:
Goeiemiddag

Die Fisikawoordeboek op Viva vertaal 'freebody diagram' met 'kragtediagram' en skryf 'freebody' vas. Die DBO gebruik 'vrye kragtediagram'. Ek weet nie waarna 'free' verwys nie en weet dus nie of dit dalk 'vryekragtediagram' moet wees nie. Pharos se Afr/Eng Woordeboek en Tegniese Woordeboek vertaal 'kragtediagram' met 'diagram of forces'. Pharos se Bouwoordeboek gee ook 'force diagram' as alternatief.

Wikipedia spel 'free body diagram' as drie woorde. 'free-body' kom redelik gereeld voor, maar 'freebody' is skaars.

Weet een van julle dalk wat korrek is?

Groete

Elsabe'

Attachments:

Vertaling Eng-Afr-Zu-Xh

开云体育

Ek het die volgende versoek gekry en soek iemand om die Afrikatale te hanteer.

Die (oorsese) kli?nt het hiertoe ingestem, en dat ek die hele opdrag hanteer.

Wanneer die betaling inkom, deel ons die (bank) koste en betaling gelykop.

?

Geakkrediteerde vertalers in Zu en Xh word verkies. Andersins is dit eerste kom, eerste maal.

?

Tony

?

Purchase order no. to state on your invoice

O-2023-002920-TRA-001

?

SUBJECT

IRB Prohibited List Information Card (Tramadol)

?

DESCRIPTION

Translation

?

LANGUAGES

English/Afrikaans (South Africa)

Zulu

Xhosa

?

DEADLINE

15-05-2023 18:00

?

WORK INSTRUCTIONS

Can you please translate the attached Docx file into the three languages?

?

Purchase order no to state on your invoice

O-2023-002920-TRA-001

?

QUANTITY

162 New Word(s) Translation? EUR 0.08? = EUR 12.96

SOURCE FILES

[Aangeheg]

?

Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

DeepL is goed met Europese en ander eerstewêreldtale, maar hanteer geen Afrikatale nie, ook nie Afrikaans nie, sover ek weet.

Please consider the environment before printing this email.??

On Fri, May 12, 2023 at 2:19?PM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 12/05/2023 11:22, Tony Moen wrote:

> Ek vra my af hoe DeepL (wat al ‘n paar jaar lank op Linguee adverteer)
> met CAT-programme (firma-intern of alleenstaande) saamwerk.

As jy die betaalde weergawe het, dan kry jy 'n kode genaamd 'n API key,
wat jy dan êrens in jou vertaalsagteware moet invoer.? Dit hang van jou
vertaalsagteware af of dit met DeepL kan koppel.? Jy het mos Trados, nie
waar nie?? Watter weergawe het jy?

Samuel

Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

On 12/05/2023 11:22, Tony Moen wrote:

Ek vra my af hoe DeepL (wat al ‘n paar jaar lank op Linguee adverteer) met CAT-programme (firma-intern of alleenstaande) saamwerk.
As jy die betaalde weergawe het, dan kry jy 'n kode genaamd 'n API key, wat jy dan êrens in jou vertaalsagteware moet invoer. Dit hang van jou vertaalsagteware af of dit met DeepL kan koppel. Jy het mos Trados, nie waar nie? Watter weergawe het jy?

Samuel

Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

开云体育

Ek vra my af hoe DeepL (wat al ‘n paar jaar lank op Linguee adverteer) met CAT-programme (firma-intern of alleenstaande) saamwerk.

Daarbenewens het baie firma’s interne voorgeskrewe woordelyste.

?

As mens nog in die konvensionele vertaalbedryf is waar taalvaardigheid belangriker is as rekenaarvaardigheid, is mens deesdae beslis in die minderheid.

Ek bestee baie meer tyd aan spook met die opdraggewer se vertaalopset as aan vertaling…

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer
Sent: Friday, May 12, 2023 10:38 AM
To: Zalang <[email protected]>
Subject: [ZaLang] FREE WEBINAR
? AI-Powered Translation with DeepL

?

Lyk interessant.

Elsabé Birkenmayer

0823721939

Begin forwarded message:

From: Josh from techforword <info@...>
Date: 11 May 2023 at 17:23:39 SAST
To: Elsabe <elsabeb@...>
Subject: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

Next Thursday! ????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????

?

?

?

Hi Elsabe,

Tired of clunky machine translations?

Me too. ?

?

?
AI-Powered Translation with DeepL
?

??

It’s time to combine artificial intelligence with your expertise to save time, streamline your workflow, and produce high-quality translations.

Introducing... DeepL’s AI-powered translation. ?

In this FREE 60-minute webinar, you’ll learn to use DeepL to:

·???????? Translate entire glossaries, documents or slides while maintaining formatting

·???????? Improve style in one click by picking from suggested translations

·???????? Handle last-minute speeches and slides while interpreting

Join me for this webinar on using DeepL for translation and interpreting and get ready to reduce time and generate high-quality translations fast – all while respecting confidentiality.

See you there!

Josh

This interactive webinar is part of our techforword insiders program. Insiders can join the session live on Zoom, while everyone else can follow along live for free on YouTube and catch the replay for 24 hours. Want to join the fun? You'll get front-row access to every insiders event, unlimited webinar replays, access to 25+ hours of training in our , quarterly challenges, exclusive discounts on techforword courses, and tons more! !

? | | ?

?

?

This email may contain affiliate links. If you use these to purchase your snazzy new courses or gear, we'll receive a small commission to help us do our work at no additional cost to you.

To unsubscribe from all of techforword’s emails including communications about any paid courses, trainings or summits, click . To update your email preferences, click .

Rue Jean-Violette, Geneva, 1205

Image removed by sender.

FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

开云体育

Lyk interessant.

Elsabé Birkenmayer
0823721939

Begin forwarded message:

From: Josh from techforword <info@...>
Date: 11 May 2023 at 17:23:39 SAST
To: Elsabe <elsabeb@...>
Subject: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL

Next Thursday! ????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????

Editing an author field in Word

开云体育

How can one remove the comma in an author field such as the following?

?

“… seem to raise this global competency score (Tayler, et al., 2013).

?

It does not show here, but the field in brackets is used for generating the list of references. The down arrow at the field opens an editing window:

?

There seems to be no way to access the comma after Tayler.

?

A similar problem is the following pattern:

(author, year), (author, year), which should be (author, year; author, year).

?

Both cases seem to be cemented into a template.

?

Tony

?

?

?

?

?

?

?

?

?

?

?

?

?

?

Re: funding grid in Afrikaans

开云体育

Dankie, Tony, ek oorweeg ook nogal raamwerk.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 31, 2023 1:54 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] funding grid in Afrikaans

?

Daar is beslis lyslede wat meer vertroud is hiermee, maar befondsingsrooster, inkomstetoedelingsrooster of selfs hulpbrontoedelingsrooster lyk almal na skaflike terme.

Google ook income allocation grid, en nog ’n sinomiem is “funding schedule”.

Ek dink die “grid” kan maar taamlik breed ge?nterpreteer word… “Raamwerk” is dalk ook ’n bruikbare opsie; nes “rooster” verwys dit na ’n struktuur.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, March 31, 2023 12:50 PM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] funding grid in Afrikaans

?

Hallo almal

?

Ek werk aan ‘n dokument waarin verwys word na “funding grids” maar sonder dat die betekenis daarvan verduidelik word. Ek het gaan “google” en sien dis ‘n term wat beteken: A funding grid is also sometimes called an income allocation grid.? As you submit funding proposals, sign grant agreements and generate unrestricted income through the year, use the funding grid to keep track of how much of your annual budget is funded.? It helps you identify funding gaps and potential double funding.

?

Ek moet ‘n Afrikaanse term hiervoor vind. En ek draai vas. Kan iemand dalk help met ‘n voorstel of twee. Die enigste terme wat ek vir “grid” ken is rooster of tabel, maar ek weet nie of een van die twee hiervoor gaan werk nie. Is dit nie dalk meer van ‘n “instrument” nie? Ek sal dit baie waardeer.

?

Groete en dankie by voorbaat.

Anita

?

Virus-free.