***SPAM*** [zalangmed] Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Dankie, Ann! Skuus dat ek nou eers dankie sê – jou pos het in my ‘junk mail’ beland. Lekker dag. Almal, en baie dankie weer eens vir julle hulp gister, ZALang is voorwaar die beste ding wat nog ooit met vertalers gebeur het! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
|
Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
4
Hallo Almal … Help tog asseblief met onderstaande – ek het SO lank laas iets anders as farmaseutiese goed vertaal! My pogings volg telkens na die Engels. Asset Forfeiture Unit (AFU) = Eenheid vir Bateverbeuring (Asset Forfeiture Unit, AFU) Basic Education Laws Amendment Bill (BELA) = Wysigingswetsontwerp rakende die Wette op Basiese Onderwys (BELA-wet) Comprehensive Sexuality Education (CSE) = Omvattende seksualiteitsonderrig (Comprehensive Sexuality Education, CSE) Domestic Violence Amendment Act = Wysigingswetsontwerp rakende die Wet op Huishoudelike Geweld General Fuel and Road Accident Fund = Algemene brandstof- en Padongelukkefondsheffings Hate Crimes Bill = Haatmisdaad-wetsontwerp Hate Speech Bill = Haatspraak-wetsontwerp General Intelligence Laws Amendment Bill = Wysigingswetsontwerp rakende Algemene-intelligensie-wette National Water Amendment Bill Wysigingswetsontwerp rakende die Nasionale Waterwet Spy Bill Spioenasiewetsontwerp National Health Insurance legislation Nasionalegesondheidsversekering-wetgewing SA National Defence Force = Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Vaccine Injuries Fund = Inentingsbeseringsfonds National Rural Safety Strategic Plan = Nasionale strategiese plan rakende landelike veiligheid Combating terrorism financing = Bestryding van terrorismefinansiering In humble submission to God = In ootmoedige onderwerping aan God Almagtig Ewig dankbaar soos altyd … ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
|
Vrydaggrappie
2
Heaven is where: The Police are British, The Chefs are Italian, The Mechanics are German, The Lovers are French and It's all organised by the Swiss. Hell is where: The Police are German, The Chefs are British, The Mechanics are French, The Lovers are Swiss and It's all organised by the Italians. Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
|
Snaakse vertaling oor borste
2
Hallo almal Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is óf snaaks óf ek het nie kloe nie). Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was. Ek was proefleser van 'n skaal oor seksuele volwassenheid. Dit gaan hier oor hoe die borste van 'n jong meisie lyk. In een stadium is daar so 'n puntjie wat uitsteek vanuit die bors, en die puntjie bestaan uit beide die areola en die tepel gesamentlik. In 'n latere stadium het die areola as 't ware "teruggesak", m.a.w. die puntjie wat uit die bors uitsteek bestaan uit slegs die tepel. 1. The areola does not stick out away from the breast 2. The area around nipple (areola) has moved back down to the breast 1. Die areola is nie groter as die bors nie 2. Die area rondom tepel (areola) is kleiner as die bors Dit was vir my baie snaaks. Ek wonder wat die vertaler gedink het. :-) Samuel
|
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
12
Hallo almal, Julle het ook al te doen gekry met voorskrifte van hoe PIN-kodes vir eleketroniese toestelle opgestel moet word? Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending numbers', asseblief? Ek hoor graag ... gouerig Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
|
EN> AF : 'probes' in vraelyste
11
... en hier is ons al in Februarie! Al die vakansieroes mooi blink gepoets? Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)? Onse woordeboek- oom Louis sou gevra het: 'Wat is die juiste woord, asseblief?' Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
|
EN>AF : open ended and closed questions - nog vraelysvrae
3
Hi weer, Terwyl ons nou aan die vra is: Pharos het raad met 'open-ended questions '= 'ope vrae', maar nie met 'closed questions' (wat eenvoudig met 'ja' of 'nee' beantwoord kan word) nie. Het een van julle iets beters as 'bondige vrae' ?? ;-( Seblief Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
|
Looking for translators and or reviewers - mediqtrans
3
Good afternoon I received the message below and have been requested to forward it to other interested parties. Should anyone know this agency’s reputation, please let me know. Best wishes for a wonderful 2024. ????????????????????________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ We are a global Life Sciences translation agency headquartered in Singapore (ISO13485:2016 and ISO9001:2015), and we partner closely with linguists worldwide, to serve multiple healthcare companies such as pharmaceuticals, CROs, and medical device companies. I found your profile online and would like to invite you to be our contract translator/reviewer on an ad hoc and long term basis. If you are interested to work with us on translation projects, please send us the following for our immediate processing: 1. Updated CV 2. Translation rate (per word, preferably in USD) 3. Review rate (if applicable) 4. Translation tools used (e.g. Trados, MemoQ) 5. Medical translation experience Alternatively, for faster evaluation of your profile, you may submit your details through this link: click here (it takes about 5 10 minutes). I am available to assist with any questions you may have. If you are no longer translating/reviewing, or if you are not interested in partnering with us, I would appreciate it if you’d let me know too for our record purposes. Alfi Global Recruitment e: resourcemanager_02@... 81 Ayer Rajah Crescent,#03-51, Singapore 139967 Medical Translations by Professional Medical Translators www.mediqtrans.com This email and any files transmitted with it are confidential and intended solely for the use of the individual or entity to whom they are addressed. If you have received this email in error please forward to the correct person, or contact the sender. = Marita Botha bomthati@... 082 705 9260 This message is intended solely for the addressee and may contain confidential and/or legally privileged information. Any use, disclosure or reproduction without the sender’s explicit consent is unauthorised and may be unlawful. If you have received this message in error, please notify Marita Botha immediately and permanently delete it. Any views or opinions expressed in this message are solely those of the author and do not necessarily represent those of any professional bodies the author may be associated with. The sender cannot guarantee that this message or any attachment is virus free or has not been intercepted and/or amended. The details of the receiver are kept private and where possible, secure, and no information about the receiver will be divulged to a third party without explicit consent. _._,_._,_
|
Locally advanced
2
Hallo almal Wat gebruik julle: plaaslik gevorderde kanker of lokaal gevorderde kanker? Dankie Samuel
|
F/TAF TOS
4
Hallo almal Weet enige van julle waarvoor staan TOS in F/TAF TOS? Dankie Samuel
|
Geestelik/spiritueel
5
Hallo Almal Die bron is "spiritual wellbeing". Die vertaling "geestelike welstand" kan ook terugvertaal word as "mental wellbeing", wat iets anders is as wat die bron bedoel. Sou julle volstaan met "geestelike" en die dubbelsinnigheid daarvan? Of is "spirituele" duideliker om na iets in verband met die ho?re aspek van die menslike bestaan te verwys? Groete Charl
|
Push notification in Afrikaans
5
Goeiem?re Almal! Hoop julle is almal mooi soet sodat Vader Krismis julle nie oorslaan nie … Kan iemand my asseblief help met “Push notification” – ek kry sover stuurkennisgewing, stootkennisgewing en drukkennisgewing maar nie een van die drie klink vir my reg nie … Dank by voorbaat L : - ) May Jesus the Christ permeate your home this Christmas with His peace, and with hope that can never be extinguished. ______________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
|
'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
3
Hallo almal, (wat so stil/met vakansie?? is) In aansluiting by ons vorige gesprekke oor fooie en skynbaar minder werk wat teen laer fooie beskikbaar raak: Is daar van julle wat ook 'n e-pos van ene Giulia van TransPerfect gekry het oor 'collaboration with TP' waarin sy vra: 'could you kindly confirm your rates in USD per word and per hour, for both translation and post-editing'. Ons is nou al 'gewoond' daaraan dat TPT 'n fooi ('flat rate') vir 'n betrokke job aanbied - dikwels met tyd volgens hulle daaraan te bestee wat onrealisties is vir die werklike werk daaraan verbonde. Gee julle om om my te laat weet wat julle fooie sou wees - ek wil nie 'oor-kwoteer' (met iemand meeding nie), maar ook nie myself in die voet skiet of in 'n hoek vas verf nie. (Leona, jy het op 'n vorige geleentheid jou fooie aangestuur. Hou jy steeds daarby? ) Ek hoor baie graag van julle as/wanneer julle kans het Groete :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 * Deo Gloria!*
|
ADMIN: verwydering van boodskappe
FWIW, die boodskappe op ZaLangMed is sigbaar vir die publiek, so as julle iets geskryf het wat julle nie in die publieke argief wil hê nie, vra my gerus, dan verwyder ek die betrokke e-pos. Samuel
|
on-demand medication
5
Hallo almal In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel? Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem. Dankie Samuel
|
Is werk skaars?
6
Hallo kollegas Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n droogte? Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin gebruik, en hulle betaal baie sleg vir masjienvertaling -- dikwels 3c per woord of minder. Groete Samuel
|
Shortness of breath > AF
3
Hallo almal Vir diegene wat wonder: Brink (WAG) sê: kortasemigheid Swart Pharos sê: kortasemrigheid Snyman sê: kortasemheid So, al drie is korrek... maar watter een verkies julle? Samuel
|
Client preferences - My reaksie
7
Hallo almal, Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n lêer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom. Ek weet nie hoe julle voel oor navolging van 'client preferences' van vertalings wat nie korrek is nie, maar hierby aangeheg is my reaksie daarop as kommentaar op die Word dok wat ek aan die project manager gestuur het. Ek het nie die foutiewe 'preferences' in die vertaling gebruik nie - en hoop regtig dat die vertaling nie in die PR 'reggemaak' is volgens die preferences nie. Dit was (tot dusver) die PM se reaksie hierop: 'Regarding your feedback, I just also sent it to the Client and I will let you know what they say. Thank you always for your help, I truly appreciate it!' Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
|
'berading' vs 'voorligting'
2
Ek PR 'n joppie waarin die vertaler die volgend pleitdooi lewer: Berading/ Voorligting There is a difference between berading and voorligting. Berading is counselling provided to someone to help them deal with a crisis or trauma. Voorligting is counselling provided to someone to give them information on next steps. You can confirm this in the HAT. Please do not keep changing it to berading. Berading is not correct in this context. Thanks My antwoord is saggies die volgende: Note of the translator is noted, but with due respect, not agreed with. The person diagnosed with HIV is in fact dealing with a crisis or emotional trauma, and does need ‘counselling’ (= ‘berading’) not merely ‘information’ re the next steps (= ‘voorligting’). In healthcare context ‘(gesondheids)voorligting’ is used in the context of preventative care = ‘health education’ as would be done in an antenatal clinic, or family planning clinic, etc. The word used in practice pertaining to a ‘bad/sad’ diagnosis as in i.a. HIV, is ‘berading’. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
|
Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste
4
Hallo almal Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename. Groete Samuel ==
|