¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: tethered download > A


 

Dankie Samuel, waardeer jou antwoord.
Groete
Lynette

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, July 21, 2023 9:50 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] tethered download > A

On 16/07/2023 11:43, Lynette Posthumus via groups.io wrote:

A tethered download is?a digital file that is delivered electronically
to a computer or other device to reside there on a limited basis.
Volgens 'n google-soektog word tethered downloads ook soms temporary
downloads genoem. Dit is wanneer die l¨ºer dusdanig afgelaai word dat dit na
'n bepaalde tyd outomaties uitgevee word of na 'n bepaalde tyd nie meer
bekyk kan word nie. Die l¨ºer word uiteraard in 'n spesiale program
afgelaai. Bv. as jy 'n fliek-app het, dan laai dit die fliek na die app toe
af, en jy kan die fliek 3 keer kyk, en dan hou die app op om vir jou die
fliek te wys. Of as jy 'n biblioteek-app het, dan laai dit die boek na die
app toe af, en na 2 weke dan verwyder die app vanself die boek van jou
toestel af.

Tydelike aflaai behoort te werk. As jou kli?nt 'n letterliker vertaling wil
h¨º, wat van gekluisterde aflaai?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.