¿ªÔÆÌåÓýDankie, Tony, ek oorweeg ook nogal raamwerk. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 31, 2023 1:54 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] funding grid in Afrikaans ? Daar is beslis lyslede wat meer vertroud is hiermee, maar befondsingsrooster, inkomstetoedelingsrooster of selfs hulpbrontoedelingsrooster lyk almal na skaflike terme. Google ook income allocation grid, en nog ¡¯n sinomiem is ¡°funding schedule¡±. Ek dink die ¡°grid¡± kan maar taamlik breed ge?nterpreteer word¡ ¡°Raamwerk¡± is dalk ook ¡¯n bruikbare opsie; nes ¡°rooster¡± verwys dit na ¡¯n struktuur. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek werk aan ¡®n dokument waarin verwys word na ¡°funding grids¡± maar sonder dat die betekenis daarvan verduidelik word. Ek het gaan ¡°google¡± en sien dis ¡®n term wat beteken: A funding grid is also sometimes called an income allocation grid.? As you submit funding proposals, sign grant agreements and generate unrestricted income through the year, use the funding grid to keep track of how much of your annual budget is funded.? It helps you identify funding gaps and potential double funding. ? Ek moet ¡®n Afrikaanse term hiervoor vind. En ek draai vas. Kan iemand dalk help met ¡®n voorstel of twee. Die enigste terme wat ek vir ¡°grid¡± ken is rooster of tabel, maar ek weet nie of een van die twee hiervoor gaan werk nie. Is dit nie dalk meer van ¡®n ¡°instrument¡± nie? Ek sal dit baie waardeer. ? Groete en dankie by voorbaat. Anita ?
|