¿ªÔÆÌåÓý

Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere


 

Hallo almal

?

Ek het vandag?¡®n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van?¡®n medisynevoubiljet vir?¡®n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies:

  1. Aktiewe bestanddeel EN: efmoroctocog alfa. AF: Kan ek bloot die c¡¯s vervang met k¡¯s? Moet die posisie van?¡°alfa¡±?skuif na voor?¡°efmoroktokog¡±?en is daar dan?¡®n koppelteken betrokke?
  2. Die term?¡°luer lock¡±?kom voor in EN dokument (onderdeel van spuit vir binneaarse toediening). Ek sien op internet dat?¡°Luer-Lok¡±?¡®n geregistreerde handelsmerk is, maar dat?¡°luer lock¡±?as?¡®n generiese term gebruik word. Hoe gemaak met?¡°luer lock¡±?in AF?
  3. Nog?¡®n onderdeel van die spuit: plunger rod. Sal?¡°plunjerstaaf¡±?deug? Of?¡°suierstang¡±?dalk?
  4. Die doppie se kleur is?¡°Mist grey¡±.?¡°Misgrys¡±?klink vir my bietjie verdag. Dalk eerder?¡°mistige grys¡±?

?

Groete uit ¡®n sopnat Potch

Charmaine


 



Hallo Charmaine,
SO bly saam met julle oor die re?n!
Ek antwoord in jou possie.
Groete


Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Wed, 11 Dec 2019 at 18:41, CharmaineS <sullivanc@...> wrote:

Hallo almal

?

Ek het vandag?¡®n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van?¡®n medisynevoubiljet vir?¡®n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies:

  1. Aktiewe bestanddeel EN: efmoroctocog alfa. AF: Kan ek bloot die c¡¯s vervang met k¡¯s? Moet die posisie van?¡°alfa¡±?skuif na voor?¡°efmoroktokog¡±?en is daar dan?¡®n koppelteken betrokke?
Ann: ek sou dit so skryf: 'efmoroktokog alfa' ?al lyk dit baie vreemd. Wat s¨º die ander zalangers?
  1. Die term?¡°luer lock¡±?kom voor in EN dokument (onderdeel van spuit vir binneaarse toediening). Ek sien op internet dat?¡°Luer-Lok¡±?¡®n geregistreerde handelsmerk is, maar dat?¡°luer lock¡±?as?¡®n generiese term gebruik word. Hoe gemaak met?¡°luer lock¡±?in AF?
Ann: dit is die algemene tegniese 'naam' van hierdie spesifieke skroefmeganisme waarmee naalde aan spuite vasgeskroef word, soos die geval is met baie mediese instrumente, vernoem na die oorspronklike ontwerper daarvan (Invented by Karl Schneider and named after the 19th-century German medical instrument maker ). Ek sou dit net so, maar in? aanhalingstekens gebruik:
"luer lock" ,nou nie meer met die hoofletter soos die van geskryf nie, of as jy regtig puristies wil wees, 'Luer-skroefmeganisme'
  1. Nog?¡®n onderdeel van die spuit: plunger rod. Sal?¡°plunjerstaaf¡±?deug? Of?¡°suierstang¡±?dalk?
Ann: ek het dit my TM as 'suierstang'?
  1. Die doppie se kleur is?¡°Mist grey¡±.?¡°Misgrys¡±?klink vir my bietjie verdag. Dalk eerder?¡°mistige grys¡±?
Ann: ?sal 'liggrys' nie werk nie ?
Sterkte

?

Groete uit ¡®n sopnat Potch

Charmaine


 

Baie dankie, Ann! Jy het my baie gehelp.
Lekker dag