¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL


 

On 12/05/2023 11:22, Tony Moen wrote:

Ek vra my af hoe DeepL (wat al ¡®n paar jaar lank op Linguee adverteer) met CAT-programme (firma-intern of alleenstaande) saamwerk.
As jy die betaalde weergawe het, dan kry jy 'n kode genaamd 'n API key, wat jy dan ¨ºrens in jou vertaalsagteware moet invoer. Dit hang van jou vertaalsagteware af of dit met DeepL kan koppel. Jy het mos Trados, nie waar nie? Watter weergawe het jy?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.