Keyboard Shortcuts
Likes
Search
for compliance with medical and ethical standards
Hallo almal
Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie? The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards. Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat". Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat". Wat s¨º julle? Samuel |
My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie.
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- |
Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies.
toggle quoted message
Show quoted text
Vir my beteken "ter" dat die goedkeuring van die studie "noodsaaklik" is OM aan die mediese standaarde te KAN voldoen, d.w.s. die goedkeuring is ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde. "Vir" beteken vir my dat die goedkeuring verkry word met die doel om te voldoen, maar dit gaan oor ¡¯n "doel" en nie oor ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde nie. Of miskien kloof ek die haar nou heeltemal te fyn? Sal graag wil hoor wat die ander s¨º. Lekker dag, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:22 To: [email protected] Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards Hallo almal Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie? The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards. Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat". Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat". Wat s¨º julle? Samuel |
Gits, Charl, nou't jy my heeltemal deurmekaar ... lat ek eers nog bietjie dink!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie. -----Original Message----- |
Ek stem saam met jou, Samuel, Die studie is goedgekeur omdat/vanwe? die feit dat dit aan mediese en etiese standaarde voldoen , dus hoe klink 'die studie is vanwe? voldoening aan
mediese en etiese standaarde goedgekeur' ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 27 Oct 2021 at 08:54, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies. |
¿ªÔÆÌåÓýDankie Ann, ek dink ¡°vanwe?¡± klink goed ¨C wat s¨º julle, Samuel en Charl? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 27 October 2021 13:31 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards ? Ek stem saam met jou, Samuel, Die studie is goedgekeur omdat/vanwe? die feit dat dit aan mediese en etiese standaarde voldoen , dus hoe klink 'die studie is vanwe? voldoening aan mediese en etiese standaarde goedgekeur' ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 27 Oct 2021 at 08:54, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|