Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Hallo almal, Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460?+n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb. As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy? - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ). As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe. M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ? Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-( Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||
Ann, ek DINK die volgende mag werk, maar dalk nie. Tik by Find in 'n - net gewone afkappingsteken en n By Replace *'n Na jy gereplace het, Find * en los Replace leeg. Ek is net bang dit werk nie as gevolg van daardie snaakse karakter...? Laat weet? 厂补濒辞尘é? On Thu, 12 Dec 2019, 21:45 Ann Hiemstra, <hiemstra.ann@...> wrote:
|
|||||||||
开云体育Ann, ek weet nie of dit jou gaan help nie, maar wat ek gedoen het is om in Find gewoonweg ‘ te tik, (wat as straight of smart quote kan verskyn, maak nie saak nie), en dan n en ’n spasie.? In Replace tik ek dan ?Alt+0146 (opening quote is Alt+0145) en dan n en ’n spasie. Dan Replace all. Dit werk vir my. As jy ekstra seker wil maak kan jy in Find Alt+0145 en n ook insit, met Replace weer eens Alt+0146 (opening quote is Alt+0145) en dan n en ’n spasie. Op daardie manier maak jy seker daar bly nie dalk van hulle agter nie. ? L???????????? : - ) ? ? ? ? ? ______________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, ? Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460?+n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb. As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy? - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ). ? As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe. M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ? Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-( Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||
开云体育Hier is my manier:1. Vir waar ek self die dokument tik: ek het 'n autocorrect-inskrywing gemaak om 'n (met reguit aanhaling) met alt+0146n te vervang. 2. Waar daar bestaande verkeerde hinne is: doen find-replace, maar gaan eers na opsies en skakel "replace straight quotes with smart quotes" af (anders verander Word dit outomaties na die verkeerde een). As jy klaar is, kan jy weer die opsie terugverander. (Sent from my phone, so please excuse typos and abbreviations.) Kind regards, Charl Hattingh On 12 Dec 2019, at 21:43, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
|||||||||
So baie dankie aan julle almal wat wou help! In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!: 1. Tik by search die enkel (opening) quote mark ' gevolg deur n - maar moenie 'n spasie daarna insit nie (anders verander dit in die outo-corrected 'n - soos julle s'n ook gestel is, Charl met die alt 0146n). 2. Korrigeer dan die foutiewe 'n in jou teks met jou regsklik spellchecker. Copy and paste dan daardie gekorrigeerde
?
in die 'replace' spasie. Maak net seker dat daar nie dubbelspasies ingesluip het nie - wat mens dan ook met find and replace regstel. Dankie vir saamwerk deur die jaar en mooi wense vir julle in hierdie dae. Ann Hiemstra P.s. Wens nog steeds ons kan almal iewers bymekaar kom! Wanneer kom jy weer SA toe, Samuel? Dan doen ons so 'n ding.
Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 13 Dec 2019 at 09:58, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||
开云体育? ? Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ’n mens hulle nader aan mekaar met ‘kerning’?? ?Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ’n mens hom? (Of moet ek jou instruksies hier onder daarvoor volg?) ? Eish, ’n bymekaarkom sal darem regtig wonderlik wees as ons sou kon! ? ? ? ______________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? So baie dankie aan julle almal wat wou help! In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!: 1. Tik by search die enkel (opening) quote mark ' gevolg deur n - maar moenie 'n spasie daarna insit nie (anders verander dit in die outo-corrected 'n - soos julle s'n ook gestel is, Charl met die alt 0146n). 2. Korrigeer dan die foutiewe 'n in jou teks met jou regsklik spellchecker. Copy and paste dan daardie gekorrigeerde ? in die 'replace' spasie. Maak net seker dat daar nie dubbelspasies ingesluip het nie - wat mens dan ook met find and replace regstel. Dankie vir saamwerk deur die jaar en mooi wense vir julle in hierdie dae. ? Ann Hiemstra P.s. Wens nog steeds ons kan almal iewers bymekaar kom! Wanneer kom jy weer SA toe, Samuel? Dan doen ons so 'n ding. ? Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 13 Dec 2019 at 09:58, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||
Hallo Leona, Bedoel jy so? Om die 'n outomaties na die 'reggespelde'?
? (en nie 'n
nie) te laat verander as jy op 'n Afrikaanse dokument werk (wat dit as 'n 'spoelfout' sal aandui as jou 'Language' onder 'Review' op 'Afrikaans' gestel is), werk op 'n Word dokument? >- gaan links bo na 'Files ' > 'Options' > 'Proofing'? > 'AutoCorrect options' - klik in die aktiewe 'AutoCorrect Options'-blokkie waar jy die opsie van Replace :? .... With: kry Tik jou gewone 'n (apostrophy/single quote, plus n) in in die 'Replace' blokkie, en in die 'With' blokkie: 'alt0146n' en dan 'OK' . Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na
? verander. Ek hoop dit maak sin. Wil iemand anders dit beter probeer verduidelik? Kom drink koffie x
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 13 Dec 2019 at 15:05, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||
开云体育? Hallo weer Ann Nee, ek weet van die find & replace ene - wat ek bedoel is hoe kry ’n mens die?? ??-simbool wat hier bo staan - m.a.w. die een wat net een karakter is (m.a.w. ?as jy in die?? ??-simbool ?’n spasie tussen die ’ en die n probeer insit, kan jy nie, want hulle is één … ?verstaan????? En verder - ek het lank gelede iemand (op ZALang dink ek) hoor sê dat ’n mens nie die een-karakter-? moet gebruik nie, maar hoekom dit ‘verkeerd’ is, weet ek nie ... Ek sou gesê het dit maak sin om dit te gebruik, want dan kan mens dit nooit weer verkeerd spel nie? L????? :-) ______________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona, Bedoel jy so? Om die 'n outomaties na die 'reggespelde'? ? (en nie 'n nie) te laat verander as jy op 'n Afrikaanse dokument werk (wat dit as 'n 'spoelfout' sal aandui as jou 'Language' onder 'Review' op 'Afrikaans' gestel is), werk op 'n Word dokument? >- gaan links bo na 'Files ' > 'Options' > 'Proofing'? > 'AutoCorrect options' - klik in die aktiewe 'AutoCorrect Options'-blokkie waar jy die opsie van Replace :? .... With: kry Tik jou gewone 'n (apostrophy/single quote, plus n) in in die 'Replace' blokkie, en in die 'With' blokkie: 'alt0146n' en dan 'OK' . Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na ? verander. Ek hoop dit maak sin. Wil iemand anders dit beter probeer verduidelik? Kom drink koffie x ?
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 13 Dec 2019 at 15:05, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||
开云体育Ek dink die eenkarakter ’n is baie lelik en vervang dit altyd met twee karakters. Vergelyk gerus met omtrent alle gedrukte materiaal, soos Media24-publikasies. Dis ’n weglatingsteken (die Nederlandse “een” waarvan die “ee” weggelaat is) en net soos in Engelse woorde (goin’, don’t) is dit nie nodig om ’n spesiale karakter te gebruik nie, myns insiens. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 13 December 2019 15:04 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb? ? ? ? Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ’n mens hulle nader aan mekaar met ‘kerning’?? ?Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ’n mens hom? (Of moet ek jou instruksies hier onder daarvoor volg?) ? Eish, ’n bymekaarkom sal darem regtig wonderlik wees as ons sou kon! ? ? ? ______________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? So baie dankie aan julle almal wat wou help! In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!: 1. Tik by search die enkel (opening) quote mark ' gevolg deur n - maar moenie 'n spasie daarna insit nie (anders verander dit in die outo-corrected 'n - soos julle s'n ook gestel is, Charl met die alt 0146n). 2. Korrigeer dan die foutiewe 'n in jou teks met jou regsklik spellchecker. Copy and paste dan daardie gekorrigeerde ? in die 'replace' spasie. Maak net seker dat daar nie dubbelspasies ingesluip het nie - wat mens dan ook met find and replace regstel. Dankie vir saamwerk deur die jaar en mooi wense vir julle in hierdie dae. ? Ann Hiemstra P.s. Wens nog steeds ons kan almal iewers bymekaar kom! Wanneer kom jy weer SA toe, Samuel? Dan doen ons so 'n ding. ? Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 13 Dec 2019 at 09:58, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||
On 13 Dec 2019 14:04, Leona Labuschagne wrote:
Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ’n mens hulle nader aan mekaar met ‘kerning’?Die [?] waarna Ann verwys is één karakter, d.w.s. dit gebruik nie kerning nie. Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ’n mens hom?Gaan na simbole, maak seker "Unicode (hex)" in plaas van "ASCII (decimal)" is gekies by "from", en tik die kode 0149 in. Ek heg 'n skermkiekie aan. Samuel |
|||||||||
On 13 Dec 2019 15:13, Ann Hiemstra wrote:
Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na _? _verander.Ann, ek is bevrees dat dit in die meeste Word's nie so werk nie. Jou instruksies om alt0146n te gebruik is korrek vir die twee-karakter-'n, maar ons Word's verander dit nie daarna na die een-karakter-'n nie. Ek vermoed dis 'n funksionaliteit van jou speltoetser (jy't waarskynlik SkryfGoed?) om die twee-karakter-'n te verander in 'n een-karakter-'n. Samuel |
|||||||||
On 13 Dec 2019 17:29, Leona Labuschagne wrote:
En verder - ek het lank gelede iemand (op ZALang dink ek) hoor sê dat ’n mens nie die een-karakter-_?_ moet gebruik nie, maar hoekom dit ‘verkeerd’ is, weet ek nie ... Ek sou gesê het dit maak sin om dit te gebruik, want dan kan mens dit nooit weer verkeerd spel nie?Dis jou eie besluit of jy dit wil gebruik of nie. Ek sê nooit vir 'n kli?nt dat dit "verkeerd" is nie maar wel dat dit af te rade is, om die rede wat Charl ook noem. Die een-karakter-'n kan potensieel sleg lyk of selfs verdwyn as die kli?nt besluit om die lettertipe te verander. En ook: as 'n bestaande dokument reeds één soort afkapteken gebruik, en 'n vertaler gebruik daarna die een-karakter-'n wanneer hy wysigings aan die dokument aanbring, dan lyk dit sleg omdat dit nie eenvormig is nie. Samuel |