开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

Locally advanced


 

Hallo almal

Wat gebruik julle: plaaslik gevorderde kanker of lokaal gevorderde kanker?

Dankie
Samuel


 

Hallo Samuel
Ek sal lokaal verspreide kanker gebruik ,( in teenstelling met sistemies [deur die hele liggaam] verspreide kanker.?

On Tue, 26 Dec 2023, 12:43 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

Wat gebruik julle: plaaslik gevorderde kanker of lokaal gevorderde kanker?

Dankie
Samuel