开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: WhatsApp

Hi Kas, daar is blykbaar nog mense op ZaLang wat nie aangesluit het nie.

Groete,
Anne

On Wed, 17 Aug 2022 at 15:19, Kas Smit <kassiegoat@...> wrote:

Hoe bedoel jy nou Anne, ons is mos almal aangesluit?

Kas

?

Sent from for Windows

?

From: Anne Marais
Sent: Wednesday, 17 August 2022 14:56
To: zalang
Subject: [ZaLang] WhatsApp

?

Hallo almal,

Ek wil julle net herinner:? Ons het 'n baie aktiewe Afrikaanse Taalpraktisynsgroep op WhatsApp. Indien julle wil aansluit, my nommer is 0795469055.

?

Vriendelike groete,

Anne? Marais

?

--

Anne Marais
Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)?
Member of SATI, PEG and SAFREA
+27795469055
GMT+2

WhatsApp

Re: self-paced

开云体育

Dankie, Kas en Minette. Ek dink die afstandskoppelteken gaan werk. Ek gaan dit probeer en so bietjie los en later weer terugkom daarna. As ek op ‘n beter opsie afkom, sal ek laat weet, maar ek twyfel nogal.

?

Groete

Anita

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, August 2, 2022 9:30 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] self-paced

?

eiepas- aanlyn kursus?

?

On Tue, 02 Aug 2022, 09:06 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:

Hallo kollegas

Ek wonder of een van julle al “self-paced” te?gekom het en dit in Afrikaans moes vertaal. Ek weet mens kan dit na gelang van die konteks omskryf as “om teen jou eie tempo of pas” te werk, maar ek kry dit in ‘n opskrif soos: A self-paced online course, m.a.w. ‘n kursus waar jy teen jou eie tempo leer/werk, maar wonder net of daar al ‘n aanvaarde woord is wat ‘n mens dalk kan gebruik in plaas van ‘n omskrywing wat kan lomp raak.

?

Groete en dankie by voorbaat

Anita

?

Virus-free.

Re: self-paced

Anita, ek het nie die antwoord nie, maar sou 'n mens 'n samestelling met 'n afstandskoppelteken kon oorweeg (eiepas- aanlyn kursus)??
Ek kry een trefslag vir eie-pas kursus met koppelteken, maar dit kan 'n Google-vertaling wees.

Groete
Minette

On Tue, 02 Aug 2022, 09:06 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:

Hallo kollegas

Ek wonder of een van julle al “self-paced” te?gekom het en dit in Afrikaans moes vertaal. Ek weet mens kan dit na gelang van die konteks omskryf as “om teen jou eie tempo of pas” te werk, maar ek kry dit in ‘n opskrif soos: A self-paced online course, m.a.w. ‘n kursus waar jy teen jou eie tempo leer/werk, maar wonder net of daar al ‘n aanvaarde woord is wat ‘n mens dalk kan gebruik in plaas van ‘n omskrywing wat kan lomp raak.

?

Groete en dankie by voorbaat

Anita

Virus-free.

Re: self-paced

eiepas- aanlyn kursus?

On Tue, 02 Aug 2022, 09:06 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:

Hallo kollegas

Ek wonder of een van julle al “self-paced” te?gekom het en dit in Afrikaans moes vertaal. Ek weet mens kan dit na gelang van die konteks omskryf as “om teen jou eie tempo of pas” te werk, maar ek kry dit in ‘n opskrif soos: A self-paced online course, m.a.w. ‘n kursus waar jy teen jou eie tempo leer/werk, maar wonder net of daar al ‘n aanvaarde woord is wat ‘n mens dalk kan gebruik in plaas van ‘n omskrywing wat kan lomp raak.

?

Groete en dankie by voorbaat

Anita

Virus-free.

self-paced

Re: Term: uniformtak of uniformafdeling

开云体育

Baie dankie!

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Thursday, 21 July 2022 11:41
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Term: uniformtak of uniformafdeling

?

Hallo Jackie

?

Dis is iets in dier voege:

?

Dis die tak van die SAPD wat dag tot dag operasionele take verrig, bv. verklarings afneem, patrollie ry en adminstratiewe dienste aan die publiek lewer - soos vuuwapenlisensies uitreik en be?digde verklarings afneem -? en wat in die kenmerkende uniform van die SAPD werk. Teenoor bv. die speurtak wat in siviele klere werk en nie direk aan die publiek 'n diens lewer nie.

?

Groetnis!

Gerda

?

On Thu, 21 Jul 2022 at 11:14, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote:

En wat was die kenner se oplossing? Deel , asb.?

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Thursday, 21 July 2022 09:17

Baie dankie, Tony. ek het intussen by 'n polisiekenner (wat beslis meer weet as die polisie self)? aan die US reggekom.

?

Groete

Gerda

?

On Wed, 20 Jul 2022 at 13:22, Tony Moen <transed@...> wrote:

Ek kry niks in die politieke woordeboeke, polisiewoordeboek of staatkundewoordeboeke nie.

Op die SAPS se webtuiste lewer ’n soektog na “branch” en “uniformed” die resultaat “this page isn’t working”.

?

Now why am I not surprised?

?

Collins:

the??of a??force in which??wear a?

He would have been by someone in the uniformed branch, not a detective-sergeant.

?

Dis natuurlik mbt die VK. Blykbaar dra speurders daar nie uiform nie, wat strook met die TV-reeks Morse.

?

Kry ook die volgende:

?

Retired cop and criminal justice professor, Reno Police Department, Reno Municipal Court, and Pyramid Lake Paiute Tribal Police DepartmentAuthor has?14.1K?answers?and?140.9M?answer views

Detectives and some administrative personnel don’t wear uniforms because their duties don’t require it. In many cases, a uniform would create more problems than it would solve. A standard police uniform includes body armor, a heavy leather utility/gun belt, and miscellaneous equipment that might weigh 30 lbs. or more.

Police officers, regardless of assignment, are usually required to maintain a uniform and a full set of equipment, in the event they are needed to serve in the traditional police role.

?

Daar is ook heelwat ander interessante brokkies op hierdie webblad.

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Wednesday, 20 July 2022 11:25
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Term: uniformtak of uniformafdeling

?

Geliefdes

?

Het iemand raad of kan iemand my asb na iemand verwys wat kan help om die eksakte definisie van die uniformtak of -afdeling van die SA Polisiediens vas te pen? Waaruit bestaan hulle take teenoor bv. die speurdiens?

?

Ek is dankbaar vir enige hulp!

Term: uniformtak of uniformafdeling

Geliefdes

Het iemand raad of kan iemand my asb na iemand verwys wat kan help om die eksakte definisie van die uniformtak of -afdeling van die SA Polisiediens vas te pen? Waaruit bestaan hulle take teenoor bv. die speurdiens?

Ek is dankbaar vir enige hulp!
Gerda

Re: "Remove personal information from this file on save" in Word 365

Hallo Samuel

Dit klink asof jy dalk soek na die spoorsinstellings. Ek is met vakansie en het nie 'n rekenaar hier nie, so my instruksies gaan waarskynlik 'n paar gate hê, maar ek hoop nietemin dit sal help. As jy by Tracking gaan kyk en die Advanced Tracking-opsies oopmaak, is daar heel bo aan die venstertjie wat oopmaak verstellings wat die kleur van jou spoorveranderinge bepaal. Kies die een wat iets sê soos Show Contributors in Different Colours. Jy kan nie kies watter kleur jy wil wees nie, maar elke bydraer se spoorveranderinge word outomaties in 'n ander kleur gegee. As die vorige bydraers egter die persoonlike inligting uit die lêer gevee het, sal ek nie verbaas wees as Word daarom nie tussen bydraers kan onderskei nie en dan almal se spore dieselfde kleur maak nie.

Hoop jy kry die instelling

Groete
Monica

"Remove personal information from this file on save" in Word 365

Skies vir die Engels; ek knip en plak my navraag.

Hello everyone

Can anyone tell me where is the "Remove personal information from this file on save" setting in Word 365?

To explain: I'm editing in tracked changes. The document has tracked changes from previous editors. When I press Ctrl+S, it changes the colour of my edits to be the same as the colour of everyone else's edits. I want to disable that setting (so that I can see my edits in a different colour). Does anyone know how to do that in Word 365?

So, I'm not asking how to remove personal information (this is what Google seems to think is my question). Instead, I'm asking how NOT to let Word change my tracked changes user to a generic user every time I press Save.

Thanks
Samuel

Re: Hulp met PDF l????ers

Hester,

Ek het Adobe Acrobat Reader DC (version 2022.001.20142 64 bit).

Ek word na 'n intekenbladsy herlei indien ek 'n PDF-dokument na 'n MS-Word dokument wil 'export'.

Die diens is nie gratis in die weergawe wat ek het nie.

Groete
Cor

At 28/06/2022 13:27, you wrote:

Tony

As jy die jongste gratis weergawe van Adobe het, kan jy die dokument omskakel na Word. Dis ’n baie veiliger manier van doen.

?

Kind regards/Vriendelike groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, June 28, 2022 10:22 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hulp met PDF l??ers

?

Baie dankie, Cor!

Ek sal maar versigtig wees met die oplaai…

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Cor Scheepers (Gmail)
Sent: Monday, 27 June 2022 19:28

Ek gebruik 'n (gratis) webwerf Tony

ilovepdf.com

Ek het met groot sukses PDF na Word omgeskakel en die formatering behou.

Dit het 'n veeltal opsies van (en na PDF). Dit kan ook beperkings (bv. geen druk of 'copy/paste') afhaal.

NS: Jy moet jou brondokument oplaai om dit om te skakel. Ek sou versigtig wees met sensitiewe/vertroulike inhoud.

Groete
Cor

At 27/06/2022 18:44, you wrote:

Watter program gebruik jy, Cor?

Sent: Monday, 27 June 2022 12:09

Stuur na my asb:

?

cor.scheepers@...

?

On Mon, 27 Jun 2022 at 11:58, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus= [email protected]> wrote:

Kan iemand my help om PDF-l??ers na Word om te skakel?

?

Lynette

Re: Hulp met PDF l??ers

Re: Hulp met PDF lêers

开云体育

Watter program gebruik jy, Cor?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Cor Scheepers (Gmail)
Sent: Monday, 27 June 2022 12:09
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hulp met PDF lêers

?

Stuur na my asb:

?

?

On Mon, 27 Jun 2022 at 11:58, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Kan iemand my help om PDF-lêers na Word om te skakel?

?

Lynette