Dis die tak van die SAPD wat dag tot dag operasionele take verrig, bv. verklarings afneem, patrollie ry en adminstratiewe dienste aan die publiek lewer - soos vuuwapenlisensies uitreik en be?digde verklarings afneem -? en wat in die kenmerkende uniform van die SAPD werk. Teenoor bv. die speurtak wat in siviele klere werk en nie direk aan die publiek 'n diens lewer nie.
Baie dankie, Tony. ek het intussen by 'n polisiekenner (wat beslis meer weet as die polisie self)? aan die US reggekom.
?
Groete
Gerda
?
On Wed, 20 Jul 2022 at 13:22, Tony Moen <transed@...> wrote:
Ek kry niks in die politieke woordeboeke, polisiewoordeboek of staatkundewoordeboeke nie.
Op die SAPS se webtuiste lewer ¡¯n soektog na ¡°branch¡± en ¡°uniformed¡± die resultaat ¡°this page isn¡¯t working¡±.
?
Now why am I not surprised?
?
Collins:
the??of a??force in which??wear a?
He would have been by someone in the uniformed branch, not a detective-sergeant.
?
Dis natuurlik mbt die VK. Blykbaar dra speurders daar nie uiform nie, wat strook met die TV-reeks Morse.
?
Kry ook die volgende:
?
Retired cop and criminal justice professor, Reno Police Department, Reno Municipal Court, and Pyramid Lake Paiute Tribal Police DepartmentAuthor has?14.1K?answers?and?140.9M?answer views
Detectives and some administrative personnel don¡¯t wear uniforms because their duties don¡¯t require it. In many cases, a uniform would create more problems than it would solve. A standard police uniform includes body armor, a heavy leather utility/gun belt, and miscellaneous equipment that might weigh 30 lbs. or more.
Police officers, regardless of assignment, are usually required to maintain a uniform and a full set of equipment, in the event they are needed to serve in the traditional police role.
?
Daar is ook heelwat ander interessante brokkies op hierdie webblad.
Het iemand raad of kan iemand my asb na iemand verwys wat kan help om die eksakte definisie van die uniformtak of -afdeling van die SA Polisiediens vas te pen? Waaruit bestaan hulle take teenoor bv. die speurdiens?